×
26 Oktober

26 Oktober is die 299ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (300ste in skrikkeljare). Daar volg nog 66 dae in die res van die jaar.

Inhoud

VSA-President George Bush
  • 2001 – Die Amerikaanse President George W. Bush onderteken die USA PATRIOT-wet, die akroniem staan vir Uniting and Strengthening America by Providing Appropriate Tools Required to Intercept and Obstruct Terrorism.
  • 968 – Kazan, 65ste Tennō van Japan († 1008).
  • 1427 – Siegmund, Oostenrykse aartshertog en regent van Tirool († 1496).
  • 1483 – Hans Buchner, Duitse orrelis en komponis († 1538).
  • 1529 – Anna, Duitse prinses van Hesse en paltsgravin van Zweibrücken († 1591).
  • 1592 – Wilhelm Leyser I, Duitse teoloog († 1649).
  • 1611 – Antonio Coello, Spaanse skrywer († 1652).
  • 1645 – Aert de Gelder, Nederlandse skilder († 1727).
  • 1684 – Kurt Christoph Graf von Schwerin, Pruisiese veldmaarskalk († 1757).
  • 1685Domenico Scarlatti, Italiaanse komponis († 1757).
  • 1694 – Johan Helmich Roman, Sweedse komponis († 1758).
  • 1697 – John Peter Zenger, Duits-Amerikaanse uitgewer († 1746).
  • 1704 – Johannes Oosterdijk Schacht, Nederlandse arts († 1792).
  • 1714 – Maria Viktoria Pauline von Arenberg, Duitse markgravin van Baden († 1793).
  • 1725 – Jean-Pierre de Beaulieu, Oostenrykse generaal († 1819).
  • 1739 – Matthias Jorissen, Duitse kerklied-digter († 1823).
  • 1759 – Georges Danton, Franse revolusie-leier († 1794).
  • 1765 – Jan Šimon Václav Thám, Tsjeggiese digter, skrywer en toneelspeler († 1816).
  • 1766 – Konrad Heinrich Wolf, Duitse protestantse pastoor. († 1848).
  • 1768 – Karl Friedrich Franciscus von Steinmetz, Duitse generaal en kartograaf († 1837).
  • 1769 – Friedrich Reinhard Ricklefs, Duitse letterkundige en skoolhoof († 1827).
  • 1788 – Thomas R. Ross, Amerikaanse politikus († 1869).
  • 1800 – Helmuth Karl Bernhard Graf von Moltke, Pruisiese generaal-veldmaarskalk († 1891).
  • 1802 – Michael I, Portugese koning († 1866).
  • 1809 – Franz Wilhelm Junghuhn, Duitse natuurwetenskaplike († 1864).
  • 1810 – Carl Ludwig Adolf Gamradt, Pruisiese politikus († 1860).
  • 1819 – Emma Wanda von Arbter, Oostenryks-Poolse skrywer († 1858).
  • 1823 – Karl Weinhold, Duitse taalkundige († 1901).
  • 1837 – Carl Koldewey, Duitse noordpool ontdekkingsreisiger († 1908).
  • 1839 – Wilhelm Haas, Duitse politikus († 1913).
  • 1842 – Julius Jacob die Jonger, Duitse skilder († 1929).
  • 1842 – Wassili Weresjtsjagin, Russiese skilder († 1904).
  • 1847 – Haydn Keeton, Britse orrelis en komponis († 1921).
  • 1849 – Heinrich Bulthaupt, Duitse skrywer († 1905).
  • 1849 – Ferdinand Georg Frobenius, Duitse wiskundige († 1917).
  • 1853 – Paul Homeyer, Duitse orrelis († 1908).
  • 1858 – Arthur Sifton, Kanadese politikus en regter († 1921).
  • 1859 – Arthur Friedheim, Duits-Russiese pianis en komponis († 1932).
  • 1862 – Georg Wentzel, Duitse letterkundige († 1919).
  • 1874 – Abby Aldrich Rockefeller, Amerikaanse medestigter van die Museum of Modern Art († 1948).
  • 1874 – Thomas Lowry, Britse chemikus († 1936).
  • 1875 – Henry Byron Warner, Amerikaanse akteur († 1958).
  • 1880 – Andrei Bely, Russiese digter († 1934).
  • 1880 – Dmitri Karbysjew, Russiese generaal († 1945).
  • 1881 – Paul Röntgen, Duitse metallurg en rektor († 1965).
  • 1882 – Georg Hellmuth Neuendorff, Duitse skrywer en onderwyser († 1949).
  • 1883 – Napoleon Hill, Amerikaanse skrywer († 1970).
  • 1885Duggie Morkel, Suid-Afrika se tiende Springbokkaptein († 1950).
  • 1886Isidore Fattal, Siriese aartsbiskop († 1961).
  • 1891 – Roy Knapp, Amerikaanse musiekonderwyser († 1979).
  • 1893 – Andreas Predöhl, Duitse ekonoom († 1974).
  • 1895Josef-Ernst Fürst Fugger von Glött, Duitse politikus († 1981).
  • 1895 – Robert Kautsky, Oostenrykse kunstenaar († 1963).
  • 1896Antoine Abed, Libanese aartsbiskop († 1975).
  • 1897James Leonard Brierly Smith, Suid-Afrikaanse igtioloog wat die selakant identifiseer († 1968).
  • 1897 – Henry Vahl, Duitse toneelspeler († 1977).
  • 1900 – Ibrahim Abbud, Sudanese staatspresident († 1983).
  • 1900 – Karin Boye, Sweedse skrywer († 1941).
  • 1901Herman Auerbach, Duits-Poolse wiskundige († 1942).
  • 1902 – Vera Guilaroff, Kanadese pianis en komponis .(† 1976).
  • 1910Jan Steytler, Suid-Afrikaanse politikus († onbekend).
  • 1911Hester Heese, Afrikaanse skrywer († 1992).
  • 1918Anton Hartman, Suid-Afrikaanse dirigent († 1982).
  • 1919Mohammad Reza Pahlavi, laaste sjah van Iran († 1980).
  • 1925Jan Hendrik Wolkers, Nederlandse skrywer, beeldhouer en skilder († 2007)
  • 1936Wilhelm Knobel, Afrikaanse digter († 1974).
  • 1936 – Shelley Morrison, 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger († 2019).
  • 1938Richard Goldstone, Suid-Afrikaanse regter.
  • 1939Karel Schoeman, Afrikaanse skrywer († 2017).
  • 1940John D. Caputo, Amerikaanse filosoof.

Publikasie datum: September 26, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 299ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 300ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig362, tempel, apollo, daphne, brand, neer, romein. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 26 Oktober is die 299ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 300ste in skrikkeljare Daar volg nog 66 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig362 Die tempel van Apollo in Daphne brand neer Die Romeinse keiser Julian beskuldig die Christene van brandstigting en laat n groot aantal kerke sluit 1377 Tvrtko I kroon homself tot eerste koning van die Serwiers Bosnie die Kusland en die westelike Lande 1474 n Verdrag tussen Koning Lodewyk XI van Frankryk en die Switserse Bondgenootskap word gesluit wat verseker dat die state mekaar sal ondersteun sou n oorlog met Boergondie uitbreek 1562 Koninklike Franse troepe neem Rouen in en verwoes die Normandiese hoofstad 1907 Die NG gemeente Cathcart word gestig 1919 Die Switserse parlement word vir die eerste keer volgens die proporsionele verteenwoordigingstelsel verkies die absolute meerderheidstelsel word afgeskaf 1919 Die Switserse volk voer vir die eerste keer die 48 uur werkweekstelsel uit 1926 Emily Hobhouse se oorblyfsels word aan die voet van die Vrouemonument ter ruste gele 1946 Die NG gemeente Maltahohe word in die destydse Suidwes Afrika gestig 1947 Kasjmir word deel van Indie 1955 Suid Vietnam se eerste minister Ngo Dinh Diem verklaar homself tot president en vervang daardeur Nguyen Keiser Bao Dai as staatshoof 1976 Transkei word die eerste tuisland om onafhanklikheid van Suid Afrika te ontvang 1979 President Park Chung hee van Suid Korea sterf in n sluipmoordaanval wat deur die direkteur van die Koreaanse Sentrale Intelligensie Agentskap en jarelange vriend Kim Jaekyu uitgevoer is VSA President George Bush 2001 Die Amerikaanse President George W Bush onderteken die USA PATRIOT wet die akroniem staan vir Uniting and Strengthening America by Providing Appropriate Tools Required to Intercept and Obstruct Terrorism Geboortes Wysig968 Kazan 65ste Tennō van Japan 1008 1427 Siegmund Oostenrykse aartshertog en regent van Tirool 1496 1483 Hans Buchner Duitse orrelis en komponis 1538 1529 Anna Duitse prinses van Hesse en paltsgravin van Zweibrucken 1591 1592 Wilhelm Leyser I Duitse teoloog 1649 1611 Antonio Coello Spaanse skrywer 1652 1645 Aert de Gelder Nederlandse skilder 1727 1684 Kurt Christoph Graf von Schwerin Pruisiese veldmaarskalk 1757 1685 Domenico Scarlatti Italiaanse komponis 1757 1694 Johan Helmich Roman Sweedse komponis 1758 1697 John Peter Zenger Duits Amerikaanse uitgewer 1746 1704 Johannes Oosterdijk Schacht Nederlandse arts 1792 1714 Maria Viktoria Pauline von Arenberg Duitse markgravin van Baden 1793 1725 Jean Pierre de Beaulieu Oostenrykse generaal 1819 1739 Matthias Jorissen Duitse kerklied digter 1823 1759 Georges Danton Franse revolusie leier 1794 1765 Jan Simon Vaclav Tham Tsjeggiese digter skrywer en toneelspeler 1816 1766 Konrad Heinrich Wolf Duitse protestantse pastoor 1848 1768 Karl Friedrich Franciscus von Steinmetz Duitse generaal en kartograaf 1837 1769 Friedrich Reinhard Ricklefs Duitse letterkundige en skoolhoof 1827 1788 Thomas R Ross Amerikaanse politikus 1869 1800 Helmuth Karl Bernhard Graf von Moltke Pruisiese generaal veldmaarskalk 1891 1802 Michael I Portugese koning 1866 1809 Franz Wilhelm Junghuhn Duitse natuurwetenskaplike 1864 1810 Carl Ludwig Adolf Gamradt Pruisiese politikus 1860 1819 Emma Wanda von Arbter Oostenryks Poolse skrywer 1858 1823 Karl Weinhold Duitse taalkundige 1901 1837 Carl Koldewey Duitse noordpool ontdekkingsreisiger 1908 1839 Wilhelm Haas Duitse politikus 1913 1842 Julius Jacob die Jonger Duitse skilder 1929 1842 Wassili Weresjtsjagin Russiese skilder 1904 1847 Haydn Keeton Britse orrelis en komponis 1921 1849 Heinrich Bulthaupt Duitse skrywer 1905 1849 Ferdinand Georg Frobenius Duitse wiskundige 1917 1853 Paul Homeyer Duitse orrelis 1908 1858 Arthur Sifton Kanadese politikus en regter 1921 1859 Arthur Friedheim Duits Russiese pianis en komponis 1932 1862 Georg Wentzel Duitse letterkundige 1919 1874 Abby Aldrich Rockefeller Amerikaanse medestigter van die Museum of Modern Art 1948 1874 Thomas Lowry Britse chemikus 1936 1875 Henry Byron Warner Amerikaanse akteur 1958 1880 Andrei Bely Russiese digter 1934 1880 Dmitri Karbysjew Russiese generaal 1945 1881 Paul Rontgen Duitse metallurg en rektor 1965 1882 Georg Hellmuth Neuendorff Duitse skrywer en onderwyser 1949 1883 Napoleon Hill Amerikaanse skrywer 1970 1885 Duggie Morkel Suid Afrika se tiende Springbokkaptein 1950 1886 Isidore Fattal Siriese aartsbiskop 1961 1891 Roy Knapp Amerikaanse musiekonderwyser 1979 1893 Andreas Predohl Duitse ekonoom 1974 1895 Josef Ernst Furst Fugger von Glott Duitse politikus 1981 1895 Robert Kautsky Oostenrykse kunstenaar 1963 1896 Antoine Abed Libanese aartsbiskop 1975 1897 James Leonard Brierly Smith Suid Afrikaanse igtioloog wat die selakant identifiseer 1968 1897 Henry Vahl Duitse toneelspeler 1977 1900 Ibrahim Abbud Sudanese staatspresident 1983 1900 Karin Boye Sweedse skrywer 1941 1901 Herman Auerbach Duits Poolse wiskundige 1942 1902 Vera Guilaroff Kanadese pianis en komponis 1976 1910 Jan Steytler Suid Afrikaanse politikus onbekend 1911 Hester Heese Afrikaanse skrywer 1992 1918 Anton Hartman Suid Afrikaanse dirigent 1982 1919 Mohammad Reza Pahlavi laaste sjah van Iran 1980 1925 Jan Hendrik Wolkers Nederlandse skrywer beeldhouer en skilder 2007 1936 Wilhelm Knobel Afrikaanse digter 1974 1936 Shelley Morrison n Amerikaanse aktrise en vervaardiger 2019 1938 Richard Goldstone Suid Afrikaanse regter 1939 Karel Schoeman Afrikaanse skrywer 2017 1940 John D Caputo Amerikaanse filosoof Sterftes Wysig899 Koning Alfred die Grote van Engeland 849 1886 Abraham Josias Cloete Afrikaanse generaal in die Britse leer 1794 1952 Hattie McDaniel Amerikaanse aktrise en die eerste Swart Amerikaner om n Oscar te wen 1895 1969 Jeremy Schulman Suid Afrikaanse violis en dirigent 1896 1979 Park Chung hee Suid Koreaanse politikus en soldaat en voormalige president van Suid Korea 1917 1998 Margaret Keay Suid Afrikaansgebore Britse plantpatoloog 1911 1999 Rex Gildo Duitse akteur en popsanger 1936 2014 Senzo Meyiwa Suid Afrikaanse sokkerspeler kaptein en doelwagter van Bafana Bafana en Orlando Pirates 1987 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Evaristus in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 26 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 26 Oktober amp ol,