fbpx
Wikipedia

28 April

28 April is die 118ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (119de in skrikkeljare). Daar volg nog 247 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansiedae

28 April
april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 118ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 119de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig862, sinode, aken, keur, lotarius, lotaringe, troue, waldrada, goed, 1669, p. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae28 April is die 118ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 119de in skrikkeljare Daar volg nog 247 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig862 Sinode van Aken keur Lotarius II van Lotaringe se troue met Waldrada goed 1669 Pous Clemens IX verklaar Maria Madalena dei Pazzi en Petrus van Alcantara heilig 1738 Pous Clemens XII publiseer sy bul In eminenti teen Vrymesselary 1788 Maryland word die 7de deelstaat van die Verenigde State 1840 Die NG gemeente Pietermaritzburg begin met die oprigting van wat later sou bekendstaan as die Gelofte of Voortrekkerkerkie 1862 Amerikaanse Burgeroorlog Admiraal David Farragut beset New Orleans Louisiana 1920 Azerbaijan word tot die Sowjet Unie bygevoeg 1932 n Entstof teen geelkoors vir gebruik op mense word aangekondig 1945 Tweede Wereldoorlog Benito Mussolini en Clara Petacci word doodgeskiet terwyl hulle probeer vlug uit Italie 1947 Thor Heyerdahl en vyf andere bemanningslede vaar vanaf Peru op die Kon Tiki om te bewys dat Peruse inboorlinge op Polinesie n nedersetting kon vestig 1952 Dwight D Eisenhower bedank as hoof Kommandeur van NAVO sodat hy kon staan as President van die Verenigde State 1952 Die Amerikaanse besetting van Japan eindig 1965 Verenigde State troepe land in die Dominikaanse Republiek om n Kommunistiese diktatorskap te vermy en om Amerikaners te ontruim 1969 Charles de Gaulle bedank as President van Frankryk 1977 Die Rote Armee Fraktion hofsaak eindig met Andreas Baader Gudrun Ensslin en Jan Carl Raspe wat skuldig bevind word van vier moorde en meer as dertig pogings tot moord 1988 Naby Maui Hawaii word n vlugassistent uitgesuig uit die Aloha Lugredery Boeing 737 en val na haar dood toe die boonste gedeelte van die vliegtuig se romp afgeskeur word gedurende die vlug 1994 Voormalige Central Intelligence Agency beampte Aldrich Ames pleit skuldig op klagtes van die oorhandiging van VS geheime aan die Sowjet Unie en later Rusland 1996 Whitewater skandaal President Bill Clinton gee 4 1 2 ure se video opname inligting 1997 Die 1993 Chemiese Wapens Konvensie geteken in Parys in Januarie 1993 tree in werking Rusland Irak en Noord Korea het nie die verdrag onderteken nie 2003 Apple Inc se iTunes Music Store vrygestel verkoop 1 000 000 liedere in die eerste week 2007 Australie klop Sri Lanka in die eindstryd met 53 lopies D L metode en wen sodoende die negende Krieketwereldbeker in Wes Indie 2020 Colombia sluit by die OESO aan Geboortes Wysig32 Otho Romeinse Keiser 69 1402 Nezahualcoyotl koning van Acolhuacan n deelstaat van die Asteekse Ryk 1472 1442 Koning Edward IV van Engeland 1483 1758 James Monroe 5de President van die Verenigde State 1831 1878 Lionel Barrymore Amerikaanse akteur 1954 1900 Heinrich Muller die hoof van die Gestapo 1945 1906 Kurt Godel Oostenrykse wiskundige 1978 1924 Kenneth Kaunda Zambiese president 2021 1926 Harper Lee Kenneth KaundaAmerikaanse skryfster van To Kill a Mockingbird en Pulitzerprys wenner 2016 1937 Saddam Hussein voormalige leier van Irak 2006 1940 Anne Rasa Suid Afrikaanse natuurbewaarder en etoloog 2020 1941 Ann Margret Amerikaanse aktrise 1948 Terry Pratchett Britse outeur 2015 1950 Jay Leno Amerikaanse vervaardiger skrywer en akteur 1955 William Kentridge een van die bekendste eietydse Suid Afrikaanse kunstenaars 1960 Ian Rankin Skotse skrywer 1974 Penelope Cruz Spaanse aktrise 1981 Jessica Alba Amerikaanse aktrise kinematograaf en vervaardiger Sterftes Wysig1865 Samuel Cunard Kanadees Engelse sakeman stigter van Cunard Line skeepsfirma 1787 1905 Fitzhugh Lee Konfederaat generaal 1835 1945 Benito Mussolini Italiaanse diktator en 27ste Eerste minister van Italie 1883 1945 Hermann Fegelein Duitse generaal 1906 1960 Otto du Plessis n dinamiese leier op kulturele en politieke gebied 1907 1962 Bennie Osler Springbokrugbyspeler 1901 1965 F Bordewijk Nederlandse skrywer van romans novelle toneelstukke prosagedigte parodiee en kritiek 1884 1977 Ricardo Cortez Amerikaanse akteur 1900 1992 Francis Bacon Ierse kunstenaar 1909 1999 Rory Calhoun Amerikaanse akteur en filmvervaardiger 1922 2000 Penelope Fitzgerald Engelse skrywer en digter 1916 2002 Alexander Lebed Russiese generaal 1950 2002 Ruth Handler uitvinder van die Barbie pop 1916 2007 Dabbs Greer Amerikaanse akteur 1917 2012 Matilde Camus Spaanse skrywer en digter 1919 2012 Patricia Medina Engelse aktrise 1919 2013 Janos Starker Hongaars Amerikaanse tjellis 1924 2021 Michael Collins Amerikaanse ruimtevaarder en toetsvlieenier 1930 Vakansiedae WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 28 April amp oldid 2413228,