×
24 November

24 November is die 328ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (329ste in skrikkeljare). Daar volg nog 37 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: Desember 15, 2021

november, november, 2021, 1314, 2021, 2728, 30al, 328ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 329ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig496, pous, anastasius, volg, pous, gelasius, p. lt lt November 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30Al die dae 24 November is die 328ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 329ste in skrikkeljare Daar volg nog 37 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig496 Pous Anastasius II volg Pous Gelasius I op 642 Pous Theodorus I volg Pous Johannes IV op 1608 Pous Paulus V stel vyf kardinale aan waaronder Michelangelo Tonti tituler aartsbiskop van Nasaret 1642 Abel Tasman lei die eerste Europese ontdekkingstog om Tasmanie te bereik 1644 Pous Innocentius X verklaar Sint Bernard Tolomeo salig 1675 Pous Clemens X verklaar die 19 martelare van Gorcum salig 1694 Pous Innocentius XII verklaar Osanna Andreasi salig 1792 Pous Pius VI publiseer Quae causa met die afkondiging van n aflaat 1848 Pous Pius IX vlug uit Rome na Gaeta 1859 Charles Darwin publiseer The Origin of Species 1917 Nege polisielede en een landsburger is dood toe n bom ontplof by die polisiehoofkwartier in Milwaukee Wisconsin 1935 Die Senegalese Sosialistiese Party vergader vir sy tweede kongress 1939 Die NG gemeente Gobabis stig af van die NG gemeente Windhoek 1943 Tweede Wereldoorlog Die USS Liscome Bay word gesink deur n torpedo naby Tarawa en byna 650 bemanning is dood 1951 Vrystaatse Goudveld Die eerste goudstaaf word in Welkom in die Vrystaat gegiet 1963 n Sluipmoord word uitgevoer op Lee Harvey Oswald deur Jack Ruby in die kelder van die Dallas polisiedepartement se hoofkwartier tydens n lewendige beeldsending 1966 n Bulgaarse vliegtuig met 82 passasiers aan boord stort neer naby Bratislava Slowakye 1969 Apollo program Apollo 12 se beheermodule plons veilig neer in die Stille Oseaan wat n einde bring aan die tweede bemande sending na die Maan 1993 In Liverpool word die 11 jariges Robert Thompson en Jon Venables skuldig bevind van die moord op die tweejarige James Bulger Geboortes Wysig1632 Baruch Spinoza Nederlandse filosoof 1677 1713 Laurence Sterne Iersgebore engelstalige romansier en n Anglikaanse predikant 1768 1784 Zachary Taylor die twaalfde President van die Verenigde State 1850 1806 William Webb Ellis Britse geestelike en die Vader van rugby 1872 1887 Erich von Manstein Duitse generaal 1973 1919 Felix du Plessis Suid Afrika se twintigste Springbokkaptein 1978 1920 Prof M C E van Schoor ook bekend as Tienie van Schoor bekende Afrikaanse historikus en skrywer 2009 1931 Arthur Chaskalson Suid Afrikaanse regsgeleerde 2012 1934 Alfred Schnittke Sowjet Duitse komponis 1998 Sterftes Wysig1572 John Knox Skotse predikant circa 1514 1876 William Robertson Skotse predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid Afrika 1805 1916 Hiram Maxim uitvinder van die Maxim masjiengeweer 1840 1972 Basil Schonland Suid Afrikaanse fisikus 1896 1991 Freddie Mercury hoofsanger van die Britse rockgroep Queen 1946 1999 Hilary Minster Britse akteur 1944 2002 John Rawls Amerikaanse filosoof 1921 2005 Pat Morita Amerikaanse akteur 1932 2006 Hercules von Molendorff Bolandse rugby en krieketspeler 1941 2009 Samak Sundaravej Thaise premier 1935 2020 Mamadou Tandja van 1999 tot 2010 die president van Niger 1938 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 24 November Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 24 November amp ol,