fbpx
Wikipedia

26 September

26 September is die 269ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (270ste in skrikkeljare). Daar volg nog 96 dae.

Gebeure

 
Die Parthenon

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

26 September
september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 269ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 270ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig365, procopius, opstand, teen, keiser, valens, ko. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae26 September is die 269ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 270ste in skrikkeljare Daar volg nog 96 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig365 Procopius kom in opstand teen keiser Valens in Konstantinopel Die Parthenon 1143 Pous Celestinus II volg Pous Innocentius II op 1255 Pous Alexander IV verklaar St Clare van Asissi heilig 1443 Alfonso V van Aragon en Napels trek triomfantelik Rome binne 1459 Pous Pius II roep die prinse van Europa na Mantua om n nuwe kruistog te bespreek 1580 Sir Francis Drake voltooi sy vaart om die wereld 1687 Die Parthenon in Athene word gedeeltelik vernietig in n gewapende stryd tussen Venesiese en Ottomaanse magte 1766 Pous Clemens XIII stel 13 nuwe kardinale aan waaronder Ludovico Calini tituler patriarg van Antiogie 1789 Thomas Jefferson word aangestel as die eerste Staatsekretaris van die VSA John Jay die eerste hoofregter Samuel Osgood die eerste posmeester generaal en Edmund Randolph as die eerste minister van justisie 1791 Pous Pius VI stel Fabrizio Dionigi Ruffo tesourier generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinaal 1799 Bloedige veldslag tussen Franse en Russiese troepe op die St Gotthardpas Schollenen eindig met die oorwinning van die Franse onder Massena Die Russe onder generaal Suwarow vlug ooswaarts en le groot gedeeltes van Switserland in puin 1826 Die NG gemeente Clanwilliam stig af 1901 Tweede Vryheidsoorlog Generaal Louis Botha val Fort Itala en Fort Prospect aan 1905 Albert Einstein publiseer sy spesiale relatiwiteitsteorie in die tydskrif Annalen der Physik 1914 Eerste Wereldoorlog Die Slag van Sandfontein vind plaas in Namibie 1983 Luitenant kolonel Stanislav Petrov van die Sowjetunie verhoed n wereldwye kernoorlog deur sy weiering om in weerwil van rekenaarverslae te aanvaar dat die VSA missiele teen die USSR lanseer het 1992 President FW de Klerk en ANC leier Nelson Mandela bereik n ooreenkoms oor n proses om meerderheidsregering in Suid Afrika te vestig Geboortes Wysig1870 Christiaan X van Denemarke koning van Denemarke en Ysland 1947 1888 T S Eliot Amerikaans Britse digter en dramaturg ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1948 1965 1891 Charles Munch Franse simfoniedirigent en violis 1897 Giovanni Battista Montini later Pous Paulus VI 1978 1919 Matilde Camus Spaanse digter 2012 1922 Henriette Grove Afrikaanse skrywer 2009 1922 Nikolaas Romanowitsj Romanof Russiese prins 2014 1936 Winnie Madikizela Mandela anti apartheidsaktivis en gewese vrou van Nelson Mandela 2018 1936 Luis Fernando Verissimo Brasiliaanse skrywer 1944 Anne Robinson Britse aktrise Weakest Link 1948 Olivia Newton John Britse Australiese Amerikaanse sangeres en aktrise 1981 Serena Williams Amerikaanse tennisspeelster Sterftes Wysig1722 Hendrik van der Stel seun van Simon van der Stel 1670 1945 Bela Bartok Hongaarse komponis 1881 1989 Gyorgy Lehel Hongaarse dirigent 1926 1996 Geoffrey Wilkinson FRS en Engelse chemikus en Nobelpryswenner 1921 2008 Paul Newman Amerikaanse akteur 1925 2019 Jacques Chirac Franse staatsman President van Frankryk 1932 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigVroeer die feesdag van Pous Eusebius in die Rooms Katolieke Kerk Tans 17 Augustus Wikimedia Commons bevat media in verband met 26 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 26 September amp oldid 2413636,