×
25 Desember

25 Desember is Kersdag, die 359ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (360ste in skrikkeljare). Daar volg nog 6 dae in die res van die jaar.

Tradisionele Kersfeesversierings.
Lekkergoedkieries is 'n gewilde Kersversnapering en word ook dikwels as kersversiering gebruik.

Inhoud

Publikasie datum: September 25, 2021

desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, kersdag, 359ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 360ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, tradisionele, kersfeesversierings, lekkergoedkieries, gewilde, kersversnapering, word, dikwels, kersversiering, gebruik, in. lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae 25 Desember is Kersdag die 359ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 360ste in skrikkeljare Daar volg nog 6 dae in die res van die jaar Tradisionele Kersfeesversierings Lekkergoedkieries is n gewilde Kersversnapering en word ook dikwels as kersversiering gebruik Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig274 Keiser Aurelianus wy n tempel aan Sol Invictus die god van die nuwe staatsgodsdiens wie se feesdag dit is 800 Pous Leo III kroon Karel die Grote as keiser n titel wat nie in die Weste gebruik is sedert die troonafstand van Romulus Augustulus in 476 nie 875 Pous Johannes VIII kroon Karel die Kale tot keiser van die Heilige Romeinse Ryk 967 Pous Johannes XIII kroon Otto II tot medekeiser 968 Pous Johannes XIII wy Adelbert as die eerste aartsbiskop van Maagdenburg 1003 Pous Johannes XVIII volg Pous Johannes XVII op 1012 Keiser Hendrik II set Teenpous Gregorius VI af 1066 Willem die Veroweraar word in die Westminster abdy tot koning van Engeland gekroon 1497 Vasco da Gama ontdek Durban se natuurlike hawe 1559 Pous Pius IV volg Pous Paulus IV op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1644 Emilio Bonaventura Altieri later Pous Clemens X word nuntius in Napels 1655 Christina koningin van Swede word plegtig in die Rooms Katolieke Kerk opgeneem nadat sy die Protestantisme verlaat het en geabdikeer het 1750 Pous Benedictus XIV publiseer Benedictus Deus waarin n algemene aflaat aangekondig word 1775 Pous Pius VI publiseer Inscrutabile oor die probleme van sy pontifikaat en Summa Dei oor die afsluiting van die jubileum jaar 1776 Slag van Trenton George Washington steek die Delawarerivier oor en oorwin die Hesse 1825 Pous Leo XII publiseer Charitate Christi oor die uitbreiding van die 1825 Jubileum na die hele Kerk 1868 Die Republiek van Ezo word gestig in Hokkaido deur rebelle getrou aan die onttroonde Tokugawa shogunaat 1991 Michail Gorbatsjof bedank as president van die Sowjetunie Geboortes Wysig1250 Johannes IV Laskaris keiser van die Niceense Ryk Circa 1305 1709 Julien Offray de Lamettrie Franse arts en filosoof 11 November 1751 1717 Giovanni Angelo Braschi later Pous Pius VI 1799 1861 Sam Allen Amerikaanse akteur 1934 1889 Sarah Goldblatt Suid Afrikaanse joernalis en onderwyseres 1975 1899 Humphrey Bogart Amerikaanse akteur 1957 1906 Ernst Ruska Duitse elektriese ingenieur wat die elektronmikroskoop uitgevind het 1988 1915 Marais Steyn Suid Afrikaanse politikus 1998 1918 President Anwar Sadat van Egipte sluipmoord in 1981 1927 Ram Narayan Indiese musikant 1959 Thandi Modise Suid Afrikaanse ANC politikus tans Speaker van die Nasionale Vergadering Sterftes Wysig795 Pous Adrianus I 95ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 820 Leo V keiser van die Bisantynse Ryk 775 1635 Samuel de Champlain Franse ontdekker navorser pionier en eerste goewerneur van Nieu Frankryk Kanada 1567 1845 Wilhelm Friedrich Ernst Bach Duitse komponis 1759 1977 Charlie Chaplin Britse akteur skrywer en rolprentvervaardiger 1889 1983 Joan Miro Spaans Katalaanse skilder 1893 1995 Emmanuel Levinas Franse filosoof 1906 1995 Dean Martin Amerikaanse akteur sanger en komediant 1917 2000 Willard Van Orman Quine Amerikaanse filosoof 1908 2006 James Brown Amerikaanse musikant sanger en liedjieskrywer sanger 1933 2010 Hendrik van Blerk Afrikaanse skrywer en digter 1915 2011 J C Kannemeyer Afrikaanse skrywer en biograaf 1939 2016 George Michael Britse popster 1963 2017 Willie Toweel voormalige Suid Afrikaanse bokskampioen 1934 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigKersfees word as die geboortedag van Christus op hierdie dag herdenkWikimedia Commons bevat media in verband met 25 December Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 25 Desember amp ol,