fbpx
Wikipedia

25 Maart

25 Maart is die 84ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (85ste in skrikkeljare). Daar volg nog 281 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Gepubliseer

Teologie

1830 – "Litteris altero" teen geheime organisasies soos Vrymesselary deur Pous Pius VIII.

Vakansies, vierings en waarnemingsdae

25 Maart
maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 84ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 85ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, gepubliseer, teologie, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig708, pous, konstantyn, volg, p. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae25 Maart is die 84ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 85ste in skrikkeljare Daar volg nog 281 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Gepubliseer 4 1 Teologie 5 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig708 Pous Konstantyn volg Pous Sisinnius op 1255 Pous Alexander IV dreig Manfred se mense met ekskommunikasie 1306 Robert I van Skotland word Koning van Skotland 1409 Die Council of Pisa open 1471 Pous Paulus II stel vier nuwe kardinale in pectore aan drie van hulle word later deur Pous Sixtus IV gepubliseer 1634 Die eerste setlaars arriveer in Maryland onder leiding van Lord Baltimore 1647 Die Nederlandse skip Nieuwe Haarlem n Oos Indievaarder in besit van die Vereenigde Oostindische Compagnie VOC strand met n bemanning van sestig lede aan die Kaap Die Nederlanders kom vir die eerste keer oor n langer tydperk in aanraking met die plaaslike Khoikhoi voordat hulle in 1648 deur n vloot van vyf VOC skepe gered is 1655 Saturnus planeet se grootste maan Titaan is ontdek deur Christian Huygens 1802 Die Verdrag van Amiens is onderteken as n Definitiewe Verdrag van Vrede tussen Frankryk en Groot Brittanje 1821 Griekeland verklaar onafhanklikheid van die Ottomaanse Ryk begin van die Griekse Oorlog van Onafhanklikheid 1865 Amerikaanse Burgeroorlog In Virginie Konfederasie magte neem Fort Stedman van die Unie gevange 1894 Coxey s Army die eerste noemenswaardige Amerikaanse protesoptog vertrek van Massillon Ohio na Washington D C 1901 By die vyf dag Week of Nice wedren in Nice Frankryk wen Mercedes hulle eerste wedren 1911 In New York Stad sterf 146 kleremakers in die Triangle Shirtwaist Company brand 1924 Griekeland word tot republiek verklaar 1930 Eugenio Pacelli later Pous Pius XII word aardspriester van die Sint Pieters basiliek 1940 Tweede Wereldoorlog Switserland plaas plofstof op alle brue as voorsorgmaatreel teen n moontlike aanval deur Duitsland en Italie 1957 Die Europese Ekonomiese Gemeenskap word gestig Wes Duitsland Frankryk Italie Belgie Nederland Luxemburg 1969 Gedurende hulle wittebrood hou John Lennon en Yoko Ono n bed sitting vir vrede in die Amsterdam Hilton Hotel tot Maart 31 1975 Faisal van Saoedi Arabie word doodgeskiet deur n nefie met n geskiedenis van geestelike versteurdheid 1979 Die eerste ten volle funksionele ruimtependeltuig Columbia word afgelewer by die John F Kennedy ruimtesentrum ter voorbereiding van sy eerste lansering 1992 Die ruimtevaarder Sergei Krikalev keer terug na die aarde na n 10 maande lange verblyf op die Mir ruimtestasie 1992 Pakistan klop Engeland in die eindstryd met 22 lopies en wen sodoende die vyfde Krieketwereldbeker in Australie en Nieu Seeland 1996 Die EU verbied die uitvoer van Britse beesvleis en ook neweprodukte weens Bovine Encefalopatia Espongiforme beter bekend as malkoeisiekte Geboortes Wysig1259 Andronikos II Palaiologos Keiser van die Bisantynse Ryk 1332 1297 Andronikos III Palaiologos Keiser van die Bisantynse Ryk 1341 1867 Arturo Toscanini Italiaanse dirigent 1957 1881 Bela Bartok komponis 1945 1925 Flannery O Connor Amerikaanse outeur 1964 1928 Jim Lovell ruimtevaarder en bevelvoerder van Apollo 13 1939 Pius Langa oudhoofregter van Suid Afrika 2013 1940 Anita Bryant Amerikaanse vermaaklikheidskunstenaar 1942 Aretha Franklin Amerikaanse sangeres 2018 1947 Elton John Britse musikant 1957 Ben Kruger Suid Afrikaanse akteur 2021 1959 Fredi Nest Afrikaanse sanger 2015 1961 John Stockwell Amerikaanse akteur 1965 Sarah Jessica Parker Amerikaanse aktrise 1966 Hamunyera Hambyuka Namibiese politikus 1967 Doug Stanhope Amerikaanse komediant 1974 Ksenija Rappoport Russiese aktrise Sterftes Wysig752 Pous Stefanus II die 92ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1801 Novalis pennaam van Georg Philipp Friedrich Freiherr von Hardenberg Romantiese Duitse digter filosoof juris en mynbou ingenieur 1772 1839 Miles Bowker leier van n klein geselskap 1820 Setlaars 1759 1913 Lord Garnet Wolseley n Britse veldmaarskalk 1833 1914 Frederic Mistral Frans Oksitaanse digter 1830 1918 Claude Debussy Franse komponis 1862 1973 Edward Steichen Amerikaanse fotograaf 1879 1975 Koning Faisel van Saudi Arabie 1906 2010 George Bartlett Suid Afrikaanse landbou ingenieur en politikus 1931 2020 Credo Mutwa Zoeloe sangoma en skrywer 1921 2020 Mark Blum Amerikaanse akteur en vervaardiger 1950 Gepubliseer WysigTeologie Wysig 1830 Litteris altero teen geheime organisasies soos Vrymesselary deur Pous Pius VIII Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigMariaboodskap Christendom Tradisionele datum vir die begin van die nuwejaar in Brittanje totdat die Gregoriaanse kalender in 1752 ingebruik geneem is genoem Lady Day Griekeland Onafhanklikheidsdag Wikimedia Commons bevat media in verband met 25 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 25 Maart amp oldid 2414073,