×
27 Maart

27 Maart is die 86ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (87ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 279 dae in hierdie jaar.

Inhoud

2020 – Noord-Masedonië sluit by NAVO aan

Publikasie datum: September 03, 2021

maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 86ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 87ste, skrikkeljaar, daar, hierdie, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig, 2020, noord, masedonië, sluit, navo, 1000, pous, silvester, verleen, kon. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 27 Maart is die 86ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 87ste in n skrikkeljaar Daar is nog 279 dae in hierdie jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig 2020 Noord Masedonie sluit by NAVO aan 1000 Pous Silvester II verleen die koningstitel aan Sint Stefanus van Hongarye 1272 Pous Gregorius X gekroon 1329 Pous Johannes XXII veroordeel die leerstellings van Meester Eckhart in die bul In Agro Dominico 1513 Die Spaanse veroweraar Juan Ponce de Leon sien Florida vir die eerste keer terwyl hy op soek is na die Fontein van Ewigdurende Jeug in die Nuwe Wereld 1851 Eerste Europese berig van die bestaan van die Yosemite vallei 1871 Engeland en Skotland speel in die eerste internasionale rugbywedstryd Skotland klop Engeland 1 0 1918 Moldova en Bessarabie sluit aan by Roemenie 1923 FART konstruksie voltooi 1938 Oorlog van Tai er zhuang 1941 Tweede Wereldoorlog Aanval op Pearl Harbor die Japannese spioen Takeo Yoshikawa arriveer in Honolulu Hawaii en begin om die Verenigde State se vloot te bestudeer by Pearl Harbor 1941 Brittanje ondersteun Peter II van Joegoeslawie in n staatsgreep in die land 1958 Nikita Chroesjtsjof word Premier van die Sowjetunie 1964 Die Goeie Vrydag aardbewing die kragtigste aardbewing in die geskiedenis van die VSA met n Richterskaal lesing van 9 2 tref Suid Sentraal Alaska 125 mense sterf en grootskaalse skade aangerig aan die stad Anchorage 1969 Mariner 7 word gelanseer 1976 Suid Afrika onttrek militere magte uit Angola 1976 Amptelike stigtingsdag van die beroemde 32 Batajlon van die Suid Afrikaanse Weermag SAW 1985 Die Westdenedam ramp vind in Johannesburg plaas 1988 Moudud Ahmed word Eerste Minister van Bangladesj 1993 Jiang Zemin word aangewys as President van China 1993 Albert Zafy word President van Madagaskar 1993 Mahamane Ousmane word President van Niger 1995 Nelson Mandela ontslaan sy vervreemde vrou Winnie uit sy kabinet 2020 Noord Masedonie sluit by NAVO aan 2020 Suid Afrika begin as gevolg van die Koronaviruspandemie n landswye staat van inperking vir aanvanklik drie weke Geboortes Wysig972 Robert II Franse koning 1031 1401 Albrecht III Duitse hertog van Beiere Munchen 1460 1416 Franciscus de Paola Italiaanse stigter van die Paulus orde 1507 1509 Wolrad II Duitse hertog van Waldeck Eisenberg 1578 1546 Johannes Piscator Duitse professor en protestantse teoloog 1625 1576 Kaspar von Teutleben Duitse digter 1629 1651 Georg Abraham von Arnim Pruisiese generaalveldmaarskalk 1734 1740 Niklaus Franz von Bachmann Switserse offisier en eerste opperbevelvoerder van die Switserse weermag 1831 1746 Michael Bruce Skotse digter 1767 1765 Franz Xaver von Baader Duitse filosoof 1841 1785 Koning Lodewyk XVII van Frankryk 1795 1797 Alfred de Vigny Franse skrywer 1863 1809 Georges Eugene Haussmann Franse stadsbeplanner 1817 Karl Wilhelm von Nageli Switserse bioloog 1891 1845 Wilhelm Rontgen Duitse fisikus wenner van die eerste Nobelprys vir Fisika 1901 1923 1847 Otto Wallach Duitse chemikus en Nobelpryswenner 1931 1863 Sir Henry Royce motorpionier 1933 1866 Oskar Bidder Duits Baltiese protestantse martelaar 1919 1871 Heinrich Mann Duitse dramaturg en ouer broer van Thomas Mann 1950 1879 Edward Steichen Amerikaanse fotograaf en skilder 1973 1886 Ludwig Mies van der Rohe Duitse argitek 1969 1892 Thorne Smith Amerikaanse skrywer 1934 1899 Gloria Swanson Amerikaanse aktrise 1983 1901 Carl Barks tekenaar van Donald Duck strokiesprente 2000 1901 Sato Eisaku Eerste Minister van Japan 1975 1901 Sasaki Naojiro Japannese outeur 1943 1905 Rudolph Christoph Freiherr von Gersdorff Duitse generaal en deel van die sluipmoord poging op Hitler van 20 Julie 1944 1980 1909 Golo Mann Duits Switserse historikus en uitgewer 1994 1912 James Callaghan Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 2005 1927 Mstislav Rostropovich Russiese dirigent en musikus 2007 1928 Myburgh Streicher Suid Afrikaanse politikus 2005 1929 Anne Ramsey Amerikaanse aktrise 1988 1931 David Janssen Amerikaanse akteur 1980 1931 Walter Kieber Staatshoof van Liechtenstein 1978 1942 Michael York Engelse akteur 1960 Johannes Kerkorrel Afrikaanse musikant 2002 1963 Quentin Tarantino Amerikaanse akteur regisseur skrywer 1970 Mariah Carey Amerikaanse sangeres 1971 David Coulthard Britse Formule Een renjaer 1972 Naftali Bennett Israelse politikus en entrepreneur eerste minister 2021 nou 1979 Imran Tahir Suid Afrikaanse krieketspeler 1986 Manuel Neuer Duitse sokkerspeler Sterftes Wysig1191 Pous Clemens III die 174ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1350 Koning Alfonso XI van Castile 1312 1378 Pous Gregorius XI die 201ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1330 1625 Jakobus I van Engeland n koning van die Skotte as Jakobus VI van Engeland en van Ierland 1566 1757 Johann Stamitz Tsjeggiese komponis en violis 1717 1809 Joseph Marie Vien Franse skilder 1716 1843 Karl Salomo Zachariae von Lingenthal Duitse regsgeleerde 1769 1850 Wilhelm Beer astronoom 1797 1864 Jean Jacques Ampere Franse leraar 1800 1865 Petrus Hoffman Peerlkamp Nederlandse leraar 1786 1873 Amedee Simon Dominique Thierry Franse joernalis en historikus 1797 1875 Abraham Faure die vader van die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch 1795 1900 Genl Piet Joubert Boerekryger en kommandant generaal 1831 1910 Alexander Emanuel Agassiz VSA wetenskaplike en ingenieur 1835 1918 Henry Adams historikus 1838 1923 Sir James Dewar chemikus 1842 1924 Walter Parratt komponis 1841 1931 Arnold Bennett Britse skrywer 1867 1934 Francis William Reitz President van die Vrystaat 1844 1940 Michael Joseph Savage Eerste minister van Nieu Seeland 1872 1968 Joeri Gagarin n Rus en die eerste mens wat om die aarde gewentel het 1934 1972 M C Escher Nederlandse kunstenaar 1898 1972 Sharkey Bonano jazz musikant 1904 1974 Leo Marquard Suid Afrikaner en medestigter van die Liberale Party 1897 1991 Ralph Bates Britse akteur 1940 1995 Maurizio Gucci Italiaanse mode ontwerper 2002 Milton Berle Amerikaanse akteur en komediant 1908 2002 Dudley Moore Engelse akteur en musikant 1935 2002 Billy Wilder Amerikaanse regisseur 1906 2020 Thijs Nel Suid Afrikaanse kunstenaar dramaturg en skrywer 1943 Vakansiedae Wysig2005 2016 PaasfeesWikimedia Commons bevat media in verband met 27 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 27 Maart amp ol,