×
26 November

26 November is die 330ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (331ste in skrikkeljare). Daar volg nog 35 dae in die res van die jaar.

Inhoud

  • Feesdag van Pous Siricius in die Rooms-Katolieke Kerk.

Publikasie datum: September 26, 2021

november, november, 2020, 1415, 2122, 2829, 30al, 330ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 331ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig579, pous, pelagius, volg, pous, benedictus, . lt lt November 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30Al die dae 26 November is die 330ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 331ste in skrikkeljare Daar volg nog 35 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig579 Pous Pelagius II volg Pous Benedictus I op 1503 Pous Julius II word gekroon deur kardinaal Giovanni Colonna 1648 Pous Innocentius X publiseer die bul Zelo Domus Dei waarin die Vrede van Wesfale veroordeel word 1727 Pous Benedictus XIII stel 4 nuwe kardinale aan waaronder Diego de Astorga y Cepedes aartsbiskop van Toledo Spanje 1753 Pous Benedictus XIV stel 16 nuwe kardinale aan waaronder Giuseppe Maria Feroni tituler aartsbiskop van Damasco 1778 Op die Hawaise Eilande word kaptein James Cook die eerste Europeer wat Maui ontdek 1922 Howard Carter en lord Carnarvon word die eerste mense in meer as 3 000 jaar wat die graf van die Egiptiese farao Toetankamen betree 1950 Slag van Chosindam Chinese magte gaan Noord Korea binne en begin n massiewe teenaanval teen Suid Koreaanse en Amerikaanse Gewapende Magte wat n einde bring aan alle hoop op n spoedige einde aan die Korea oorlog 1975 Riaan Cruywagen lees sy eerste Afrikaanse nuusbulletin op SAUK televisie 1975 Die Afrikaanse digter Breyten Breytenbach word in die Pretoriase Hooggeregshof gevonnis tot nege jaar gevangenisstraf nadat hy skuld beken het op aanklagte dat hy n nuwe organisasie wou begin wat bedoel was om die blanke vleuel van die African National Congress te wees 1992 Pres F W de Klerk stel voor dat Suid Afrika sy eerste verkiesing waaraan die swart meerderheid mag deelneem in die eerste helfte van 1994 hou 2012 Riaan Cruywagen lees sy laaste Afrikaanse nuusbulletin op SAUK televisie 2017 Demi Leigh Nel Peters word as Mej Heelal gekroon 2023 Beplande eindstryd van die 13de Krieketwereldbeker in Indie Geboortes Wysig1728 Julien Marie Crozet Franse ontdekkingsreisiger 1782 1811 Dick King Britse setlaar bekend vir sy tog van 960 km te perd 1871 1847 Prinses Dagmar van Denemarke Deense prinses en later keiserin Maria Fjodorowna van Rusland 1928 1864 Herman Gorter Nederlandse digter 1927 1912 Miriam Phoebe de Vos Suid Afrikaanse plantkundige en akademikus 2005 1920 Paul Rodenko belangrike Nederlandse digter kritikus essayis en vertaler 1976 1936 Min Shaw Suid Afrikaanse sangeres 1939 Tina Turner Amerikaanse sangeres en aktrise 1953 Sinikka Nopola Finse skrywer van kinderstories 2021 1954 John Matshikiza Suid Afrikaanse akteur 2008 1979 Anel Alexander Suid Afrikaanse aktrise skrywer en vervaardiger Sterftes Wysig399 Pous Siricius 38ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 334 1516 Giovanni Bellini Italiaanse skilder 1430 1855 Adam Mickiewicz Pools Litause digter 1798 1917 Leander Starr Jameson gewilde Suid Afrikaanse en Rhodesiese staatsman 1853 1981 Max Euwe wereldskaakkampioen 1901 1991 Karl Kielblock Afrikaanse skrywer 1907 2001 Joe Modise Suid Afrikaanse ANC politikus en kabinetsminster 1929 2018 Bernardo Bertolucci Italiaanse rolprentregisseur en draaiboekskrywer 1941 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Siricius in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 26 November Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 26 November amp ol,