×
28 Mei

28 Mei is die 148ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (149ste in skrikkeljare). Daar volg nog 217 dae.

Inhoud

  • Nasionale feesdag van Aserbeidjan.
  • Nasionale feesdag van Ethiopië.
  • Rooms-Katolieke kalender:
    • Heilige Germain van Parijs († 576)
    • Heilige Willem van Akwitanië († 812)
    • Heilige Bernardus van Menthon/Aosta, patroon v/d alpinisten en berggidsen († 1008)
    • Salige Margaretha Pole († 1541)

Publikasie datum: September 03, 2021

2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 148ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 149ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig640, pous, severinus, volg, pous, honorius, 1244, pous, innocentius, stel, giovanni, gaet. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 28 Mei is die 148ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 149ste in skrikkeljare Daar volg nog 217 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig640 Pous Severinus volg Pous Honorius I op 1244 Pous Innocentius IV stel Giovanni Gaetano Orsini later Pous Nicolaas III aan as kardinaal deken van San Nicola in Carcere Tulliano 1453 De Christelike mis word vir die laaste keer in die Aya Sofia in Konstantinopel opgedra 1518 Pous Leo X stel Jean de Lorraine biskop van Metz aan as kardinaal 1588 Die Spaanse Armada vertrek uit die hawe van Lissabon 1646 Pous Innocentius X stel Jan Kazimierz Wazy S J aan as kardinaal 1812 Rusland en Turkye sluit in Boekarest vrede 1910 Ralph Craig hardloop n wereldrekord van 21 2 sekondes in die 200 meter 1937 Die Golden Gate brug open vir verkeer 1961 Die Orient eksprestrein vertrek vir die laaste keer uit Parys 1993 Monaco word die 182ste lid van die Verenigde Nasies 2000 Swemster Inge de Bruijn verbeter in Sheffield die wereldrekord in die 100 metervryslag na 53 80s Die vorige rekord van 54 01s was gehou deur Jingyi Le 2003 AC Milan wen die Champions League In die finaal in Manchester seevier die Italiaanse sokkerklub na strafskoppe 3 2 oor Juventus 2009 Microsoft stel Bing hulle soekenjin bekend tydens die All Things Digital konferensie in San Diego VSA Geboortes Wysig1371 Jan sonder Vrees Hertog van Boergondie 1419 1524 Selim II Ottomaanse keiser 1574 1660 Koning George I van Groot Brittanje 1727 1759 William Pitt die Jonger Eerste Minister van Groot Brittanje 1806 1779 Thomas Moore digter 1852 1807 Louis Agassiz dierkundige en geoloog 1873 1836 Alexander Mitscherlich chemikus 1918 1853 Carl Larsson skilder 1919 1858 Carl Rickard Nyberg uitvinder 1881 D F Malherbe Afrikaanse digter en dramaturg 1969 1884 Edvard Benes politikus 1948 1887 Jim Thorpe Amerikaanse sportman en akteur 1953 1892 Sepp Dietrich SS Duitse offisier en lyfwag van Adolf Hitler 1966 1900 Tommy Ladnier jazz musikant 1939 1908 Ian Fleming outeur van James Bond boeke 1964 1910 T Bone Walker blues sanger 1975 1910 Dame Rachel Kempson Engelse aktrise 2003 1911 Fritz Hochwalder outeur 1986 1912 Patrick White outeur 1990 1914 W G G Duncan Smith Tweede Wereldoorlogse vlieenier 1996 1915 Joseph H Greenberg taalkundige 2001 1916 Walker Percy outeur 1990 1917 Papa John Creach musikant 1994 1921 Heinz G Konsalik Duitse outeur 1999 1922 Lou Duva boksafrigter 1923 Gyorgy Ligeti komponis 1923 Nandamuri Taraka Rama Rao akteur en vervaardiger 1998 1925 Dietrich Fischer Dieskau Duitse bariton 2012 1925 Bulent Ecevit Eerste Minister van Turkye 1931 Carroll Baker Amerikaanse aktrise 1932 Chiquito de la Calzada Spaanse akteur komediant en sanger 2017 1938 Osvaldo Romberg skilder en argitek 1944 Rudy Giuliani voormalige burgemeester van New York Stad 1944 Gladys Knight Amerikaanse sangeres 1944 Sondra Locke Amerikaanse aktrise 2018 1945 John Fogerty Amerikaanse musikant Creedence Clearwater Revival 1946 K Satchidanandan digter 1949 Wendy O Williams musikant The Plasmatics 1998 1962 Roland Gift musikant Fine Young Cannibals 1964 Jeff Fenech Australiese bokser 1965 Chris Ballew musikant 1968 Kylie Minogue Australiese aktrise en sangeres 1999 Cameron Boyce Amerikaanse akteur 2019 2003 Prometea eerste gekloonde perd Sterftes Wysig1357 Koning Afonso IV van Portugal 1787 Leopold Mozart Oostenrykse komponis 1719 1805 Luigi Boccherini musikant 1811 Henry Dundas Britse minister 1849 Anne Bronte Engelse skryfster 1820 1911 Stephanus Jacobus du Toit Afrikaanse stryder en stigter van die GRA 1847 1940 Friedrich Karl von Hessen 1971 Audie Murphy Amerikaanse akteur 1925 1972 Koning Edward VIII van die Verenigde Koninkryk 1894 1980 Rolf Nevanlinna wiskundige 1993 Billy Conn bokser akteur 1994 Julius Boros gholfspeler 1998 Phil Hartman Amerikaanse akteur en komediant 1948 2001 Francisco Varela bioloog en filosoof 2003 Alexander Heimann skrywer 2003 Oleg Makarov ruimtevaarder 2003 Ilya Prigogine wenner van die Nobelprys vir Chemie 1977 2003 Martha Scott Amerikaanse aktrise 1912 2014 Maya Angelou Amerikaanse skrywer en digter 1928 Vakansiedae WysigNasionale feesdag van Aserbeidjan Nasionale feesdag van Ethiopie Rooms Katolieke kalender Heilige Germain van Parijs 576 Heilige Willem van Akwitanie 812 Heilige Bernardus van Menthon Aosta patroon v d alpinisten en berggidsen 1008 Salige Margaretha Pole 1541 Wikimedia Commons bevat media in verband met 28 May Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 28 Mei amp ol,