×
24 September

24 September is die 267ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (268ste in skrikkeljare). Daar volg nog 98 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Raja James Brooke van Sarawak

Publikasie datum: September 03, 2021

september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 267ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 268ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, raja, james, brooke, sarawak, mohammed, v. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae 24 September is die 267ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 268ste in skrikkeljare Daar volg nog 98 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Raja James Brooke van Sarawak 622 Mohammed en sy volgelinge uit Mekka voltooi hulle Hijra na Medina 787 Die Tweede Konsilie van Nicea vind plaas 1370 Pous Urbanus V kom in Avignon aan na sy terugkeer uit Rome 1488 Giovanni de Medici later Pous Leo X word ab in commendam van die Vallobrosan klooster 1537 Gian Pietro Carafa later Pous Paulus IV word kardinaal priester van Sint Sisto 1540 Marcello Cervini later Pous Marcellus II word biskop van Reggio Emilia 1543 Gian Pietro Carafa later Pous Paulus IV word kardinaal biskop van San Maria in Trastevere 1663 Koning Lodewyk XIV van Frankryk word toegelaat om tot 16000 huursoldate soldate in Switserland te werf 1664 Anglo Nederlandse oorloe Nederland gee in Nieu Amsterdam wat later tot New York Stad sou ontwikkel aan Engeland oor 1678 Brandenburg verower die Rugen eiland van Swede 1731 Pous Clemens XII stel vyf nuwe kardinale aan waaronder Vincenzo Bichi tituler aartsbiskop van Laodicea 1759 Pous Clemens XIII stel 22 nuwe kardinale aan waaronder Lorenzo Ganganelli later Pous Clemens XIV 1828 Zoeloekoning Shaka word deur sy halfbroers Dingaan en Mhlangane vermoor 1841 Die Sultan van Brunei dra Sarawak oor aan die Britse avonturier James Brooke 1908 Die eerste Model T Ford word gebou 1976 Rhodesie se eerste minister Ian Smith kondig aan dat swart meerderheidsregering binne twee jaar ingestel sou word vyf dae na voorstelle van n diplomatieke afvaardiging onder leiding van die VSA gemaak is 1988 Ben Johnson voltooi die 100 meter naelloop by die 1988 Olimpiese Spele te Seoul in n wereldrekordtyd van 9 79 sekondes voor Carl Lewis en Linford Christie maar word later gediskwalifiseer vir gebruik van opkikkers 2009 Airlink Vlug 8911 n British Aerospace Jetstream 41 stort neer in Durban net nadat dit opgestyg het Geboortes Wysig15 Vitellius was vir kort keiser van die Romeinse Ryk in die jaar van vier keisers 69 1583 Albrecht von Wallenstein n Boheemse militaris en politikus 1634 1717 Horace Walpole Engelse kunshistorikus skrywer intellektueel antikwaar en politikus 1797 1852 Elizabeth Maria Molteno Suid Afrikaanse kampvegter vir burger en vroueregte 1927 1870 Erwin Gross Duits Baltiese protestantse martelaar 1920 1896 F Scott Fitzgerald Amerikaanse skrywer 1940 1902 Ruhollah Khomeini Irannese godsdienstige leier en politikus eerste Opperleier van die Islamitiese Republiek van Iran 1979 1989 1989 1930 John W Young Amerikaanse ruimtevaarder 2018 1931 Anthony Newley Engelse sanger en akteur 1999 1953 Dorah Sitole corden bleu sjef en eerste swart vrou in Suid Afrika wat n kookboek gepubliseer het 2021 1957 Sibongile Khumalo Suid Afrikaanse sanger 2021 1961 Fiona Corke Australiese aktrise 1965 Irene van Wyk Afrikaanse gospel sangeres 2009 1972 Pierre Amine Gemayel Libanese Falangistiese minister in die regering van premier Fouad Siniora 2006 1987 Senzo Meyiwa Suid Afrikaanse sokkerspeler kaptein en doelwagter van Bafana Bafana en Orlando Pirates 2014 Sterftes Wysig366 Pous Liberius die 36ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 768 Pepyn die Korte circa 715 1143 Pous Innocentius II die 164ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1180 Manuel I keiser van die Bisantynse Ryk 1118 1739 Grigori Potjomkin Russiese maarskalk staatsman en die minnaar van Katharina die Grote 1791 1782 Julien Marie Crozet Franse ontdekkingsreisiger 1728 1828 Shaka Suid Afrikaanse Zoeloe leier 1787 1834 Dom Pedro keiser van Brasilie en koning van Portugal 1798 1978 Ida Noddack n Duitse chemikus en fisikus 1896 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 24 September Onafhanklikheidsdag in Guinee Bissau 1973 Erfenisdag in Suid Afrika Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 24 September amp ol,