×
27 Februarie

27 Februarie is die 58ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 307 dae in die res van die jaar (308 in skrikkeljare).

Naas Botha se verjaarsdag.
Die aktrise Elizabeth Taylor is op die dag in 1932 gebore.

Inhoud

Publikasie datum: September 25, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 58ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, naas, botha, verjaarsdag, aktrise, elizabeth, taylor, 1932, gebore, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaege. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 27 Februarie is die 58ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 307 dae in die res van die jaar 308 in skrikkeljare Naas Botha se verjaarsdag Die aktrise Elizabeth Taylor is op die dag in 1932 gebore Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig380 Edik De fide Catholica van keiser Theodosius I wat die Roomse geloof die staatsgodsdiens van die Romeinse Ryk maak 1287 Karel van Salerno onderteken n kontrak waarin hy afstand doen van die koninkryk van Sisilie Pous Honorius IV erken nie die kontrak nie 1594 Die Koning van Navarre word gekroon as Koning Henri IV van Frankryk by die Katedraal van Chartres naby Parys wat die Bourbon dinastie begin 1617 Swede teken die Verdrag van Stolbovo om die Ingrianoorlog met Rusland te beeindig en slaag in aansienlike gebiedsuitbreiding 1639 Giulio Rospigliosi later Pous Clemens IX se komiese opera Chi soffre speri het sy premiere in Rome 1782 Pous Pius VI vertrek na Wene om te onderhandel met keiser Joseph II 1801 Washington D C word onder die jurisdiksie van die Kongres van die VSA geplaas 1881 Eerste Vryheidsoorlog Die Slag van Majuba vind plaas 1900 Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Paardeberg eindig in n Britse oorwinning tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1933 Die Reichstag gebou word in n sleutelgebeurtenis in die vestiging van die Naziregering in Duitsland aan die brand gesteek 1964 Die Italiaanse Regering vra vir hulp om die Skewe Toring van Pisa se omtuimeling te verhoed 1971 Die olietenkskip SS Wafra loop op die rotse van die Northumberlandrif naby Agulhas en veroorsaak massiewe oliebesoedeling 1971 Dokters by die Nederlandse aborsiekliniek die Mildredhuis in Arnhem voer die eerste kunsmatig geinduseerde aborsies uit 1976 Die Polisariofront van Wes Sahara verklaar in Tindouf die onafhanklikheid van die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara met Laayoune as hoofstad 1991 Golfoorlog V S President George H W Bush kondig aan dat Koeweit bevry is 2002 Ryanair vlug 296 slaan aan die brand op Londen se Stansted lughawe Ondersoeke hierna kritiseer Ryanair se hantering van die ontruiming die dag 2002 Godhra treinbrand n Moslembende steek n trein aan die brand wat van Ayodhya terugkeer 59 Hindoepelgrims sterf 2004 Die bombardering van Superferry deur Abu Sayyaf in die Filippyne se ergste terroriste aanval laat 116 dood 2004 Shoko Asahara die leier van die ekstreme Japannese sekte Aum Shinrikyo word ter dood veroordeel vir die senugasaanval op die Tokio moltrein in 1995 2015 Sluipmoord op Boris Nemtsof Russiese wetenskaplike staatsman en liberale politikus naby die Rooiplein in Moskou Geboortes Wysig272 Keiser Konstantyn die Grote 337 1748 Anders Sparrman Sweedse natuurkundige medikus en aktivis 1820 1847 Ellen Terry Engelse aktrise 1928 1892 William Demarest Amerikaanse akteur 1983 1902 C M van den Heever Afrikaanse skrywer en digter 1957 1902 John Steinbeck Amerikaanse joernalis en skrywer Nobelprys wenner 1968 1903 Reginald Gardiner Engels Amerikaanse akteur and sanger 1980 1912 Lawrence Durrell Indies Frannse outeur digter en dramaturg 1990 1913 Paul Ricœur Franse filosoof en akademikus 2005 1923 Dexter Gordon Amerikaanse jazzmusikant 1990 1932 Elizabeth Taylor Brits Amerikaanse aktrise 2011 1942 Denise Darvall hartskenker vir die eerste menslike hartoorplanting 1967 1953 Ian Khama Botswana politikus en vierde president van Botswana 2008 2018 1957 Timothy Spall Engelse akteur 1958 Naas Botha Suid Afrika se veertigste Springbokkaptein 1962 Adam Baldwin Amerikaanse akteur 1965 Noah Emmerich Amerikaanse akteur 1966 Donal Logue Kanadese akteur en regisseur 1983 Kate Mara Amerikaanse aktrise 1994 Hou Yifan Chinese skaakspeler Sterftes Wysig364 Keiser Jovianus 331 1425 Wasili I van Moskou Grootprins van die Rjoerik dinastie 1371 1879 Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland jongste seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj 1862 1881 Sir George Pomeroy Colley Britse soldaat en Goewerneur van Natal tydens die Slag van Majuba 1835 1902 Harry Breaker Morant Engels Australiese luitenant 1864 1979 Salty du Rand Suid Afrika se vyf en twintigste Springbokkaptein 1926 1980 George Tobias Amerikaanse akteur 1901 1985 J Pat O Malley Engels Amerikaanse akteur en sanger 1904 1987 Joan Greenwood Engels aktrise 1921 1989 Konrad Lorenz Oostenrykse dierkundige en voelkenner Nobelpryswenner 1903 1993 Lillian Gish Amerikaanse aktrise 1893 1998 George H Hitchings Amerikaanse farmakoloog en akademikus Nobelpryswenner 1905 1998 J T Walsh Amerikaanse akteur 1943 2003 Fred Rogers Amerikaanse akteur en TV aanbieder 1928 2009 John Alvin Amerikaanse akteur 1917 2012 Tina Strobos Nederlandse medikus en psigiater 1920 2015 Boris Nemtsof Russiese wetenskaplike staatsman en liberale politikus 1959 2015 Leonard Nimoy Amerikaanse akteur regisseur digter musikant en fotograaf 1931 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 27 February Onafhanklikheidsdag in die Dominikaanse Republiek 1844 Nasionale MelktertdagOntsluit van https af wikipedia org w index php title 27 Februarie amp ol,