×
25 April

25 April is die 115de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (116de in skrikkeljare). Daar volg nog 250 dae in die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 26, 2021

april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 115de, jaar, gregoriaanse, kalender, 116de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig799, aanslag, lewe, pous, deur, adel, rome, misluk, 1. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae 25 April is die 115de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 116de in skrikkeljare Daar volg nog 250 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig799 Aanslag op die lewe van Pous Leo III deur die adel van Rome misluk 1607 In die Seeslag by Gibraltar vernietig die Nederlandse vloot die Spaanse vloot 1719 Daniel Defoe se Robinson Crusoe word gepubliseer 1753 Pous Benedictus XIV verklaar John Liccio salig 1792 Die struikrower Nicolas J Pelletier word die eerste persoon wat met n guillotine tereggestel word 1792 Die Marseillaise die Franse volkslied word gekomponeer 1846 Mexikaanse Amerikaanse Oorlog konflik begin na aanleiding van n dispuut oor Texas se grense 1859 Werk begin met die bou van die Suezkanaal 1898 Die VSA kongres verklaar oorlog teen Spanje 1901 Die staat van New York in die VSA vereis motornommerplate 1915 Eerste Wereldoorlog Die Anzac dag tradisie begin met n landing by Gallipoli op die Turkse kus Die Slag van Gallipoli begin 1926 Reza Kahn word as die Sjah van Iran gekroon as Pahlevi 1945 VSA en Russiese troepe ontmoet by die Elberivier en verdeel Duitsland in twee 1945 Die Verenigde nasies word in San Francisco Kalifornie gestig 1950 Die Republiek van die Suid Molukke word gestig 1953 Francis Crick en James Watson publiseer Molecular structure of nucleic acids a structure for deoxyribose nucleic acid wat die dubbele heliksstruktuur van DNS verduidelik 1959 Die eerste persoon wat nou erken word as n pasient met vigs word in n hospitaal opgeneem 1959 Die St Lawrence Seaway wat die Groot Mere verbind met die Atlantiese Oseaan word amptelik geopen vir skeepsvaart 1961 Robert Noyce verkry die eerste patent vir n geintegreerde stroombaan 1974 n Staatsgreep vind plaas in Portugal die Angelier revolusie 50 jaar se diktatuur word beeindig 1980 n Maneuver om VSA ambassadegyselaars te red in Iran misluk 1981 Meer as 100 werkers word blootgestel aan bestraling gedurende herstelwerk aan n kernkragsentrale in Tsuruga Japan 1982 Israel voltooi sy onttrekking uit die Sinai volgens die Camp David ooreenkoms 1983 n Amerikaanse leerling Samantha Smith word na die Sowjetunie genooi deur Yuri Andropov as gevolg van haar brief aan hom 1983 Pioneer 10 reis verby Pluto se wentelbaan 1988 John Demjanuk bekend as Ivan the Terrible in die Treblinka verdelgingskamp ontvang n doodsvonnis in Israel vir sy oorlogsmisdade tydens die Tweede Wereldoorlog 1990 Tydens n verkiesingsvergadering in Keulen word Oskar Lafontaine die bondskanselierkandidaat van die SPD deur n geestesieke vrou aangeval en met n mes gesteek 1990 Violeta Barrios de Chamorro word in Managua as president van Nicaragua beedig 1996 n T 43 militere weergawe van n Boeing 737 bots teen n berg naby Dubrovnik Kroasie en 35 mense sterf insluitende VSA se Sekretaris van Handel Ron Brown 2015 n Aardbewing van 7 8 op die Richterskaal saai verwoesting in Nepal Geboortes Wysig1214 Lodewyk IX van Frankryk koning van Frankryk 1270 1228 Koenraad IV koning van Duitsland 1254 1284 Edward II van Engeland 1327 1599 Oliver Cromwell Engelse soldaat en staatsman 1658 1681 Pieter Gysbert Noodt goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1729 1830 Julius De Geyter Vlaamse journalis en skrywer 1905 1831 Edmond Reusens Belgiese argeoloog historikus 1903 1840 Juliaanse kalender Pjotr Tsjaikofski komponis 1893 1872 Barry Heatlie Suid Afrika se vyfde Springbokkaptein 1951 1872 Prinses Alix van Hesse Darmstadt 1918 1874 Guglielmo Marconi Italiaanse natuurkundige en uitvinder 1937 1900 Wolfgang Pauli Oostenrykse teoretiese fisikus 1958 1905 Maria Malan Suid Afrikaanse premiersvrou 1973 1912 S Ignatius Mocke Afrikaanse digter en skrywer joernalis en redakteur 1990 1917 Ella Fitzgerald Amerikaanse sangeres 1996 1927 Albert Uderzo Franse strokiesprentkunstenaar en skepper van Asterix 2020 1930 Paul Mazursky Amerikaanse filmregisseur en draaiboekskrywer 2014 1940 Al Pacino Amerikaanse akteur 1946 Talia Shire Amerikaanse aktrise 1947 Johan Cruijff Nederlandse sokkerspeler en afrigter 2016 1969 Renee Zellweger Amerikaanse aktise 1977 Jeff Coetzee Suid Afrikaanse tennisspeler 1981 Felipe Massa Brasiliaanse Formule Een renjaer 1990 Jean Eric Vergne Franse renjaer 1996 Allisyn Ashley Arm Amerikaanse aktriseSterftes Wysig1472 Leon Battista Alberti kunstenaar 1404 1744 Anders Celsius Sweedse sterrekundige 1701 1930 Gustav Baumann Afrikaanse landmeter in die Vrystaat 1858 1990 Dexter Gordon jazz musikant 1923 1995 Ginger Rogers Amerikaanse aktrise en danseres 1911 1999 Lord Killanin Ierse voormalige IOK president 1914 2002 Lisa Lopes Amerikaanse sangeres 1971 2009 Bea Arthur Amerikaanse aktrise 1922 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigANZAC dag in Australie en Nieu Seeland Carnation Revolution gevier in Portugal Robigalie in die Romeinse ryk Haile Selassie se besoek aan Jamaika Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 25 April amp ol,