fbpx
Wikipedia

27 September

27 September is die 270ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (271ste in skrikkeljare). Daar volg nog 95 dae.

Gebeure

 
Albert Einstein
 
Richard M Stallman
 
GNU-embleem

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

27 September
september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 270ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 271ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, albert, einstein, richard, stallman, embleem, 1. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae27 September is die 270ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 271ste in skrikkeljare Daar volg nog 95 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Albert Einstein Richard M Stallman GNU embleem 1540 Pous Paulus III publiseer die bul Regimini militantis ecclesiae waarin die orde van die Jesuite gestig word 1666 Zacharias Wagenaer word deur Cornelis van Quaelbergen opgevolg as kommandeur van die Kaap van Goeie Hoop 1819 Pous Pius VII stel Carlos da Cunha e Menezes patriarg van Lissabon Portugal en Cesare Guerrieri Gonzaga tesourier generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinale 1821 Meksiko bereik sy onafhanklikheid van Spanje waarmee die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog eindig 1824 Pous Leo XII stel drie nuwe kardinale aan waaronder Karl Kajetan Gaisruck aartsbiskop van Milaan 1825 Locomotion No 1 trek die eerste trein op die openingsdag van die Stockton and Darlington Railway die eerste spoorweg om stoomlokomotiewe te gebruik en passasiers te vervoer 1905 Albert Einstein publiseer n artikel oor massa energie ekwivalensie wat E mc demonstreer 1939 Tweede Wereldoorlog Pole gee oor aan Nazi Duitsland en die Sowjetunie 1964 Die BAC TSR 2 n Britse bomwerper voltooi sy nooiensvlug 1983 Richard Stallman kondig die GNU projek aan om n vry Unix agtige bedryfstelsel te ontwikkel 1988 Onder leiding van Aung San Suu Kyi word die National League for Democracy in Birma gestig 1992 In reaksie op die aankondiging van n ooreenkoms tussen President FW de Klerk en Nelson Mandela kondig Mangosuthu Buthelezi leier van die Inkatha Vryheidsparty IVP aan dat sy party die grondwetlike samesperkings in Suid Afrika sou boikot 1996 Die Taliban verdryf President Burhanuddin Rabbani van Afghanistan uit Kabul stel voormalige President Mohammad Najibullah tereg en vestig die Islamietiese Emiraat van Afghanistan 2020 Militere botsings breek uit langs die Nagorno Karabach kontaklyn tussen Armenie en Azerbeidjan Geboortes Wysig1389 Cosimo di Giovanni de Medici die Ouere Italiaanse bankier politikus en eerste lid van die bekende Medici familie 1464 1601 Lodewyk XIII van Frankryk 1643 1657 Sofia Aleksejewna van Rusland regent van die Tsaredom van Rusland 1704 1783 Agustin de Iturbide Meksikaanse bevelvoerder politikus en keiser 1824 1862 Generaal Louis Botha eerste minister van die Unie van Suid Afrika 1919 1880 Jacques Thibaud Franse violis 1953 1917 Lourens Muller n Suid Afrikaanse politikus 2005 1927 Eli Louw Suid Afrikaanse minister van vervoer en tot 1994 Suid Afrika se laaste wit speaker 2016 1964 Johnny du Plooy Suid Afrikaanse swaargewigbokser 2013 Sterftes Wysig1590 Pous Urbanus VII 228ste pous van die Rooms Katolieke Kerk vir 12 dae 15 tot 27 September 1521 1700 Pous Innocentius XII 242ste pous van die Rooms Katolieke Kerk van 1691 tot 1700 1615 1940 Walter Benjamin Duits Joodse Marxistiese kultuurfilosoof 1892 1981 Robert Montgomery Amerikaanse akteur 1904 2017 Raymond Buckland Brits gebore Amerikaanse skrywer 1934 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 27 September amp oldid 2392913,