×
26 Junie

26 Junie is die 177ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (178ste in skrikkeljare). Daar volg nog 188 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: Augustus 22, 2021

junie, junie, 2021, 1213, 1920, 2627, 30al, 177ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 178ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig684, pous, benedictus, volg, pous, pous, rooms, kat. lt lt Junie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30Al die dae 26 Junie is die 177ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 178ste in skrikkeljare Daar volg nog 188 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig684 Pous Benedictus II volg Pous Leo II op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1409 Die konsilie van Pisa verkies Teenpous Alexander V as pous Omdat die afsetting van die regerende pouse nie gewerk het nie is daar nou drie pouse gelyktydig 1483 Richard III word die koning van Engeland 1529 Die Vredesverdrag van Kappel Die Switserse Bondgenootskap laat die kerkgemeentes toe om self tussen Protestantisme en die Katolieke kerk te kies Katolieke en Protestantse soldate eet na die verdrag saam n melksop Kappeler Milchsuppe 1721 Zabdiel Boylston begin inenting teen pokkies in Amerika 1749 Pous Benedictus XIV publiseer Apostolica Constitutio ter voorbereiding van die Heilige Jaar 1750 1754 Pous Benedictus XIV publiseer Cum Religiosi oor godsdiensonderrig 1827 Pous Leo XII publiseer Dirae Librorum teen wereldse literatuur 1860 Die eerste stukkie spoorlyn in Suid Afrika die 3 km lange lyn van die Punt na Durban word vir verkeer oopgestel 1919 Die eerste NG gemeente in die latere Zambie in Lusaka gestig 1923 Die eerste 24 uur Le Mans motorwedren vind plaas 1924 Besettende magte van die Verenigde State verlaat die Dominikaanse Republiek 1945 Die grondwet van die Verenigde Nasies geteken 1948 Die Westerse geallieerdes begin n lugbrug na Wes Berlyn na n blokkade deur die Sowjetunie 1959 Die Sint Laurens seeweg n stelsel kanale wat die Groot Mere met die Atlantiese Oseaan verbind word amptelik geopen 1960 Madagaskar word van Frankryk onafhanklik 1976 CN toring in Toronto Kanada geopen dit was toe die hoogste gebou ter wereld 1977 Elvis Presley hou sy laaste konsert 1979 Muhammad Ali tree af 2000 Bangladesj word n volle lid van die Internasionale Krieketraad IKR Geboortes Wysig1806 Anna Scheepers Afrikanerpioniersvrou 1878 1824 William Thomson Britse fisikus 1907 1908 Salvador Allende Chileense president 1973 1925 Pawel Beljajef ruimtevaarder 1970 1926 Louis Pienaar Suid Afrikaanse regter diplomaat en die laaste blanke administrateur van Suidwes Afrika 2012 1927 Ben Turok professor in ekonomie ANC aktivis en voormalige lid van die parlement 2019 1933 Claudio Abbado Italiaanse dirigent 2016 1938 Neil Abercrombie sewende goewerneur van Hawaii 1939 Ampie Coetzee letterkundige en professor in Afrikaans Nederlands aan die universiteite van die Witwatersrand en die Wes Kaap 2020 1943 Pierre Fourie Suid Afrikaanse bokskampioen 1980 1947 Peter Sloterdijk Duitse filosoof en kultuurteoretikus 1956 Chris Isaak Amerikaanse sanger 1957 Ryk Hattingh Suid Afrikaanse skrywer 2017 1959 Connie September Suid Afrikaanse politikus voormalige kabinetsminister 1961 Greg LeMond Amerikaanse fietsryer en wenner van die Tour de France 1968 Jovenel Moise Haitiaanse president 2021 1988 Trisha Chetty Suid Afrikaanse internasionale vrouekrieketspeler 1988 Amanda Du Pont Suid Afrikaanse filmster 1993 Ariana Grande Amerikaanse vermaaklikheidster Sterftes Wysig363 Keiser Julianus 331 1541 Francisco Pizarro Spaanse veroweraar omtrent 1476 of 1478 1704 Hercules van Loon die twaalfde leraar wat in die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid Afrika circa 1668 1795 Jakob Friedrich Ehrhart Duitse plantkundige en direkteur van die Botaniese Tuin van Hannover 1742 1830 George IV Britse koning 1762 1856 Max Stirner Duitse filosoof 1806 1922 Albert I van Monaco 1848 1942 Carola Neher Duitse toneelspeler 1900 1947 Richard Bedford Bennett Kanadese politikus 1870 1949 Kim Koo Suid Koreaanse onafhanklikheidsaktivis en politikus 1967 Francoise Dorleac Franse aktrise en sangeres 1942 1993 William H Riker Amerikaanse staatswetenskaplike 1920 1996 Veronica Guerin Ierse joernalis 1958 2003 Strom Thurmond Amerikaanse politikus 1902 2010 Algirdas Brazauskas Litause ingenieur en politikus 2de President van Litaue 1932 2011 Edith Fellows Amerikaanse aktrise 1923 2012 Doris Singleton Amerikaanse aktrise 1919 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigVerenigde nasies se dag van steun vir slagoffers van marteling Wikimedia Commons bevat media in verband met 26 Junie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 26 Junie amp ol,