fbpx
Wikipedia

27 Desember

27 Desember is die 361ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (362ste in skrikkeljare). Daar volg nog 4 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

27 Desember
desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, 361ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 362ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig418, teenpous, eulalius, begin, pontifikaat, . lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae27 Desember is die 361ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 362ste in skrikkeljare Daar volg nog 4 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig418 Teenpous Eulalius begin sy pontifikaat 1726 Pous Benedictus XIII verklaar Francis Solano Johannes van die Kruis en Peregrine Laziosi heilig 1831 Charles Darwin verlaat Plymouth aan boord HMS Beagle op wat n geskiedkundige ekspedisie sou word 1838 Die Slag van die Opatikloof vind plaas 11 dae na die Slag van Bloedrivier 1934 Die Brits Amerikaanse renjaer Whitney Straight wen Suid Afrika se eerste Grand Prix by Oos Londen met n Maserati 8CM 1945 Die Wereldbank word na n ooreenkoms tussen 28 nasies gestig 1949 Koningin Juliana van Nederland staan soewereiniteit aan Indonesie toe 1958 Albino Luciani later Pous Johannes Paulus I word biskop van Vittorio Veneto 1968 Die Amerikaanse ruimtetuig Apollo 8 voer die eerste bemande omwenteling van die Maan uit 1978 Spanje word n demokrasie na 40 jaar van diktatorskap Geboortes Wysig1571 Johannes Kepler Duitse wiskundige en sterrekundige 1630 1654 Jacob Bernoulli Switserse wiskundige en wetenskaplike 1705 1734 Nicolaas Laurens Burman Nederlandse botanis 1793 1822 Louis Pasteur Franse skeikundige 1895 1862 Anton van Wouw Suid Afrikaanse beeldhouer 1945 1901 Marlene Dietrich Duits Amerikaanse aktrise 1992 1923 Lucas Mangope Suid Afrikaanse politikus en voormalige president van die onafhanklike Bantoestan Bophuthatswana 1977 1994 2018 1930 Ampie Muller n akademikus en omroeper 2019 1936 Ena Murray Afrikaanse skryfster 2015 1944 Makhenkesi Stofile Suid Afrikaanse politikus 2016 1956 Ben Erik van Wyk Suid Afrikaanse botanikus 1961 Guido Westerwelle Duitse politikus 2016 Sterftes Wysig1805 Isabelle de Charriere Nederlandse en Switserse skrywer 1740 1838 Alexander Biggar Britse Setlaar en soldaat 1781 1923 Alexandre Gustave Eiffel Franse ingenieur bouer van die Eiffeltoring in Parys 1832 1969 Gerhardus Jacobus Badenhorst Afrikaanse boer landbou pionier en nyweraar 1900 1978 Houari Boumediene rewolusioner en tweede President van Algerie 1932 1978 Alexandre Deulofeu n Spaanse politikus en bekend vir sy sikliese teorie oor die evolusie van beskawings 1903 2007 Benazir Bhutto Pakistanse politikus 1953 2015 Randall Wicomb Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 1949 2016 Annanias Mathe Mosambiekse reeksverkragter en gewapende rower 1976 2016 Carrie Fisher Amerikaanse aktrise 1956 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 27 December Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 27 Desember amp oldid 2353214,