×
25 Februarie

25 Februarie is die 56ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 309 dae in die res van die jaar (310 in skrikkeljare).

Inhoud

Pous Hilarius. Hy het 'n edik uitgereik waarin biskop Veranus veroordeel word.
  • 138 – Die Romeinse Keiser Hadrianus neem vir Antoninus Pius aan, wat hy tevore reeds as sy opvolger benoem het
  • 464 – Edik van Pous Hilarius waarin biskop Veranus veroordeel word.
  • 493 – Odoaker stem in na die Veldslag van die Kraaie om vredesonderhandelinge met Theodorik die koning van die Oos-Gote te begin. Onder die bemiddeling van die Aartsbiskop Johnnes van Ravenna word twee dae later, 'n verdrag onderteken wat albei konings bewind oor Italië toeken.
  • 1147 – Die begrip Austria vir Oostenryk word vir die eerste keer gebruik in ´n dokument wat deur die Duitse koning Konrad III geteken word.
  • 1489 – Koning Karel VIII van Frankryk, gee die onafhanklikheid aan Monaco.
  • 1570Pous Pius V vaardig die pouslike bul Regnans in Excelsis uit om Koningin Elizabeth I en haar volgelinge in die Kerk van Engeland uit die katolieke kerk te ban.
  • 1593Pous Clemens VIII publiseer die bul Caeca et Obdurata waarin hy Pous Paulus III se besluit bevestig om die Jode van Rome in 'n ghetto te vestig.
  • 1621Jürg Jenatsch vermoor vir Pompejus von Planta, die leier van die katolieke in Graubünden, in die kasteel Rietberg in Domleschg. Jürg Jenatsch wil die ondermynende invloed van Pompejus von Planta in die streek stop sit. Die katolieke Oostenryk stuur 8000 soldate om Graubünden te beset.
  • 1634 – In die kasteel van Eger word tydens 'n feesmaal die volgelinge van Wallenstein, Hertog Adam Erdmann Trčka von Lípa|Trčka, Christian von Ilow, hertog Wilhelm Kinsky von Wchinitz und Tettau en kaptein Neumann vermoor. Wallenstein self word in die huis van die stadsbevelvoerder John Gordon vermoor.
  • 1635 – In die Verdrag van Parys tussen Frankryk en die Verenigde Nederlande word 'n offensiewe en defensiewe verdrag teen Spanje gesluit, in gevolge waarvan by ´n verowering van die Spaanse Nederlande die verowerde land verdeel sou word.
  • 1643 – Tydens die Wapping-oorlog in die Nederlandse kolonie Nieu-Nederland in Noord-Amerika, val Nederlandse soldate ´n Indiaanse dorp aan en onthoof al die inwoners. Die koppe word dan later vir balspele gebruik. Die insident word bekend as die Pavonia-slagting.
  • 1713 – Na die dood van sy vader Friedrich I word Friedrich Wilhelm I die koning van Pruise. As die eerste amptelike handeling verklaar hy sy vader se staatsbegroting ongeldig.
  • 1750Pous Benedictus XIV verklaar Ramon Lull salig.
  • 1831 – Tydens die Poolse November-opstand vind die veldslag van Grochów tussen 'n leër van die Russiese ryk en Poolse rebelle plaas. Die geveg eindig sonder 'n wenner.
  • 1856 – Kongres van Parys: Gesprekke om die Krimoorlog te beëindig begin onder die leierskap van die Franse minister van buitelandse sake Alexandre Colonna-Walewski. Verteenwoordigers van die Ottomaanse Ryk, Oostenryk, Groot-Brittanje, Frankryk en Rusland onderhandel tot 30 Maart oor die terme van die vrede.
  • 1879 – NG gemeente Porterville stig af van Piketberg.
  • 1932Adolf Hitler verkry die Duitse burgerskap. Die in Oostenryk-geborene was sedert 1925 staatsloos.
  • 1836Samuel Colt ontvang 'n patent vir die rewolwer.
  • 1912 – Marie-Adélaïde, die oudste van ses dogters van Willem IV, word die eerste heersende Groothertogin van Luxemburg.
  • 1920 – Beleggers uit Antwerpen stig die Belgiese oliemaatskappy Petrofina.
  • 1921 – Die Demokratiese Republiek van Georgië word deur die Sowjet Rooi Leër beset. Met die proklamasie van die Georgiese SSR eindig van die kort tydperk van Georgiese onafhanklikheid.
  • 1944 – Die Royal Air Force vernietig deur ´n swaar bombardement byna die hele stadsentrum van Augsburg.
  • 1954 – Na 'n staatsgreep teen Mohammed Nagib word sy Adjunk Gamal Abdel Nasser, president van die Republiek van Egipte.
  • 1986 – EDSA Revolusie: Corazón Aquino word ingehuldig as President van die Filippyne, nadat Ferdinand Marcos uit die land vlug na 'n 20 jaar bewind.
  • 1514 – Otto von Waldburg, Biskop van Augsburg, en kardinaal
  • 1550 – Daniel Sudermann, Duitse teoloog en kerklied-digter
  • 1585 – Johannes Ardüser, Switserse wiskundige en fort-ingenieur
  • 1591 – Friedrich Spee von Langenfeld, Duitse teoloog en digter
  • 1622 – Christian Ludwig, Hertog van Brunswyk-Lüneburg
  • 1643Ahmet II, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1695).
  • 1651 – Quirinus Kuhlmann, Duitse skrywer en mistikus
  • 1656 – Carel de Moor, Duitse portretskilder
  • 1668 – Gottlieb Wernsdorf, die Ouer, Duitse Lutherse teoloog en historikus
  • 1671 – Nikolaus Hieronymus Gundling, Duitse regsgeleerde en historikus
  • 1682 – Giovanni Battista Morgagni, Italiaanse navorser
  • 1707Carlo Goldoni, Italiaanse dramaturg († 1793).
  • 1708 – Felix Benda, Boheemse komponis
  • 1727 – Armand-Louis Couperin, Franse komponis en orrelis
  • 1770 – Adam Simons, Nederlandse gereformeerde teoloog, digter, redenaar en historikus
  • 1771 – Johan Henrik Schrøter, Faroese dominee
  • 1796 – Johannes Bernhard Diepenbrock, Duitse teoloog en historikus
  • 1822 – Lev Aleksandrovich Mei, Russiese digter
  • 1873Enrico Caruso, Italiaanse operasanger († 1921).
  • 1841 – Pierre-Auguste Renoir, Franse skilder van die impressionisme
  • 1842Karl May, Duitse skrywer van hoofsaaklik avontuurstories (200 miljoen boeke verkoop) († 1912).
  • 1848 – Wilhelm II, koning van Württemberg
  • 1866Benedetto Croce, Italiaanse filosoof, historikus, literatuurkritikus en politikus († 1952).
  • 1896Ida Noddack, 'n Duitse chemikus en fisikus († 1978).
  • 1901Zeppo Marx, Amerikaanse akteur († 1979).
  • 1917Anthony Burgess, Engelse skrywer en komponis(† 1952).
  • 1953José María Aznar, Spaanse politikus, van 1996 tot 2004 premier van Spanje.
  • 1961Anneli van Rooyen, Afrikaanse sangeres.
  • 1976Rashida Jones, Amerikaanse aktrise.
  • 1984Minki van der Westhuizen, Suid-Afrikaanse model en TV-persoonlikheid.
  • 1997Isabelle Fuhrman, Amerikaanse aktrise.

Publikasie datum: September 27, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 56ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, pous, hilarius, edik, uitgereik, waarin, biskop, veran. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 25 Februarie is die 56ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 309 dae in die res van die jaar 310 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Pous Hilarius Hy het n edik uitgereik waarin biskop Veranus veroordeel word 138 Die Romeinse Keiser Hadrianus neem vir Antoninus Pius aan wat hy tevore reeds as sy opvolger benoem het 464 Edik van Pous Hilarius waarin biskop Veranus veroordeel word 493 Odoaker stem in na die Veldslag van die Kraaie om vredesonderhandelinge met Theodorik die koning van die Oos Gote te begin Onder die bemiddeling van die Aartsbiskop Johnnes van Ravenna word twee dae later n verdrag onderteken wat albei konings bewind oor Italie toeken 1147 Die begrip Austria vir Oostenryk word vir die eerste keer gebruik in n dokument wat deur die Duitse koning Konrad III geteken word 1489 Koning Karel VIII van Frankryk gee die onafhanklikheid aan Monaco 1570 Pous Pius V vaardig die pouslike bul Regnans in Excelsis uit om Koningin Elizabeth I en haar volgelinge in die Kerk van Engeland uit die katolieke kerk te ban 1593 Pous Clemens VIII publiseer die bul Caeca et Obdurata waarin hy Pous Paulus III se besluit bevestig om die Jode van Rome in n ghetto te vestig 1621 Jurg Jenatsch vermoor vir Pompejus von Planta die leier van die katolieke in Graubunden in die kasteel Rietberg in Domleschg Jurg Jenatsch wil die ondermynende invloed van Pompejus von Planta in die streek stop sit Die katolieke Oostenryk stuur 8000 soldate om Graubunden te beset 1634 In die kasteel van Eger word tydens n feesmaal die volgelinge van Wallenstein Hertog Adam Erdmann Trcka von Lipa Trcka Christian von Ilow hertog Wilhelm Kinsky von Wchinitz und Tettau en kaptein Neumann vermoor Wallenstein self word in die huis van die stadsbevelvoerder John Gordon vermoor 1635 In die Verdrag van Parys tussen Frankryk en die Verenigde Nederlande word n offensiewe en defensiewe verdrag teen Spanje gesluit in gevolge waarvan by n verowering van die Spaanse Nederlande die verowerde land verdeel sou word 1643 Tydens die Wapping oorlog in die Nederlandse kolonie Nieu Nederland in Noord Amerika val Nederlandse soldate n Indiaanse dorp aan en onthoof al die inwoners Die koppe word dan later vir balspele gebruik Die insident word bekend as die Pavonia slagting 1713 Na die dood van sy vader Friedrich I word Friedrich Wilhelm I die koning van Pruise As die eerste amptelike handeling verklaar hy sy vader se staatsbegroting ongeldig 1750 Pous Benedictus XIV verklaar Ramon Lull salig 1831 Tydens die Poolse November opstand vind die veldslag van Grochow tussen n leer van die Russiese ryk en Poolse rebelle plaas Die geveg eindig sonder n wenner 1856 Kongres van Parys Gesprekke om die Krimoorlog te beeindig begin onder die leierskap van die Franse minister van buitelandse sake Alexandre Colonna Walewski Verteenwoordigers van die Ottomaanse Ryk Oostenryk Groot Brittanje Frankryk en Rusland onderhandel tot 30 Maart oor die terme van die vrede 1879 NG gemeente Porterville stig af van Piketberg 1932 Adolf Hitler verkry die Duitse burgerskap Die in Oostenryk geborene was sedert 1925 staatsloos 1836 Samuel Colt ontvang n patent vir die rewolwer 1912 Marie Adelaide die oudste van ses dogters van Willem IV word die eerste heersende Groothertogin van Luxemburg 1920 Beleggers uit Antwerpen stig die Belgiese oliemaatskappy Petrofina 1921 Die Demokratiese Republiek van Georgie word deur die Sowjet Rooi Leer beset Met die proklamasie van die Georgiese SSR eindig van die kort tydperk van Georgiese onafhanklikheid 1944 Die Royal Air Force vernietig deur n swaar bombardement byna die hele stadsentrum van Augsburg 1954 Na n staatsgreep teen Mohammed Nagib word sy Adjunk Gamal Abdel Nasser president van die Republiek van Egipte 1986 EDSA Revolusie Corazon Aquino word ingehuldig as President van die Filippyne nadat Ferdinand Marcos uit die land vlug na n 20 jaar bewind Geboortes Wysig1514 Otto von Waldburg Biskop van Augsburg en kardinaal 1550 Daniel Sudermann Duitse teoloog en kerklied digter 1585 Johannes Arduser Switserse wiskundige en fort ingenieur 1591 Friedrich Spee von Langenfeld Duitse teoloog en digter 1622 Christian Ludwig Hertog van Brunswyk Luneburg 1643 Ahmet II sultan van die Ottomaanse Ryk 1695 1651 Quirinus Kuhlmann Duitse skrywer en mistikus 1656 Carel de Moor Duitse portretskilder 1668 Gottlieb Wernsdorf die Ouer Duitse Lutherse teoloog en historikus 1671 Nikolaus Hieronymus Gundling Duitse regsgeleerde en historikus 1682 Giovanni Battista Morgagni Italiaanse navorser 1707 Carlo Goldoni Italiaanse dramaturg 1793 1708 Felix Benda Boheemse komponis 1727 Armand Louis Couperin Franse komponis en orrelis 1770 Adam Simons Nederlandse gereformeerde teoloog digter redenaar en historikus 1771 Johan Henrik Schroter Faroese dominee 1796 Johannes Bernhard Diepenbrock Duitse teoloog en historikus 1822 Lev Aleksandrovich Mei Russiese digter 1873 Enrico Caruso Italiaanse operasanger 1921 1841 Pierre Auguste Renoir Franse skilder van die impressionisme 1842 Karl May Duitse skrywer van hoofsaaklik avontuurstories 200 miljoen boeke verkoop 1912 1848 Wilhelm II koning van Wurttemberg 1866 Benedetto Croce Italiaanse filosoof historikus literatuurkritikus en politikus 1952 1896 Ida Noddack n Duitse chemikus en fisikus 1978 1901 Zeppo Marx Amerikaanse akteur 1979 1917 Anthony Burgess Engelse skrywer en komponis 1952 1953 Jose Maria Aznar Spaanse politikus van 1996 tot 2004 premier van Spanje 1961 Anneli van Rooyen Afrikaanse sangeres 1976 Rashida Jones Amerikaanse aktrise 1984 Minki van der Westhuizen Suid Afrikaanse model en TV persoonlikheid 1997 Isabelle Fuhrman Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig1634 Albrecht von Wallenstein n Boheemse militaris en politikus 1583 1715 Pu Songling n Chinese skrywer 1640 1723 Sir Christopher Wren Engelse argitek astronoom en wiskundige 1632 1948 Alexander du Toit Suid Afrikaanse geoloog 1878 1974 Prof H J J M van der Merwe Afrikaanse taalkundige 1913 1983 Tennessee Williams Amerikaanse dramaturg 1911 2004 Prof A P Grove n Suid Afrikaanse letterkundige 1918 2017 Bill Paxton Amerikaanse akteur 1955 2020 Hosni Mubarak n voormalige Egiptiese president 1928 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigNasionale Dag in Koeweit 1950 Wikimedia Commons bevat media in verband met 25 February Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 25 Februarie amp ol,