×
24 Oktober

24 Oktober is die 297ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (298ste in skrikkeljare). Daar volg nog 68 dae in die res van die jaar.

Inhoud

VN vlag

Publikasie datum: September 25, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 297ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 298ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1273, rudolf, habsburg, word, aken, keiser, gek. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 24 Oktober is die 297ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 298ste in skrikkeljare Daar volg nog 68 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1273 Rudolf van Habsburg word in Aken tot keiser gekroon 1360 Die Verdrag van Bretigny word by Calais bekragtig wat die eerste fase van die Honderdjarige Oorlog ten einde bring 1449 Pous Nicolaas V stel Enea Silvio Piccolomini later Pous Pius II aan as biskop van Sienna 1648 Die Vrede van Wesfale word onderteken wat n einde bring aan die Dertigjarige Oorlog 1851 William Lassell ontdek Ariel en Umbriel twee mane van die planeet Uranus 1929 Die Groot Depressie Die New Yorkse Effektebeurs stort in duie op Swart Donderdag wat lei tot n reeks bankrotskappe Dit ontketen n wereldwye ekonomiese depressie 1930 n Bloedlose staatsgreep in Brasilie ontsetel President Washington Luis Pereira de Sousa en die verkose President Julio Prestes VN vlag 1945 Die Verenigde Nasies verdrag die grondwet van die Verenigde Nasies tree in werking 1955 Suid Afrika loop uit die debat by die VN se algemene vergadering oor die rassekonflik in Suid Afrika weens die apartheidsbeleid 1964 Die Britse protektoraat Noord Rhodesie word onafhanklik en staan bekend as Zambie 2001 n Ongeluk in die Gotthard padtonnel het elf sterf gevalle tot gevolg Geboortes Wysig1632 Antonie van Leeuwenhoek vader van mikrobiologie 1723 1877 Alex Frew Suid Afrika se sesde Springbokkaptein 1947 1909 Hendrik de Wit Nederlandse sistematiese plantkundige 1999 1921 Tilana Hanekom Suid Afrikaanse aktrise 2002 1926 Desiree Talbot Suid Afrikaanse sopraan 2020 1926 Jacques Loots Suid Afrikaanse akteur 1991 1954 Malcolm Turnbull Eerste Minister van Australie 1990 Marcel van der Merwe Springbokrugbyspeler Sterftes Wysig1537 Jane Seymour derde vrou van Hendrik VIII van Engeland 1508 1601 Tycho Brahe Deense sterrekundige 1564 1799 Carl Ditters von Dittersdorf Oostenrykse komponis 1739 1958 George Edward Moore Britse filosoof 1873 2005 Rosa Parks Amerikaanse burgerregte aktivis 1913 2014 Mbulaeni Mulaudzi voormalige 800 m wereldkampioen en Olimpiese silwermedalje wenner 1980 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigVerenigde Nasiesdag Onafhanklikheidsdag in Zambie 1964 Arbeidsdag in Nieu Seeland 2005 Wikimedia Commons bevat media in verband met 24 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 24 Oktober amp ol,