fbpx
Wikipedia

27 April

27 April is die 117de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (118de in skrikkeljare). Daar volg nog 248 dae.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

27 April
april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 117de, jaar, gregoriaanse, kalender, 118de, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1124, david, skotland, word, koning, 1296, skotte, word, sl. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae27 April is die 117de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 118de in skrikkeljare Daar volg nog 248 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1124 David van Skotland word koning 1296 Die Skotte word by die Slag van Dunbar verslaan 1509 Pous Julius II skors die Italiaanse staat van Venesie 1521 Ontdekkingsreisiger Ferdinand Magellan word in die Filippyne vermoor 1565 Cebu City word gevestig as die eerste Spaanse kolonie die Filippyne 1570 Pous Pius V publiseer die bul Regnans in Excelsis waarin hy Elizabeth I van Engeland ekskommunikeer 1667 John Milton verkoop die kopiereg van Paradise Lost vir 10 1773 Die Britse parlement neem die Teewet aan om die Oos Indiese maatskappy te red deur hul n monopolie te gee in die Noord Amerikaanse teemark 1805 Berbers en vlootsoldate van die VSA val Derna in Tripoli aan 1813 Oorlog van 1812 Die Verenigde State se troepe neem die hoofstad Ontario van York oor tans Toronto Ontario 1840 Grondsteen van Paleis van Westminster Londen word gele deur die vrou van Heer Charles Barry 1843 Gioacchino Pecci later Pous Leo XIII word aartsbiskop van Damietta 1861 VSA president Abraham Lincoln skort die habeas corpus bevelskrif op 1865 Ongeveer 1 700 mense meestal Andersonville tronkgevangenes sterf na die Sultana stoomskip ontplof en sink in die Mississippirivier 1908 Die 1908 Olimpiese Somerspele begin in Londen 1909 Die sultan van Turkye Abdul Hamid II word omvergewerp en deur sy broer Murat V opgevolg 1941 Tweede Wereldoorlog Duitse troepe beset Athene 1947 Babe Ruth dag word gevier in die Yankee Stadion 1950 Apartheid In Suid Afrika word die Wet op Groepsgebiede goedgekeur en rasse word formeel geskei 1960 Togo verkry onafhanklikheid van Frans geadministreerde VN beheer 1961 Sierra Leone verkry onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk 1967 Expo 67 open in Montreal Quebec 1981 Xerox PARC kondig die rekenaarmuis aan 1986 Captain Midnight John R MacDougall kaap HBO se satelliet en saai sy eie boodskap uit na die kykers van HBO 1992 Serwie en Montenegro stig die Bondsrepubliek Joego Slawie 1994 Vryheidsdag ingestel na afloop van die eerste Suid Afrikaanse demokratiese verkiesing op hierdie dag Nelson Mandela verkies tot president onder ANC leierskap volg FW de Klerk onder NP leierskap op 1997 Andrew Cunanan vermoor Jerffrey Trail en begin n moordtog wat duur tot Julie en eindig met die moord van mode ontwerper Gianni Versace 2005 Eerste vlug van n Airbus A380 toegerus met Rolls Royce Trent 900 enjins by die lughawe van Toulouse 2014 Pous Johannes XXIII en Pous Johannes Paulus II word deur Pous Franciskus heilig verklaar Geboortes Wysig1759 Mary Wollstonecraft Engelse skrywer filosoof en kampvegter vir vroueregte 1797 1791 Samuel Morse uitvinder van Morse kode 1872 1820 Herbert Spencer Engelse filosoof 1903 1822 Ulysses S Grant 18de President van die Verenigde State 1885 1830 Gordon Sprigg voormalige eerste minister van die Kaapkolonie 1913 1885 Karl Bremer eertydse Suid Afrikaanse minister van gesondheid 1953 1888 Florence La Badie Amerikaanse pionier aktrise 1917 1891 Sergei Prokofief Russiese komponis 1953 1897 Chris Blignaut n legendariese Afrikaanse sanger 1974 1902 Dr Hendrik Johannes van Eck n Suid Afrikaanse ingenieur en nyweraar 1970 1908 Arthur Bleksley n Suid Afrikaanse wetenskaplike 1984 1922 Jack Klugman Amerikaanse akteur 2012 1927 Coretta King burgerregte aktivis en weduwee van die prediker Martin Luther King 1932 Pik Botha Suid Afrikaanse politikus Minister van Buitelandse Sake 2018 1932 Enzo Mari Italiaanse modernistiese kunstenaar 2020 1939 Joao Bernardo Vieira voormalige president van Guinee Bissau 2009 1946 Robert Anker Nederlandse skrywer en digter 2017 1967 Koning Willem Alexander van die NederlandeSterftes Wysig1124 Koning Alexander I van Skotland circa 1078 1404 Koning Philip III van Frankryk 1342 1521 Ferdinand Magellan Portugese ontdekkingsreisiger 1480 1605 Pous Leo XI die 232ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1535 1882 Ralph Waldo Emerson Amerikaanse skrywer 1803 1891 Joachim Oppenheim skrywer en rabbi 1832 1972 Kwame Nkrumah eerste leier van Ghana na onafhanklikheid 1909 1978 Sardar Mohammed Daoud President van Afghanistan 1992 Olivier Messiaen Franse komponis 1908 1995 Willem Frederik Hermans Nerderlandse skrywer 1921 2007 Mstislav Rostropovich Russiese musikus 1927 2011 David Wilkerson Amerikaanse predikant evangelis en skrywer 1931 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigKoninkryk van die Nederlande Koningsdag sedert 2014 Suid Afrika Vryheidsdag Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 27 April amp oldid 2404547,