×
25 September

25 September is die 268ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (269ste in skrikkeljare). Daar volg nog 97 dae.

Inhoud

Yosemite se Half Dome

Publikasie datum: September 03, 2021

september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 268ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 269ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, yosemite, half, dome, pous, pontianus, tree, ge. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae 25 September is die 268ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 269ste in skrikkeljare Daar volg nog 97 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Yosemite se Half Dome 235 Pous Pontianus tree as gevolg van die verbanning na Sardinie af 1066 Harold II van Engeland verslaan Harald III van Noorwee in die Slag van Stamford Bridge Dit bring n einde aan die Wikingsinvalle van Groot Brittanje 1396 Ottomaanse magte onder Bajezid I verslaan n Christelike alliansie gelei deur Sigismund van Hongarye in die Slag van Nicopolis 1513 Conquistador Vasco Nunez de Balboa word die eerste Europeer om die Stille Oseaan te sien en noem dit Mar del Sur of Suidsee 1555 Vrede van Augsburg Elke vors kan die religie van sy gebied bepaal 1799 Tweede veldslag van Zurich Die Franse troepe onder Massena oorwin die Russiese en Oostenrykse troepe onder Korsakow Die Russiese troepe onder Suwarow val Switserland binne oor die St Gotthardpas 1890 Soos in die vooruitsig gestel deur John Muir word die Yosemite Nasionale Park in Kalifornie daargestel 1901 Die Verenigde Koninkryk annekseer die Koninkryk van Ashanti as deel van die Gouekuskolonie 1917 Sir Ernest Oppenheimer stig Anglo American korporasie 1933 Die Afsluitdyk word in Nederland amptelik geopen 1962 Die Demokratiese Volksrepubliek van Algerie word formeel uitgeroep Ferhat Abbas word tot president van die tussentydse regering verkies met Ahmed Ben Bella as eerste minister 1972 Die bevolking van Noorwee stem teen lidmaatskap in die Europese Ekonomiese Gemeenskap 2008 Kgalema Motlanthe word verkies as die president van Suid Afrika Geboortes Wysig1683 Jean Philippe Rameau Franse komponis 1764 1802 Richard Parkes Bonington skilder 1828 1906 Dmitri Sjostakovitsj Russiese komponis 1975 1927 Colin Davis Britse dirigent 2013 1941 Rick Turner Suid Afrikaanse akademikus en anti apartheidsaktivis 1978 1952 Christopher Reeve Amerikaanse akteur rolprent regisseur vervaardiger draaiboekskrywer skrywer en aktivis 2004 1954 Nigel Morgan n Britse en Suid Afrikaanse veiligheidskonsultant wat noue bande met Suid Afrika se intelligensiedienste gehad het 2018 1955 Zucchero Fornaciari Italiaanse sanger liedjieskrywer en musikant 1968 Will Smith Amerikaanse akteur 1969 Catherine Zeta Jones sjarmante Walliese aktrise 1978 Jan Blohm Suid Afrikaanse musikant Sterftes Wysig1534 Pous Clemens VII in Rome die 219de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1478 1812 Sir George Yonge waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie 1731 1870 Colin Fraser Skotse predikant in Suid Afrika 1796 1983 Leopold III van Belgie koning van Belgie 1901 1989 Gladys Steyn Suid Afrika se eerste vroulike advokaat 1890 2005 Don Adams Amerikaanse akteur en komediant 1923 2009 Alicia de Larrocha n Spaanse pianis en komponis 1923 2015 Evert Snyman was n Afrikaanse radio omroeper stemkunstenaar akteur en skrywer 1955 2018 Shoki Mokgapa Suid Afrikaanse aktrise 1984 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 25 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 25 September amp ol,