×
28 Februarie

28 Februarie is die 59ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Dit is ook gewoonlik die laaste dag van Februarie, maar in skrikkeljare is 29 Februarie die laaste dag. Daar was ook al drie keer in die geskiedenis 'n 30 Februarie gewees. Daar volg nog 306 dae in die res van die jaar (en 307 in skrikkeljare).

Inhoud

Publikasie datum: September 28, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 59ste, jaar, gregoriaanse, kalender, gewoonlik, laaste, februarie, maar, skrikkeljare, februarie, laaste, daar, drie, keer, geskiedenis, februarie, gewees, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboort. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 28 Februarie is die 59ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Dit is ook gewoonlik die laaste dag van Februarie maar in skrikkeljare is 29 Februarie die laaste dag Daar was ook al drie keer in die geskiedenis n 30 Februarie gewees Daar volg nog 306 dae in die res van die jaar en 307 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig364 Valentinianus I word verkies as Romeinse keiser deur amptenare van die Romeinse leer by Nicaea Bithynia 1476 Pous Sixtus IV stel die feesdag van Maria Onbevlekte Ontvangenis in op 8 Desember 1525 Die Spaanse veroweraar Hernan Cortes laat die laaste Asteke heerser van Tenochtitlan Cuauhtemoc weens hoogverraad teregstel 1550 Gian Pietro Carafa later Pous Paulus IV word kardinaal biskop van Frascati 1592 Pous Clemens VIII publiseer die bul Cum saepe accidere waarin die Jode van Avignon verbied word om handel te drywe met nuwe goedere slegs gebruikte goedere is toegelaat 1593 Pous Clemens VIII publiseer die bul Cum Hebraeorum malita waarin die less van die Talmud verbied word 1706 Goewerneur Willem Adriaan van der Stel laat Adam Tas arresteer 1784 John Wesley n predikant van die Kerk van Engeland stig die eerste Metodiste Kerk 1887 Die Kogmanskloofpas word geopen 1900 Die Beleg van Ladysmith deur die Boere wat op 2 November begin het eindig 1922 Egipte word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1935 Nylon n sintetiese polimeer word deur Wallace Carothers uitgevind 1947 Die 228 Voorval in Taiwan Burgerlike opstand in Taipei en Keelung word brutaal onderdruk deur die Sjinese Nasionalistiese leer 1990 Vir die eerste keer sedert die kommunistiese rewolusie in 1917 word boere in die Sowjetunie toegelaat om weer landbougrond te koop en aan hulle erfgename te vererf 1991 Die Golfoorlog kom tot n einde Geboortes Wysig1261 Margrete Aleksandersdotter Noorweegse koningin 1409 Elisabeth van Luxemburg dogter van die Duitse keiser Sigismund en sy vrou Barbara von Cilli 1442 Oswald I von dem Bergh Duitse graaf von dem Bergh 1533 Michel de Montaigne Franse essayis 1592 1552 Jost Burgi Switserse horlosiemaker instrumentmaker en astronoom 1573 Elias Holl Duitse boumeester 1597 Albrecht Friedrich Duitse heer van Rosenburg en Muhlingen 1675 Guillaume Delisle Franse kartograaf 1683 Rene Antoine Ferchault de Reaumur Franse natuurwetenskaplike en entomoloog 1690 Aleksei Petrowitsj tsarewitsj van Rusland Russiese tsarewitsj 1718 1693 Anna van Rusland tsaar van Rusland 1740 1704 Hans Hermann von Katte Pruisiese offisier en vriend van koning Friedrich II 1707 Johann Christian Senckenberg Duitse dokter natuurwetenskaplike en botanikus 1711 Adam Friedrich von Arnstedt Pruisiese offisier 1712 Louis Joseph de Montcalm Franse generaal 1713 Louis Augustin d Affry Switserse offisier 1714 Gizziello Italiaanse kastraat sopraan 1720 Matthias Desubas Franse prediker en protestantse martelaar 1729 Leopold Ludwig von Anhalt Duitse graaf van Anhalt 1735 Alexandre Theophile Vandermonde Franse musikant wiskundige en chemikus 1742 Johann Sebastian von Clais Switserse horlosiemaker uitvinder en ondernemer 1743 Rene Just Hauy Franse mineraloog 1759 Timoteo Maria Ascensi Italiaanse biskop 1775 Sophie Tieck Duitse digter en skrywer van die Romantiek 1787 Joseph von Armansperg Beierse en Griekse staatsman 1792 Karl Ernst von Baer Duits Baltiese natuurwetenskaplike anatoom sooloog en ontdekker van die menslike eiersel 1796 Eduard Pistorius Duitse skilder 1797 Frederik van Oranje Nassau tweede seun van koning Willem I en prinses Wilhelmine Luise van Pruise 1799 Ignaz von Dollinger Duitse katolieke teoloog 1802 Ernst Friedrich Zwirner Duitse argitek 1803 Christian Heinrich von Nagel Duitse wiskundige 1833 Alfred von Schlieffen Duitse generaal en strateeg 1913 1839 Sytze Wierda Nederlandse argitek in die Zuid Afrikaanse Republiek ZAR 1911 1863 Gheorghe Marinescu Roemeense neuroloog en neuro patoloog 1872 Marjana Domaskojc Sorbiese digter en skrywer 1896 Paul Haehling von Lanzenauer Duitse generaal 1898 Molly Picon Amerikaanse aktrise 1992 1901 Linus Pauling Amerikaanse chemikus biochemikus chemiese ingenieur en Nobelpryswenner 1994 1904 Alfred Bohrmann Duitse sterrekundige 2000 1911 Cor Dirks skoolhoof en Afrikaanse skrywer 2000 1922 Jan van der Merwe Suid Afrikaanse wiskundige en fisikus 2016 1928 Tommie Meyer rolprentregisseur en vervaardiger 2017 1931 Gavin MacLeod Amerikaanse akteur 2021 1945 Bubba Smith Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger 2011 1955 Gilbert Gottfried Amerikaanse akteur 1987 Bongani Baloyi Suid Afrikaanse politikus 1991 J G Claassen Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler Sterftes Wysig468 Hilarius Italiaanse pous 1022 Rudhart Duitse biskop van Konstanz 1105 Raimund van Toulouse Markgraaf van die Provence 1159 Sancha Raimundez Spaanse Infanta 1326 Leopold I hertog van Oostenryk van die Habsburg familie 1290 1485 Niclas von Abensberg Duitse ridder en graaf van Abensberg 1508 Philipp die Opregte Duitse keurvors van die Palts 1525 Cuauhtemoc die laaste Asteekse leier 1497 1535 Wolter von Plettenberg Landmeester van die Duitse Orde in Lyfland 1450 1544 Francesco Maria Molza Italiaanse digter 1572 Aegidius Tschudi Switserse geskiedkundige en politikus 1585 Samuel Eisenmenger Duitse dokter teoloog en astroloog 1621 Cosimo II de Medici Italiaanse hertog van die Toskana 1624 Johann Affelmann Duitse protestantse teoloog 1648 Christiaan IV van Denemarke Koning van Denemarke en Noorwee 1577 1658 Johann Lauremberg Nederduitse skrywer 1665 Ludwig van Nassau Beverweerd Nederlandse heer van Beverweerd Odijk und Lek 1668 Otto Praetorius Duitse digter en geskiedkundige 1711 Giovanni Pietro della Torre Italiaanse messelaar in Praag 1719 Boris Petrowitsj Sjeremetew Russiese generaal veldmaarskalk 1728 Ogyu Sorai Japanese filosoof 1729 Lovro Sitovic Kroatiese skrywer 1730 Michelangelo Tamburini Italiaanse generaal van die Societas Jesu 1748 Hieronymus von Erlach Switserse generaal 1916 Henry James Amerikaanse skrywer en literere kritikus 1843 1935 Jacobus du Plessis Afrikaanse professor in teologie aan die Potchefstroomse Universiteit vir C H O 1873 2011 Jane Russell Amerikaanse rolprentaktrise en sangeres 1921 2016 Jan van der Merwe Suid Afrikaanse wiskundige en fisikus 1922 2019 Andre Previn Duitse dirigent 1929 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigMardi Gras Vasteaand in Westelike Christendom Pannekoekdag in Brittanje 2006 Vredeherdenkingsdag in Taiwan Feesdag van Pous Hilarius in die Rooms Katolieke Kerk in nie skrikkeljare In skrikkeljare is dit op 29 Februarie Jeugdag in die VSA Wikimedia Commons bevat media in verband met 28 February Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 28 Februarie amp ol,