×
27 Oktober

27 Oktober is die 300ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (301ste in skrikkeljare). Daar volg nog 65 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Gerhard Schröder

Publikasie datum: Augustus 10, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 300ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 301ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig312, keiser, konstantyn, grote, veldslag, milvi. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 27 Oktober is die 300ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 301ste in skrikkeljare Daar volg nog 65 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig312 Keiser Konstantyn die Grote wen die veldslag by die Milviaanse brug 625 Pous Honorius I volg Pous Bonifatius V op 1254 Pous Innocentius IV hou sy triomfantelike intog in Napels 1597 Alfonso II hertog van Ferrara sterf kinderloos Pous Clemens VIII voeg Ferrara toe tot die pouslike staat 1608 Maffeo Barberini later Pous Urbanus VIII word biskop van Spoleto 1795 Die VSA en Spanje teken die Verdrag van Vriendskap Limiete en Navigasie wat die grense tussen die Spaanse kolonies en die VSA bepaal 1873 Die Tradouwpas word oopgestel deur sir Henry Barkly 1904 Die eerste gedeelte van die New York Stad moltrein open tussen die New York stadsaal en die Bronx 1942 2de Wereldoorlog Die Amerikaanse vliegdekskip USS Hornet word deur Japannese lugaanvalle gekelder reeds op 26ste aangeval 1943 In Kaapstad stig die NG gemeente Pinelands af van die NG gemeente Maitland 1958 Generaal Ayub Khan werp Iskander Mirza omver in n bloedlose staatsgreep Khan word die tweede president van Pakistan slegs drie weke nadat Mirza hom aangestel het as handhawer van krygswet 1979 St Vincent en die Grenadines word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik Gerhard Schroder 1991 Turkmenistan word van die Sowjetunie onafhanklik 1998 Gerhard Schroder word kanselier van Duitsland 2006 Die Johannesburg Internasionale Lughawe word amptelik herdoop na die O R Tambo Internasionale Lughawe 2017 Katalonie verklaar onafhanklikheid vanaf Spanje Geboortes Wysig1782 Niccolo Paganini Italiaanse violis 1840 1858 Theodore Roosevelt 26ste president van die Verenigde State tussen 1901 en 1909 1919 1896 Edith Brown oorlewende van die Titanic skeepsramp 1997 1913 H J J M van der Merwe Afrikaanse taalkundige 1974 1915 Hermien Dommisse Suid Afrikaanse aktrise en regisseur 2010 1917 Oliver Tambo ANC president en vryheidsvegter 1993 1932 Sylvia Plath n Amerikaanse digter romanskrywer en kortverhaalskrywer 1963 1933 Jan Hettema Olimpiese fietsryer en Springbok tydrenjaer 2016 1939 John Cleese Britse akteur 1952 Brigitte Engerer Franse pianis 2012 1958 Jonathan Shapiro Suid Afrikaanse spotprenttekenaar 1977 Tessa Jubber Suid Afrikaanse aktrise Sterftes Wysig1605 Akbar die Grote Mogolheersers van Indie 1542 1939 Elizabeth Conradie Afrikaanse lektor en navorser 1903 1958 Doktor Carel Gerretson Nederlandse skrywer essayis geskiedkundige en politikus 1884 2010 Gideon Joubert Suid Afrikaanse verslaggewer en skrywer 1923 2013 Lou Reed Amerikaanse musikant en fotograaf 1942 2017 Cecil Moss n Springbokrugbyspeler afrigter en dokter 1925 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOnafhanklikheidsdag in Sint Vincent en die Grenadine 1979 Onafhanklikheidsdag in Turkmenistan 1991 Wikimedia Commons bevat media in verband met 27 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 27 Oktober amp ol,