fbpx
Wikipedia

25 Julie

25 Julie is die 206de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (207de in skrikkeljare). Daar volg nog 159 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en gedenkdae

  • Feesdag van Sint James die Grote

25 Julie
julie, julie, 2021, 1011, 1718, 2425, 31al, 206de, jaar, gregoriaanse, kalender, 207de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, gedenkdaegebeure, wysig306, konstantyn, word, deur, troepe, uitgeroep, romeinse, . lt lt Julie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae25 Julie is die 206de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 207de in skrikkeljare Daar volg nog 159 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en gedenkdaeGebeure Wysig306 Konstantyn I word deur sy troepe uitgeroep tot Romeinse keiser 1571 Pous Pius V publiseer die bul Exponi nobis nuper wat die stigting van die Universiteit van Lima aankondig 1593 Koning Henri IV van Frankryk keer terug na die Rooms Katolieke Kerk en maak daarmee n einde aan die godsdiens oorlog in sy land 1661 Die Nederlandse kommandant aan die Kaap Jan van Riebeeck skrywe in sy Dagregister dat die eerste lemoene in die Kompanjiestuin in Kaapstad gepluk is 1712 Tweede Villmergse oorlog In die bloedige Veldslag van Villmergen oorwin die protestantse lede die katolieke lede van die Switserse Bondgenootskap Meer as 3000 man sneuwel in die veldslag 1909 Die Franse vlieenier Louis Bleriot word die eerste persoon om die Engelse Kanaal in n swaarder as lug vliegtuig te oorkruis 1943 Tweede Wereldoorlog Benito Mussolini word uit sy pos gedwing deur sy eie Italiaanse Hoofraad en deur Pietro Badoglio vervang 1946 Die VSA toets vir die eerste keer n atoombom onderwater by die Bikini atol 1971 Chris Barnard voer die eerste gekombineerde hart longoorplanting by Groote Schuur hospitaal in Kaapstad Suid Afrika uit 1978 Die eerste proefbuisbaba Louise Brown word gebore 1993 Die St James bloedbad vind plaas in Kaapstad 2000 Air France Concorde Vlug 4590 stort neer kort nadat dit in Parys opstyg met 113 sterftes tot gevolg Geboortes Wysig1683 Pieter Langendijk Nederlandse damaswewer stadskunstenaar dramaturg en digter 1756 1914 Woody Strode Amerikaanse rolprentakteur 1994 1918 Japie Basson Suid Afrikaanse Volksraadslid van die Nasionale Party Nasionale Unie Verenigde Party en Progressiewe Federale Party 2012 1923 Estelle Getty Amerikaanse aktrise 2008 1928 Koos Andriessen Nederlandse ekonoom bestuurder en politikus 2019 1930 Rosalind Franklin n Engelse skeikundige en x straal kristallografis 1958 1930 Ian Kirkpatrick Suid Afrikaanse Springbokrugbyspeler en afrigter 2012 1932 Paul J Weitz Amerikaanse vlootkaptein lugvaartingenieur en Nasa ruimtevaarder 2017 1961 Katherine Kelly Lang Amerikaanse aktrise 1967 Matt LeBlanc Amerikaanse akteur 1972 Masayuki Okano Japannese sokkerspeler 1978 Louise Brown die wereld se eerste proefbuisbaba 1982 Brad Renfro Amerikaanse filmakteurSterftes Wysig1492 Constantius Chlorus 52ste keiser van die Romeinse Ryk 250 1492 Pous Innocentius VIII die 213de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1432 1831 Maria Szymanowska Poolse pianis en klassieke komponis 1789 1834 Samuel Taylor Coleridge Engelse filosoof en digter 1772 1924 Jan Kamp professor in Nederlandse letterkunde aan die Potchefstroomse Universiteit vir CHO 1861 1932 Cyriel Buysse Vlaamse naturalistiese skrywer en dramaturg 1859 1934 Engelbert Dollfuss Oostenrykse politikus en diktator 1892 1983 M I Murray Afrikaanse skrywer dramaturg en lektrise 1899 1986 Vincente Minnelli Amerikaanse regisseur 1903 1988 Judith Barsi Amerikaanse kinderaktrise 1978 1992 Alfred Drake Amerikaanse akteur en sanger 1914 2009 Prof Tienie van Schoor Afrikaanse historikus en skrywer 1920 2014 Carlo Bergonzi Italiaanse operatenoor 1924 Vakansies vierings en gedenkdae WysigFeesdag van Sint James die GroteWikimedia Commons bevat media in verband met 25 July Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 25 Julie amp oldid 2425698,