×
28 Desember

28 Desember is die 362ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (363ste in skrikkeljare). Daar volg nog 3 dae in die res van die jaar.

Geboortedag van die digter, C. Louis Leipoldt.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, 362ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 363ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, geboortedag, digter, louis, leipoldt, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig418, po. lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae 28 Desember is die 362ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 363ste in skrikkeljare Daar volg nog 3 dae in die res van die jaar Geboortedag van die digter C Louis Leipoldt Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig418 Pous Bonifatius I volg Pous Zosimus op 1065 Die Westminster abdy gebou deur Eduard die Belyer tussen 1045 en 1050 word ingewy 1478 Veldslag van Giornico 175 soldate van die Switserse Bondgenootskap en 600 boere uit die Livinio vallei oorwin n groot oormag van 10 000 soldate van Milaan 1835 Osceola lei sy Seminoolvegters in Florida en begin die Tweede Seminooloorlog teen die VSA Leer 1836 Spanje erken Meksiko se onafhanklikheid 1846 Iowa word die 29ste deelstaat van die Verenigde State 1879 Die middelste deel van die Tay Treinbrug in Dundee Skotland sak ineen terwyl n trein daaroor beweeg waarin 75 mense sterf 1895 Geskiedenis van die rolprent Die Lumiere broers vertoon bewegende prente aan n betalende gehoor vir die eerste keer 1999 Saparmurat Niyazov word President vir Lewe geproklameer in Turkmenistan Geboortes Wysig1855 Rudolf Marloth Suid Afrikaanse apteker en plantkundige na wie die bergaalwyn Aloe marlothii genoem is 1931 1856 Woodrow Wilson 28ste President van die Verenigde State 1924 1880 C Louis Leipoldt Afrikaanse digter 1947 1926 F F Odendal Afrikaanse taalkundige en leksikograaf 2013 1932 Nichelle Nichols Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1944 Kary Mullis Amerikaanse biochemikus 2019 1944 John Komlos n Amerikaanse ekonomiese historikus 1947 Mamphela Ramphele Suid Afrikaanse voormalige anti apartheidsaktivis politikus dokter akademikus 1954 Denzel Washington Amerikaanse akteur 1960 Chad McQueen Amerikaanse akteur en vervaardiger 1969 Linus Torvalds Finse rekenaarwetenskaplike en skepper van Linux 1978 Aisleyne Horgan Wallace Engelse tv persoonlikheid model en rubriekskrywer Sterftes Wysig1447 Gil Sanches Munoz y Carbon biskop van Valencia voorheen Teenpous Clemens VIII 1369 1503 Piero di Lorenzo de Medici heerser van Florence vanaf 1492 tot sy ballingskap in 1494 1472 1694 Koningin Maria II van Engeland 1662 1797 Brigadier generaal Mathurin Leonard Duphot van Frankryk sterf tydens n rebelse opstand 1769 1890 ds Dirk Postma grondlegger van die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika 1818 1931 Curt von Francois stigter van Windhoek Namibie 1852 1937 Maurice Ravel Franse komponis 1875 2003 Rykie van Reenen Afrikaanse joernalis 1923 2009 Dirk de Villiers Suid Afrikaanse rolprentmaker en akteur 1924 2015 Chris Barnard befaamde Afrikaanse skrywer en rolprentmaker 1939 2016 Judith Mason Suid Afrikaanse kunstenaar 1938 2016 Debbie Reynolds Amerikaanse aktrise 1932 2020 Armando Manzanero Mexikaanse sanger 1935 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 28 December Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 28 Desember amp ol,