×
26 April

26 April is die 116de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (117de in skrikkeljare). Daar volg nog 249 dae.

Inhoud

Publikasie datum: September 27, 2021

april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 116de, jaar, gregoriaanse, kalender, 117de, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1336, eerste, toeristiese, bergbestyging, italiaanse, digte. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae 26 April is die 116de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 117de in skrikkeljare Daar volg nog 249 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1336 Eerste toeristiese bergbestyging die Italiaanse digter Francesco Petrarca bestyg saam met sy broer die Mont Ventoux 1478 Pazzi sameswering n aanslag word gedoen op Lorenzo de Medici en sy broer Lorenzo ontkom maar sy broer Giuliano di Piero de Medici word gedood 1607 Engelse koloniste vestig hulle by Cape Henry Virginie die eerste permanente kolonie in Noord Amerika 1773 Pous Clemens XIV stel Giovanni Angelo Braschi later Pous Pius VI en Francesco D Elci ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinale 1904 Die Bell Telephone Company vestig homself in Antwerpen 1933 Die Gestapo word gestig 1937 Die Spaanse stad Guernica word deur die Duitse Luftwaffe gebombardeer tydens die Spaanse Burgeroorlog 1945 Alle Limburgse myne word onder staatsbeheer geplaas 1962 Die Ranger 4 ruimtetuig stort neer op die maan 1964 Tanganjika en Zanzibar smelt saam om Tanzanie te vorm 1978 In Brussel word die Manneken Pis gesteel 1986 n Ongeluk by die Tsjernobil kernkragstasie in die Oekraine veroorsaak die ergste kernkragramp Een en dertig mense sterf as direkte gevolg van die ongeluk en duisende meer word blootgestel aan hoe vlakke van radioaktiewe materiaal 1994 Suid Afrika se eerste veelrassige verkiesing 1994 n China Lugredery Airbus A300 600R val by Nagoya lughawe in Japan en 264 sterf 2002 n 19 jarige skolier skiet in die Duitse Erfurt 16 mense dood en pleeg daarna selfmoord 2006 Erkenning van die Vlaamse Gebaretaal deur die Vlaamse Parlement Geboortes Wysig121 Markus Aurelius Romeinse keiser 180 1765 Emma Hamilton Lord Nelson se minnares 1815 1859 Groothertog Nikolaas Michailowitsj van Rusland die oudste seun van groothertog Michail Nikolajewitsj van Rusland 1919 1887 Anna Petronella van Heerden eerste Afrikaner vrou wat as mediese dokter kwalifiseer 1975 1889 Ludwig Wittgenstein Oostenryks Britse filosoof 1951 1894 Rudolf Hess Nazi leier tydens die Tweede Wereldoorlog 1987 1934 Alan Arkin Amerikaanse akteur 1933 Carol Burnett Amerikaanse sangeres en aktrise 1941 Claudine Auger n Franse aktrise 2019 1943 Peter Zumthor Switserse argitek 1961 Joan Chen Chinees Amerikaanse aktrise 1963 Jet Li Chinese akteur 1969 Nic Henning Suid Afrikaanse gholfspeler 1970 Melania Trump vorige Amerikaanse Eerste Dame 1972 Juanita du Plessis Suid Afrikaanse sangeres 1988 Suzaan van Biljon Suid Afrikaanse swemmer 1988 Rutger Bregman Nederlandse populere historikus en skrywer 1994 Daniil Kvyat Russiese Formule Eenrenjaer 1999 Laura Wolvaardt Suid Afrikaanse internasionale krieketspelerSterftes Wysig757 Pous Stefanus II die 92ste pous of die 93ste voor 1961 van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1478 Giuliano di Piero de Medici tweede seun van Piero de Medici die Jigtige en Lucrezia Tornabuoni en vader van Giulio di Giuliano de Medici wat later Pous Clemens VII sou word 1453 1865 John Wilkes Booth sluipmoordenaar van Abraham Lincoln 1838 1929 Groothertog Michail Michailowitsj van Rusland die tweede oudste seun van groothertog Michail Nikolajewitsj van Rusland 1861 1938 Edmund Husserl Duitse filosoof 1859 1970 Gypsy Rose Lee Amerikaanse aktrise 1911 1973 Irene Ryan Amerikaanse aktrise 1902 1977 Hennie Muller Suid Afrika se twee en twintigste Springbokrugbykaptein 1922 1984 Count Basie Amerikaanse musikant en komponis 1904 1985 Cornelis van der Merwe Suid Afrikaanse politikus medikus en kabinetsminister 1921 1986 Broderick Crawford Amerikaanse akteur 1911 1989 Lucille Ball Amerikaanse aktrise 1911 2001 Guy Butler Suid Afrikaanse digter dramaturg en akademikus 1918 2016 Ken Higgins Suid Afrikaanse pianis 1936 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van St Anakletus I die derde pous Afgeskaf in 1969 Wikimedia Commons bevat media in verband met 26 April Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 26 April amp ol,