fbpx
Wikipedia

24 Maart

24 Maart is die 83ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (84ste in skrikkeljare). Daar volg nog 282 dae in die res van die jaar

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansiedae

  • Argaïese Litaue – Kazimiras Diena
  • Wêreld-tuberkulosedag
  • Voetwassingdonderdag in Westelike Christendom (2005)

24 Maart
maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 83ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 84ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig1084, teenpous, clemens, word, gekroon, lateraanse, basiliek, 1160, pous, ale. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae24 Maart is die 83ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 84ste in skrikkeljare Daar volg nog 282 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig1084 Teenpous Clemens III word gekroon in die Lateraanse Basiliek 1160 Pous Alexander III ekskommunikeer keiser Frederik I Barbarossa en Teenpous Victor IV Octavianus 1518 Pous Leo X stel Albrecht von Brandenburg aartsbiskop van Magdeburg aan as kardinaal 1568 Pous Pius V stel nog vier kardinale aan waaronder Antonio Carafa 1603 Koning James I word die eerste Britse monarg om gelyktydig in Skotland Engeland en Ierland te heers 1698 Michelangelo Conti later Pous Innocentius XIII word nuntius vir Portugal 1729 Pous Benedictus XIII verklaar Fidelis van Sigmaringen Mark Rey salig 1734 Pous Clemens XII stel vier nuwe kardinale aan waaronder Pompeio Aldrovandi tituler patriarch van Jerusalem 1868 Metropolitan Life Insurance Company word gestig 1878 Die VK fregat Eurydice sink 300 sterf 1882 Robert Koch kondig die ontdekking van bakteriee aan wat verantwoordelik is vir tuberkulose mycobacterium tuberculosis 1944 Tweede Wereldoorlog Gevangene Geallieerde soldate begin die groot ontsnapping Engels Great Escape toe hulle uit die Stalag Luft III krygsgevangenekamp wat deur die Luftwaffe bedryf is ontsnap 1976 President Isabel Peron van Argentinie word ontvoer en afgeset in n bloedlose staatsgreep 1986 Die Hungaroring huisves sy eerste Formule Een Grand Prixwedren 1989 Die tenkskip Exxon Valdez stort meer as 11 miljoen gelling olie in die Prince Williamsont Alaska wat n groot omgewingsramp tot gevolg het 1993 Die komeet Shoemaker Levy 9 word in n wentelbaan om Jupiter ontdek 1999 24 mense sterf in die Mont Blanc tonnel toe n Belgiese vragmotor aan die brand slaan 2001 Apple Inc stel Mac OS X weergawe 10 0 vry 2008 Bhoetan word amptelik n demokrasie met sy eerste algemene verkiesing 2015 n Germanwings Airbus A320 vlug 9525 met 144 passasiers en ses bemanningslede aan boord stort in moeilik toeganklike terrein in die Franse Alpe neer Geboortes Wysig1607 Michiel de Ruyter Nederlandse admiraal 1676 1855 Olive Schreiner Suid Afrikaanse skrywer pasifis feminis en intellektuele 1920 1874 Harry Houdini Amerikaanse toorkunstenaar 1926 1884 Peter Debye Amerikaanse chemikus en Nobelpryswenner 1966 1887 Roscoe Arbuckle Amerikaanse akteur regisseur en skrywer 1933 1910 Sailor Malan Suid Afrikaanse vegvlieenier 1963 1929 Christo Coetzee Suid Afrikaanse skilder 12 November 2000 1930 Steve McQueen Amerikaanse rolprentakteur en regisseur 1980 1944 R Lee Ermey Amerikaanse akteur 2018 1949 H P van Coller professor in Afrikaans aan die Universiteit van die Vrystaat letterkundige redakteur en digter 1951 Tommy Hilfiger mode ontwerper 1962 Francois Loots Suid Afrikaanse skrywer 1965 Oliver Widmer Switserse bas bariton operasanger 1970 Lara Flynn Boyle Amerikaanse aktrise 1974 Alyson Hannigan Amerikaanse aktrise 1975 Thomas Johansson Sweedse tennisspeler 1976 Peyton Manning Amerikaanse NFL ster 1982 Fourie du Preez Suid Afrikaanse rugbyspeler oud Springbok Sterftes Wysig1455 Pous Nicolaas V die 208ste pous van die Rooms Katolieke Kerk en die eerste Renaissance pous 1397 1603 Koningin Elizabeth I van Engeland 1533 1866 Jean Baptist David professor in Nederlands en geskiedenis aan die Katolieke Universiteit Leuven 1801 1869 Antoine Henri Jomini Switserse generaal 1779 1882 Henry Wadsworth Longfellow outeur 1807 1905 Jules Verne Franse skrywer van wetenskapsfiksie 1828 1976 Bernard Montgomery Britse veldmaarskalk 1887 1993 John Hersey Amerikaanse outeur en joernalis 1914 2000 Bles Bridges Suid Afrikaanse sanger 1947 2010 Hermien Dommisse Suid Afrikaanse aktrise en regisseur 1915 2016 Johan Cruijff Nederlandse sokkerspeler en afrigter 1947 2020 Albert Uderzo Franse strokiesprentkunstenaar en skepper van Asterix 1927 2021 Jessica Walter Amerikaanse aktrise 1941 Vakansiedae WysigArgaiese Litaue Kazimiras Diena Wereld tuberkulosedag Voetwassingdonderdag in Westelike Christendom 2005 Wikimedia Commons bevat media in verband met 24 Maart Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 24 Maart amp oldid 2410909,