×
27 Junie

27 Junie is die 178ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (179ste in skrikkeljare). Daar volg nog 187 dae in die res van die jaar.

Inhoud

  • Fees van Cyrillus van Alexandrië.
  • MIV-toetsdag in die VSA.
  • Stonewalldag, gayregtetrotsdag.
  • Dag van die Halfbloed - Brasilië

Publikasie datum: September 03, 2021

junie, junie, 2021, 1213, 1920, 2627, 30al, 178ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 179ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vieringe, waarnemingsdaegebeure, wysig678, pous, agato, volg, pous, donus, 1511, pous, ju. lt lt Junie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30Al die dae 27 Junie is die 178ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 179ste in skrikkeljare Daar volg nog 187 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vieringe en waarnemingsdaeGebeure Wysig678 Pous Agato volg Pous Donus op 1511 Pous Julius II begin n baard dra as teken van rou oor die val van Bologna 1584 Pous Gregorius XIII stig die Maroniete seminarie in Rome 1709 Pieter die Grote verslaan Karel XII van Swede by die slag van Poltava 1759 Generaal James Wolfe begin die beleg van Quebec 1787 Edward Gibbon voltooi The History of the Decline and Fall of the Roman Empire 1862 Slag van Cold Harbor Amerikaanse Burgeroorlog Generaal Robert E Lee van die Gekonfedereerde State van Amerika behaal die oorwinning 1871 Die jen word Japan se amptelike geldeenheid 1893 Val van die New York aandelebeurs 1905 Muitery op die slagskip Potemkin 1917 Eerste Wereldoorlog Griekeland verklaar oorlog teen die Sentrale Magte 1953 Joseph Laniel word eerste minister van Frankryk 1954 Die wereld se eerste kernkragsentrale ingewy by Obninsk naby Moskou 1957 500 mense sterf as gevolg van Orkaan Audrey in Louisiana en Texas 1964 Etienne Leroux ontvang die Hertzogprys vir Sewe Dae by die Silbersteins 1967 Die wereld se eerste OTM word in Enfield Londen geinstalleer 1969 Die Stonewall oproer merk die begin van die gay regte beweging in die VSA 1977 Frankryk verleen onafhanklikheid aan Djibouti 1984 Pierre Elliott Trudeau wen die Albert Einstein prys vir vrede 1986 Die Internasionale regshof beslis teen die VSA in Nicaragua v Verenigde State van Amerika 1991 Slovenie word deur Joego Slawiese magte aangeval 2001 Die Internasionale regshof beslis teen die VSA in die LaGrand saak Geboortes Wysig1350 Manuel II Palaiologos keiser van die Bisantynse Ryk 1425 1682 Charles XII van Swede koning van Swede in 1697 1718 d 1718 Junie 17 op die Sweedse kalender 1838 Paul von Mauser wapenontwerper 1914 1846 Charles Stewart Parnell Ierse nasionalis in Avondale County Wicklow 1850 Lafcadio Hearn outeur 1904 1869 Hans Spemann ontvanger van die Nobel Prys vir medisyne 1935 1941 1870 Frank Rattray Lillie dierkundige 1947 1880 Helen Keller Amerikaanse skryfster aktivis en dosent 1968 1882 Eduard Spranger filosoof 1963 1906 Catherine Cookson outeur 1998 1925 Jerome Felder AKA Doc Pomus musikant komponis 1991 1925 Dawie Couzyn opera en ligte Afrikaanse musieksanger 2010 1927 Otto Herbert Hajek beeldhouer 1927 Virginia Lee Suid Afrikaanse sangeres van ligte musiek 7 Januarie 1990 1935 Louis van Niekerk Afrikaanse verhoog rolprent en TV akteur en n teaterregisseur 1941 Krzysztof Kieslowski regisseur 1996 1948 Richard G Morris Britse neurowetenskaplike 1951 David Kramer Suid Afrikaanse musikant 1983 Dale Steyn Suid Afrikaanse toetskrieketspeler Sterftes Wysig363 Keiser Julianus Apostata 331 1831 Sophie Germain Franse wiskundige 1776 1831 Groothertog Konstantyn Pawlowitsj van Rusland tsesarewitsj van Rusland en onderkoning van Kongres Pole 1779 1844 Joseph Smith Jr stigter van die Mormoonse Kerk 1805 1890 Dietlof Mare sakeman en landdros in die Zuid Afrikaansche Republiek ZAR 1824 1934 Isidoor Teirlinck Vlaamse skrywer 1851 1952 Elmo Lincoln Amerikaanse akteur 1889 1957 Malcolm Lowry Engelse skrywer 1909 1989 Alfred Jules Ayer Britse filosoof 1910 1998 Kerim Tekin Turkse sanger 1975 2001 Jack Lemmon Amerikaanse akteur 1925 2009 Gale Storm Amerikaanse sangeres aktrise 1922 2016 Bud Spencer Italiaanse akteur 1929 2016 Alvin Toffler Amerikaanse futuris joernalis en skrywer 1928 2018 Renata Coetzee kenner van die tradisionele voedselkulture van Suid Afrikaners 1930 Vakansies vieringe en waarnemingsdae WysigFees van Cyrillus van Alexandrie MIV toetsdag in die VSA Stonewalldag gayregtetrotsdag Dag van die Halfbloed BrasilieWikimedia Commons bevat media in verband met 27 Junie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 27 Junie amp ol,