×
28 Maart

28 Maart is die 87ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (88ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 278 dae in hierdie jaar.

Publikasie datum: September 26, 2021

maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 87ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 88ste, skrikkeljaar, daar, hierdie, jaar, gebeure, wysig845, parys, word, beleer, deur, viking, stropers, waarskynlik, onder, leiding, ragnar, lodbrok, groot, klomp, geld, verlang. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 28 Maart is die 87ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 88ste in n skrikkeljaar Daar is nog 278 dae in hierdie jaar Gebeure Wysig845 Parys word beleer deur Viking stropers waarskynlik onder die leiding van Ragnar Lodbrok wat n groot klomp geld verlang voor hulle bereid is om die stad te verlaat 1509 Alessandro Farnese later Pous Paulus III word biskop van Parma 1676 Pous Clemens X verklaar Johannes van Kanti salig 1776 Juan Bautista de Anza vind die aangewese plek vir die Presidio of San Francisco 1804 Die Bocken oorlog naby Zurich begin toe die boere om Zurich in opstand kom teen verhoogte belastings deur die Stad Zurich 1854 Krimoorlog Die Verenigde Koninkryk en Frankryk verklaar oorlog teen Rusland 1910 Henri Fabre word die eerste persoon wat n seevliegtuig loods nadat hy opgestyg het vanaf water naby Martigues Frankryk 1930 Konstantinopel en Angora verander hulle name na Istanbul en Ankara 1939 Spaanse Burgeroorlog Generalissimo Francisco Franco verower Madrid en beeindig die oorlog 1942 Tweede Wereldoorlog Britse Kommando s val Saint Nazaire aan 1964 Die eerste roofradio stasie Radio Caroline word gevestig 1979 In Pennsilvanie faal n pomp in die verkoelingstelsel van die kernreaktor by Three Mile Island wat daartoe lei dat radio aktiewe water ontsnap en lei tot n kernsmelting Engels nuclear meltdown 1994 In Suid Afrika baklei Inhatha en ANC ondersteuners in sentraal Johannesburg wat lei tot 18 sterftes 2002 Die uitstalling The Italians Three Centuries of Italian Art open in die Nasionale galery van Australie 2016 Die Oculus Rift n kommersiele produk waarmee n skynwerklikheid beleef kan word word vir die publiek vrygestel Geboortes Wysig1609 Koning Frederick III van Denemarke 1670 1605 Johann Amos Comenius bekend as die vader van moderne onderwys 1670 1862 Aristide Brien politikus wenner van die Nobelprys vir Vrede 1926 1932 1871 Willem Mengelberg Nederlandse konsertdirigent 1951 1887 Helena Barry Hofmeyr Vrystaatse Nasionale L P R 1954 1902 Dame Flora Robson Engelse aktrise 1984 1906 Robert Allen Amerikaanse akteur 1998 1909 Nelson Algren Amerikaanse skrywer 9 Mei 1981 1913 Fred le Roux Afrikaanse joernalis lektor en redakteur 1984 1921 Dirk Bogarde Britse akteur 1999 1923 Monica Breed Afrikaanse omroeper aktrise en skrywer van kleuterprogramme en hoorbeelde 2021 1924 Freddie Bartholomew Amerikaanse akteur 1992 1928 Zbigniew Brzezinski Sekurieteitadviseur van die VSA 2017 1933 Cobus Rossouw Suid Afrikaanse akteur 1942 Daniel Dennett Amerikaanse filosoof 1943 Conchata Ferrell Amerikaanse aktrise 2020 1948 Dianne Wiest Amerikaanse aktrise 1949 Paul Bayvel Springbokrugby speler 2020 1955 Reba McEntire Amerikaanse sanger aktrise 1970 Vince Vaughn Amerikaanse akteur 1981 Julia Stiles Amerikaanse aktriseSterftes Wysig1285 Pous Martinus IV die 189ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1210 1687 Constantijn Huygens n digter komponis argitek diplomaat en geleerde van die Nederlandse Goue Eeu 1596 1794 Marquis de Condorcet wiskundige filisoof en politiese wetenskaplike 1743 1814 Joseph Ignace Guillotin uitvinder van die guillotine 1738 1868 James Thomas Brudenell 7de Earl of Cardigan Britse militere leier 1797 1870 George Henry Thomas Amerikaanse generaal 1881 Modest Mussorgsky Russiese komponis 1839 1884 Prins Leopold Hertog van Albany seun van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk 1853 1905 Sir Charles Adderley Britse staatsman na wie Adderleystraat in Kaapstad vernoem is 1814 1935 Tielman Roos advokaat regter politikus en Suid Afrikaanse minister van justisie 1879 1941 Virginia Woolf Britse skryfster 1882 1943 Sergei Rachmaninoff Russiese komponis 1873 1953 Jim Thorpe Amerikaanse atleet 1887 1958 W C Heny Blues komponis 1873 1969 Dwight D Eisenhower Generaal in die Amerikaanse Weermag en 34ste President van die Verenigde State 1890 1979 Emmett Kelly Amerikaanse nar 1898 1987 Maria von Trapp Oostenrykse sangeres 1905 2000 Anthony Powell Britse skrywer 1905 2016 Jo Onderstall n Suid Afrikaanse amateur plantkundige 1929 2017 Ahmed Kathrada ANC lid en anti apartheidsaktivis 1929 Wikimedia Commons bevat media in verband met 28 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 28 Maart amp ol,