fbpx
Wikipedia

28 Junie

28 Junie is die 179ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (180ste in ’n skrikkeljaar). Daar volg nog 186 dae in die res van die jaar.

Die Hubble-ruimteteleskoop ontdek Pluto se vierde satelliet.
Koningin Victoria word gekroon.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

  • Feesdag van Pous Paulus I in die Rooms-Katolieke Kerk.
  • Feesdag van Irenaeus van Lyon in die Rooms Katolieke en die Lutherse Kerk.

28 Junie
junie, junie, 2021, 1213, 1920, 2627, 30al, 179ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 180ste, skrikkeljaar, daar, volg, jaar, hubble, ruimteteleskoop, ontdek, pluto, vierde, satelliet, koningin, victoria, word, gekroon, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakans. lt lt Junie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30Al die dae28 Junie is die 179ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 180ste in n skrikkeljaar Daar volg nog 186 dae in die res van die jaar Die Hubble ruimteteleskoop ontdek Pluto se vierde satelliet Koningin Victoria word gekroon Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig767 Teenpous Constantinus II word deur sy broer Toto op die pouslike troon gesit 1243 Pous Innocentius IV volg Pous Celestinus IV op 1519 Karel V verkies as keiser van die Heilige Romeinse Ryk 1635 Guadeloupe word n Franse kolonie 1778 Slag van Monmouth Court House Molly Picher kry haar bynaam 1838 Koningin Victoria gekroon 1887 Minot Noord Dakota word ingelyf as n stad 1894 Werkersdag Engels Labor Day word n amptelike VSA vakansiedag 1914 Aartshertog Frans Ferdinand en sy gemalin Sophie word geskiet deur sluipmoordenaar Gavrilo Princip in Sarajevo 1919 Die Verdrag van Versailles word onderteken die einde van die Eerste Wereldoorlog 1950 Seoul ingeneem deur troepe van Noord Korea 1960 Amerikaanse olierafinaderye in Kuba genasionaliseer 1967 Israel annekseer Oos Jerusalem 1977 Die Verenigde Party van Suid Afrika ontbind 2011 Die Hubble ruimteteleskoop ontdek die vierde natuurlike satelliet van die dwergplaneet Pluto Kerberos Geboortes Wysig1476 Gian Pietro Carafa later Pous Paulus IV 1559 1490 Albert van Mainz Romeinse aartsbiskop 1545 1491 Hendrik VIII koning van Engeland 1547 1577 Peter Paul Rubens Vlaamse skilder 1640 1703 John Wesley Britse teoloog stigter van Metodisme 1791 1712 Jean Jacques Rousseau Switserse filosoof 1778 1787 Sir Harry Smith n Britse goewerneur en hoe kommissaris aan die Kaapkolonie 1860 1807 Anton Philipp Reclam Duitse uitgewer 1895 1831 Joseph Joachim Oostenrykse violis 1907 1846 Willem Eduard Bok Transvaalse staatsekretaris na wie Boksburg genoem is 1904 1867 Luigi Pirandello Italiaanse dramaturg en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1934 1936 1871 Peter Rosenberg Duits Baltiese protestantse martelaar 1919 1883 Pierre Laval voormalige eerste minister van Frankryk 1945 1902 Richard Rodgers Amerikaanse komponis 1979 1906 Paul Emile Victor Franse etnoloog en ontdekkingsreisiger 1995 1906 Maria Goeppert Mayer Duits gebore Amerikaanse teoretiese fisikus en Nobelpryswenner in Fisika 1972 1918 Cyriel Paul Coupe Belgiese priester onderwyser skrywer en digter 1998 1926 Mel Brooks Amerikaanse akteur regisseur rolprentvervaardiger en skrywer 1932 Pat Morita Amerikaanse akteur 2005 1942 Chris Hani Suid Afrikaanse kommunis 1993 1952 Elize Cawood Suid Afrikaanse aktrise 2020 1957 Annelie Botes Afrikaanse roman kortverhaal en rubriekskrywer 1964 Sabrina Ferilli Italiaanse aktrise 1965 Tiaan Strauss Suid Afrika se drie en veertigste Springbokkaptein 1971 Elon Musk Suid Afrikaans gebore internet en ruimtelanseringsentrepreneur tans in die VSA 1995 Demi Leigh Nel Peters Mej Suid Afrika en Mej Heelal 2017 Sterftes Wysig767 Pous Paulus I die 93ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 700 1570 Fridolin Brunner Switserse Protestantse pastoor en hervormer 1498 1598 Abraham Ortelius Vlaamse kartograaf 1527 1836 James Madison Amerikaanse politikus en staatsman 4de President van die Verenigde State 1751 1919 William Philip Schreiner Suid Afrikaanse staatsman advokaat en hoe kommissaris 1857 1944 Friedrich Dollmann Duitse generaal 1882 1965 Red Nichols Amerikaanse jazzkornetspeler en komponis 1905 1974 Frank Sutton Amerikaanse akteur 1923 1974 Vannevar Bush Amerikaanse ingenieur en wetenskapbestuurder 1890 1980 Jose Iturbi Spaanse pianis en dirigent 1895 1981 Terry Fox Kanadese atleet en aktivis 1858 1989 Joris Ivens Nederlandse regisseur skrywer en rolprentvervaardiger 1898 1997 Anna Boeseken kenner van die geskiedenis van die Nederlandse bewind aan die Kaap die Goeie Hoop en skryfster 1905 2001 Mortimer Adler Amerikaanse filosoof 1902 2001 Jim Ellis Amerikaanse rekenaarwetenskaplike 1956 2001 Joan Sims Britse aktrise 1930 2010 Robert Carlyle Byrd Amerikaanse politikus 1917 2014 Russel Botman rektor en visekanselier van die Universiteit van Stellenbosch 1953 2014 Meshach Taylor Amerikaanse akteur 1947 2020 Dr Pieter Willem Bingle predikant van die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika 1939 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Paulus I in die Rooms Katolieke Kerk Feesdag van Irenaeus van Lyon in die Rooms Katolieke en die Lutherse Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 28 Junie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 28 Junie amp oldid 2370745,