×
27 Januarie

27 Januarie is die 27ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 338 dae in die res van die jaar (339 in skrikkeljare).

Inhoud

  • 1606 – Die verhoor van Guy Fawkes, wat die Engelse parlement wou opblaas, en sy samesweerders begin.
  • 1720Pous Clemens XI verklaar suster Humility (Rosanna) heilig.
  • 1738Carlo Rezzonico (later Pous Clemens XIII) word kardinaal-diaken van San Nicola in Carcere.
  • 1798 – 10500 Franse troepe marsjeer die Waadt (gebied om Lausanne) binne en verlang ´n losprys van 700000 Frank van die Switserse Bondgenootskap. Die Franse stig die “Lemaniese Republiek” met hoofstad Lausanne.
  • 1843Pous Gregorius XVI stel vier nuwe kardinale aan, waaronder Francesco di Paola Villadecani, aartsbiskop van Messina.
  • 1861 – Ds. A.J. Begemann word as die eerste predikant van Pretoria bevestig.
  • 1888 – Die National Geographic Society, uitgewer van die National Geographic tydskrif, word gestig.
  • 1926 – Die Skot John Logie Baird stel die eerste werkende TV-stelsel in Londen bekend.
  • 1932 – Marjorie Hingle word in ’n Johannesburgse tussenverkiesig die eerste vrou wat in Suid-Afrika stem.
  • 1945 – Die Rooi Leër bevry 7 500 gevangenes wat deur Nazi-personeel in die Auschwitz-konsentrasiekampe in Oświęcim (Duits: Auschwitz), Pole agtergelaat is.
  • 1951 – Kerntoetse begin by die Nevada-Toetsterrein met ’n een-kiloton atoombom wat op Frenchman Flats laat val is.
  • 1967 – Die Apollo 1 ruimtetuig word deur ’n brand vernietig by die Kennedy-Ruimtesentrum. Ruimtevaarders Gus Grissom, Edward Higgins White en Roger B. Chaffee sterf in die voorval.
  • 1973 – In Parys word ooreenkomste onderteken om die Viëtnam-oorlog te beëindig.
  • 1996 – Die bewind van Nigerië se eerste demokraties verkose president, Mahamane Ousane, word in ’n staatsgreep omvergewerp. Kol. Barne Mainassara Ibrahim word die staatshoof.
  • 1998 – Oud-pres. F.W. de Klerk erken ’n verhouding met Elita Georgiades, die vrou van ’n Griekse sakeman.
  • 2002 – Meer as 1000 mense sterf en duisende word haweloos gelaat, toe bomontploffings in ’n weermagmagasyn in Lagos, Nigerië – per ongeluk deur ’n brand veroorsaak – tot massa-paniek lei.
  • 2015 – 'n Moord op drie gesinslede van die Van Breda-familie en die besering van 'n ander vind plaas op die De Zalze-gholflandgoed in Stellenbosch.

Teologie

  • 1343 – Die bul Unigenitus, wat die mag van die pous regverdig en die gebruik van aflate magtig, deur Pous Clemens VI.

Publikasie datum: September 03, 2021

januarie, januarie, 2021, 1617, 2324, 3031al, 27ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdae, gepubliseer, teologiegebeure, wysig1606, verhoor, fawkes, engelse, parl. lt lt Januarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 27 Januarie is die 27ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 338 dae in die res van die jaar 339 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdae 5 Gepubliseer 5 1 TeologieGebeure Wysig1606 Die verhoor van Guy Fawkes wat die Engelse parlement wou opblaas en sy samesweerders begin 1720 Pous Clemens XI verklaar suster Humility Rosanna heilig 1738 Carlo Rezzonico later Pous Clemens XIII word kardinaal diaken van San Nicola in Carcere 1798 10500 Franse troepe marsjeer die Waadt gebied om Lausanne binne en verlang n losprys van 700000 Frank van die Switserse Bondgenootskap Die Franse stig die Lemaniese Republiek met hoofstad Lausanne 1843 Pous Gregorius XVI stel vier nuwe kardinale aan waaronder Francesco di Paola Villadecani aartsbiskop van Messina 1861 Ds A J Begemann word as die eerste predikant van Pretoria bevestig 1888 Die National Geographic Society uitgewer van die National Geographic tydskrif word gestig 1926 Die Skot John Logie Baird stel die eerste werkende TV stelsel in Londen bekend 1932 Marjorie Hingle word in n Johannesburgse tussenverkiesig die eerste vrou wat in Suid Afrika stem 1945 Die Rooi Leer bevry 7 500 gevangenes wat deur Nazi personeel in die Auschwitz konsentrasiekampe in Oswiecim Duits Auschwitz Pole agtergelaat is 1951 Kerntoetse begin by die Nevada Toetsterrein met n een kiloton atoombom wat op Frenchman Flats laat val is 1967 Die Apollo 1 ruimtetuig word deur n brand vernietig by die Kennedy Ruimtesentrum Ruimtevaarders Gus Grissom Edward Higgins White en Roger B Chaffee sterf in die voorval 1973 In Parys word ooreenkomste onderteken om die Vietnam oorlog te beeindig 1996 Die bewind van Nigerie se eerste demokraties verkose president Mahamane Ousane word in n staatsgreep omvergewerp Kol Barne Mainassara Ibrahim word die staatshoof 1998 Oud pres F W de Klerk erken n verhouding met Elita Georgiades die vrou van n Griekse sakeman 2002 Meer as 1000 mense sterf en duisende word haweloos gelaat toe bomontploffings in n weermagmagasyn in Lagos Nigerie per ongeluk deur n brand veroorsaak tot massa paniek lei 2015 n Moord op drie gesinslede van die Van Breda familie en die besering van n ander vind plaas op die De Zalze gholflandgoed in Stellenbosch Geboortes Wysig1756 Wolfgang Amadeus Mozart Oostenrykse komponis 1791 1775 Friedrich Schelling Duitse filosoof 1854 1805 Samuel Palmer Britse waterverfskilder 1881 1814 Eugene Viollet le Duc Franse argitek 1879 1832 Lewis Carroll Britse wiskundige en skrywer 1898 1859 Wilhelm II van Duitsland laaste koning van Pruise en keiser van Duitsland 1941 1940 James Cromwell Amerikaanse akteur 1949 Fanie Olivier Suid Afrikaanse digter 1964 Bridget Fonda Amerikaanse aktrise 1966 Tamlyn Tomita Amerikaanse aktrise 1969 Patton Oswalt Amerikaanse komediant 1970 Martin Watt Suid Afrikaanse komponis 1980 Marat Safin Russiese tenisspeler Sterftes Wysig457 Marcianus van Bisantium Bisantynse keiser 392 672 Pous Vitalianus 76ste pous van die Rooms Katolieke Kerk circa 600 847 Pous Sergius II 102de pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1901 Giuseppe Verdi Italiaanse komponis 1813 1910 Thomas Crapper Britse loodgieter en sakeman 1836 1931 Johanna Luyt Suid Afrikaanse komponis onbekend 1974 J J G Grobbelaar Suid Afrikaanse inspekteur van onderwys en skrywer van jeuglektuur 1907 1983 Louis de Funes Franse akteur 1914 1986 Lilli Palmer Duitse aktrise 1914 2006 Chris Heunis Suid Afrikaanse regter politikus lid van die Nasionale Party 1927 2012 Reza de Wet Afrikaanse skrywer en dramaturg 1952 2018 Ingvar Kamprad Sweedse sakemagnaat en stigter van Ikea 1926 2021 Cloris Leachman Amerikaanse aktrise 1926 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Vitalianus in die Rooms Katolieke Kerk en die Ortodokse Kerk Gepubliseer WysigTeologie Wysig 1343 Die bul Unigenitus wat die mag van die pous regverdig en die gebruik van aflate magtig deur Pous Clemens VI Wikimedia Commons bevat media in verband met 27 Januarie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 27 Januarie amp ol,