×
25 Oktober

25 Oktober is die 298ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (299ste in skrikkeljare). Daar volg nog 67 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Slag van Agincourt
Aanslag deur die Ligte Brigade

Publikasie datum: September 27, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 298ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 299ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, slag, agincourt, aanslag, deur, ligte, brigad. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 25 Oktober is die 298ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 299ste in skrikkeljare Daar volg nog 67 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Slag van Agincourt Aanslag deur die Ligte Brigade 1241 Pous Celestinus IV volg Pous Gregorius IX op 1415 Honderdjarige Oorlog Hendrik V van Engeland en sy lig gepantserde infanterie en boogskutters verslaan die swaar gepantserde Franse kavallerie tydens die Slag van Agincourt 1671 Giovanni Cassini ontdek Iapetus die derde grootste maan van die planeet Saturnus 1854 Stormloop van die Ligte Brigade Lord Cardigan lei sy kavallerie in n rampspoedige stormloop in die Slag van Balaclava tydens die Krimoorlog 1913 Die Gereformeerde kerk Burgersdorp neem sy nuwe kerkgebou in gebruik 1944 Tweede Wereldoorlog Die Slag van Leyte Golf verseker die nederlaag van die Keiserlike Japannese Vloot in die Stille Oseaan oorlog 1944 Die NG gemeente Tafelberg stig af van die NG gemeente Tamboerskloof 1945 Die voormalige Japannese kolonie Taiwan word weer deel van die Republiek China 1971 Die Volksrepubliek China vervang die Republiek China Taiwan as China se verteenwoordiger in en permanente lid van die Verenigde Nasies 1973 Die Jom Kippoeroorlog eindig 1983 Operasie Urgent Fury Die Verenigde State en Karibiese bondgenote val Grenada binne ses dae nadat Bernard Coard bevel oorgeneem het in n gewelddadige staatsgreep 2001 Windows XP een van Microsoft se Windows bedryfstelsels word vrygestel 2018 Christie s afslaers in New York Stad veil vir die eerste keer n kunswerk geskep deur kunsmatige intelligensie op Die kunswerk Portret van Edmond de Belamy verkoop vir VSA 432 500 Geboortes Wysig1453 Giuliano di Piero de Medici tweede seun van Piero de Medici die Jigtige en Lucrezia Tornabuoni en vader van Giulio di Giuliano de Medici wat later Pous Clemens VII sou word 1478 1766 Henry George Grey waarnemende goewerneur aan die Kaap van Goeie Hoop 1845 1803 Maria Doolaeghe Vlaamse skryfster 1884 1806 Max Stirner Duitse filosoof 1856 1838 Georges Bizet Franse komponis 1875 1851 George Murray Alexander Kaapse argitek van Skotse herkoms 1904 1853 Sydney Charles Buxton Britse politikus goewerneur generaal van Suid Afrika tussen 1914 en 1920 1934 1881 Pablo Picasso Spaanse skilder 1973 1928 Eddie Daniels Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis 2017 1955 Louis Kruger Afrikaanse skrywer 1985 Katy Perry Amerikaanse sangeres liedjieskryfster en musikant 1996 Rosemarie Mosbaek Deense aktrise Sterftes Wysig625 Pous Bonifatius V 69ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1154 Stefanus koning van Engeland 1096 1400 Geoffrey Chaucer Engelse digter 1343 1495 Johan II koning van Portugal 1455 1647 Evangelista Torricelli n Italiaanse fisikus wiskundige en uitvinder van die barometer 1608 1760 George II koning van Groot Brittanje 1683 1795 Kolonel Robert Jacob Gordon soldaat verkenner en stigter van die Suid Afrikaanse merinobedryf 1743 1838 Louis Tregardt een van die eerste Voortrekkerleiers 1783 1887 Sir Philip Wodehouse n Britse goewerneur van die Kaapkolonie 1811 1918 Tobie Muller NG predikant en Afrikaanse taalstryder 1884 1989 Gerard Walschap Vlaamse skrywer 1898 1991 Louis le Grange Suid Afrikaanse politikus kabinetsminister en lid van die Nasionale Party 1928 2007 Patrick Mynhardt Suid Afrikaanse film en teaterakteur 1932 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Bonifatius I in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 25 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 25 Oktober amp ol,