fbpx
Wikipedia

26 Augustus

26 Augustus is die 238ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (239ste in skrikkeljare). Daar volg nog 127 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

26 Augustus
augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 238ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 239ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1444, zürich, oorlog, veldslag, jakob, birs, . lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae26 Augustus is die 238ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 239ste in skrikkeljare Daar volg nog 127 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1444 Ou Zurich oorlog Veldslag van St Jakob an der Birs 1500 Soldate van die Switserse Bondgenootskap veg heldhaftig teen n Franse aanvalsmag van 30 000 man maar verloor tog die stryd Koning Karel VII van Frankryk sluit n vredesverdrag met die Switserse Bondgenootskap uit bewondering vir die Switsers se dapperheid 1492 Pous Alexander VI word gekroon deur kardinaal Francesco Todeschini Piccolomini 1741 Pous Benedictus XIV publiseer Quamvis Paternae oor Apostoliese protonotarii 1883 n Vulkaniese uitbarsting van Krakatoa in Indonesie veroorsaak n rampspoedige tsoenami wat baie nedersettings vernietig en 36 000 lewens in Java en Sumatra eis 1916 Eerste Wereldoorlog Suid Afrika se generaal Jan Smuts bring die Duits Oos Afrikaanse regering tot n val 1960 Apartheid Die noodtoestand wat op 30 Maart in Suid Afrika afgekondig is na die Sharpeville slagting word opgehef 1975 Vredesamesprekings tussen die Rhodesiese regering en die United African National Council loop uit op n bitter dooie punt 1978 Pous Johannes Paulus I volg Pous Paulus VI op 1985 Zola Budd verbeter die 5 000m wereldrekord 1999 Penny Heyns stel in Sydney haar sesde wereldrekord in drie weke op met n tyd van 2 24 2 vir die borsslag oor 200m 2005 Alex Tew n student van Wiltshire Engeland loods die miljoendollartuisblad Geboortes Wysig1743 Antoine Lavoisier Franse chemikus 1794 1876 Chris van Niekerk kommandant in die Tweede Vryheidsoorlog volksraadlid en senator 1966 1918 Katherine Johnson Amerikaanse wiskundige en kenner van wentelbaanmeganika by NASA 2020 1946 Lerina Erasmus Suid Afrikaanse aktrise en skrywer 2018 1959 Herman Mashaba Suid Afrikaanse entrepreneur politikus en president van ActionSA 1977 Gareth Cliff Suid Afrikaanse omroeper en TV persoonlikheid 1978 Hestrie Cloete Suid Afrikaanse Olimpiese atleet 1980 Macaulay Culkin Amerikaanse akteur 1994 Reece Hodge Australiese rugbyspeler Sterftes Wysig1666 Frans Hals een van die belangrikste skilders in die Noordelike Nederlande gedurende die Goue Eeu 1582 1732 Antonie van Leeuwenhoek Vader van Mikrobiologie 1632 1925 Johann Rissik landmeter en die eerste Administrateur van Transvaal 1857 1958 Ralph Vaughan Williams Engelse komponis 1872 1974 Charles Lindbergh Amerikaanse vlieenier 1902 1989 Irving Stone Amerikaanse romanskrywer 1903 2008 Ds Phil Olivier predikant in drie gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk assistentredakteur van die Kerkbode en samesteller van Ons gemeentelike feesalbum 1918 2020 Gerald P Carr Amerikaanse ingenieur kolonel en ruimtevaarder 1932 2020 Dirk Mudge Namibiese boer en politikus 1929 2020 Dr Japie van Zyl Namibiese elektriese ingenieur wat werksaam was by NASA 1957 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Zefirinus in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 26 August Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 26 Augustus amp oldid 2412694,