×
27 Augustus

27 Augustus is die 239ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (240ste in skrikkeljare). Daar volg nog 126 dae in die res van die jaar.

Publikasie datum: September 26, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 239ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 240ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, generaal, louis, botha, sterf, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1712, pous, cl. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 27 Augustus is die 239ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 240ste in skrikkeljare Daar volg nog 126 dae in die res van die jaar Generaal Louis Botha sterf Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1712 Pous Clemens XI verklaar Ceslas Odrowaz salig 1900 Die Slag van Bergendal die laaste standgeveg in die Anglo Boereoorlog word by Dalmanutha in die ZAR beeindig 1933 Die eerste volledige Bybel in Afrikaans word in gebruik geneem 1962 Mariner program Mariner 2 word lanseer 1991 Moldowa word van die Sowjetunie onafhanklik 1992 Dieter Gerhardt gewese bevelvoerder van die Simonstadse vlootbasis wat daaraan skuldig bevind is dat hy vir die Sowjetunie gespioeneer het word na Switserland gedeporteer Geboortes Wysig1770 Georg Wilhelm Friedrich Hegel Duitse filosoof en akademikus 1831 1869 Karl Haushofer akademikus populariseer geopolitiek in Duitsland 1946 1870 Amado Nervo Meksikaanse joernalis digter en diplomaat 1919 1878 Jopie Fourie n Boerekryger in die Tweede Vryheidsoorlog en sterf as martelaar vir die Boere tydens die rebellie 1914 1890 Man Ray Franse fotograaf en skilder 1976 1893 Genl Dan Pienaar aanvoerder van die 1ste SA Divisie tydens die Tweede Wereldoorlog 1942 1908 Lyndon B Johnson 36ste President van die Verenigde State 1973 1910 Moeder Teresa Kolkata Indie 1997 1911 Kay Walsh Engelse aktrise en danseres 2005 1916 Tony Harris Suid Afrikaanse krieket en rugbyspeler 1993 1916 Martha Raye Amerikaanse aktrise en komediant 1994 1921 Leo Penn Amerikaanse akteur regisseur en draaiboekskrywer 1998 1924 Ds Vidius Nel predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk 2007 1928 Mangosuthu Buthelezi stigter en leier van die Inkatha Vryheidsparty 1941 Harrison Page Amerikaanse akteur 1941 Cesaria Evora volksangeres van Kaap Verde 2011 1943 Tuesday Weld Amerikaanse model en aktrise 1947 Barbara Bach Amerikaanse model en aktrise 1953 Peter Stormare Sweedse akteur regisseur en skrywer 1955 Diana Scarwid Amerikaanse aktrise 1958 Tom Lanoye Belgiese skrywer en digter 1959 Gerhard Berger Oostenrykse renjaer 1969 Reece Shearsmith Engelse akteur komediant en skrywer 1969 Chandra Wilson Amerikaanse aktrise en regisseuse 1976 Sarah Chalke Kanadese aktrise 1976 Mark Webber Australiese renjaer 1979 Aaron Paul Amerikaanse akteur 1980 CJ van der Linde Springbokrugbyspeler 1986 Sebastian Kurz Oostenrykse politikus 25ste kanselier van Oostenryk 1990 Luuk de Jong Nederlandse sokkerspeler 1992 Blake Jenner Amerikaanse akteur en sanger 1995 Sergej Sirotkin Russiese renjaer Sterftes Wysig827 Pous Eugenius II die 99ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1576 Titiaan Italiaanse skilder wat tydens die Renaissance aktief was circa 1488 1490 1635 Lope de Vega Carpio een van die belangrikste digters en dramaturge van die Spaanse Goue Eeu 1562 1664 Francisco de Zurbaran Spaanse skilder 1598 1666 Iwan V van Rusland tsaar van Rusland 1696 1727 Aert de Gelder Nederlandse skilder 1645 1899 Emmanuel Hiel Vlaams Nederlandse digter en prosaskrywer 1834 1919 Generaal Louis Botha eerste minister van die Unie van Suid Afrika 1862 1958 Priscilla Lawson Amerikaanse aktrise 1914 1964 Gracie Allen Amerikaanse aktrise en komediant 1895 1965 Le Corbusier Switserse argitek en stadsbeplanner 1887 1969 Erika Mann Duitse aktrise en outeur 1905 1971 Margaret Bourke White Amerikaanse fotograaf en joernalis 1906 1975 Haile Selassie Ethiopiese staatshoof 1892 1979 Louis Mountbatten n Britse staatsman en vlootoffisier 1900 1996 Greg Morris Amerikaanse akteur 1933 1998 Klaas Steytler Suid Afrikaanse skrywer 1922 2012 Neville Alexander Suid Afrikaanse taalkundige en anti apartheidsaktivis 1936 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 27 August Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 27 Augustus amp ol,