×
26 Desember


26 Desember is die 360ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (361ste in skrikkeljare). Daar volg nog 5 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Marie Curie

Publikasie datum: September 13, 2021

desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, 360ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 361ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, marie, curie, caracalla, vermoor, broer, ge. lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae 26 Desember is die 360ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 361ste in skrikkeljare Daar volg nog 5 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Marie Curie 212 Caracalla vermoor sy broer Gera en word keiser van Rome 795 Pous Leo III volg Pous Adrianus I op 1527 Giovanni Angelo Medici later Pous Pius IV vestig hom in Rome 1790 Lodewyk XVI van Frankryk gee sy toestemming aan die Siviele Grondwet van die Geloofstand gedurende die Franse Rewolusie 1898 Pierre en Marie Curie kondig die ontdekking van n nuwe element aan wat later radium genoem word 1943 Tweede Wereldoorlog Die Slag van Noord Kaap Noorwee vind plaas en die Scharnhorst word gekelder 1966 Die eerste Kwanzaa word gevier deur Maulana Karenga n professor by die California State University Long Beach 1986 Die eerste lang lopende Amerikaanse TV sepie Search for Tomorrow se laaste episode vertoon na 35 jaar op die lug 2004 n Aardbewing van 9 0 langs die weskus van Indonesie ontketen n verwoestende tsoenami met meer as 310 000 sterftes in Indonesie Thailand Maleisie Bangladesj Indie Sri Lanka die Maledive en Somalie Geboortes Wysig1194 Keiser Frederik II Duitse koning en keiser van die Heilige Romeinse Ryk 1250 1537 Albrecht van Nassau Weilburg graaf van Nassau Weilburg 1593 1682 Calico Jack Engelse seerower wat in die vroee 18de eeu in die Bahamas en Kuba werksaam was 1720 1770 Pierre Cambronne Franse generaal onder Napoleon Bonaparte 1842 1771 Julie Clary Franse vrou van Jozef Bonaparte 1845 1777 Lodewijk II van Hessen Darmstadt Duitse groothertog 1848 1791 Charles Babbage Engelse wiskundige filosoof uitvinder en meganiese ingenieur 1871 1803 Friedrich Reinhold Kreutzwald Duits Baltiese digter 1882 1826 Martinus Nijhoff Nederlandse uitgewer 1894 1890 Jozef Cantre Belgiese beeldhouer 1957 1893 Mao Zedong Kommunistiese Chinese politikus en partyleier 1976 1897 Willy Corsari Nederlandse skryfster van jeuglektuur romans speurverhale kortverhale en toneelstukke 1998 1903 Elisha Cook Jr Amerikaanse akteur 1995 1939 Phil Spector Amerikaanse musiekprodusent 2021 1940 Marzanne Leroux Van der Boon Afrikaanse skrywer Sterftes Wysig268 Pous Dionisius die 25ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 418 Pous Zosimus die 41ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1760 Hendrik Swellengrebel die eerste VOC goewerneur van die Kaapkolonie wat plaaslik gebore is 1700 1972 Harry S Truman Amerikaanse politikus staatsman en 33ste President van die Verenigde State 1884 2006 Gerald Ford 38ste President van die Verenigde State 1913 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWelwillendheidsdag Sint Stefanusdag Wren s Day in Ierland Tweede Kerstdag in Nederland Feesdag van Pous Zosimus in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 26 December Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 26 Desember amp ol,