fbpx
Wikipedia

24 Junie

24 Junie is die 175ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (176ste in skrikkeljare). Daar volg nog 190 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

24 Junie
junie, junie, 2021, 1213, 1920, 2627, 30al, 175ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 176ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1245, pous, innocentius, roep, dertiende, algemene,. lt lt Junie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30Al die dae24 Junie is die 175ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 176ste in skrikkeljare Daar volg nog 190 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1245 Pous Innocentius IV roep die dertiende algemene konsilie bymekaar in Lyon 1314 Slag van Bannockburn Skotse magte onder leiding van Robert the Bruce verslaan Eduard II van Engeland wat lei tot Skotland se onafhanklikheid 1441 Eton College gestig 1445 Annnibale I leier van n opstand teen Pous Eugenius IV word vermoor 1478 Las Palmas n hoofstad van die Kanariese Eilande word gestig deur Juan Rejon hoof van die invallende Spaanse leer 1497 John Cabot land in Noord Amerika 1509 Hendrik VIII word as Koning van Engeland gekroon 1597 Die eerste Nederlandse reis na Oos Indie bereik Bantam Java 1662 Nederland misluk in n aanslag om Macao te verower 1664 Die kolonie van New Jersey word gestig 1692 Kingston Jamaika gestig 1793 Die eerste republikeinse grondwet word in Frankryk aanvaar 1812 Napoleon val Rusland in 1821 Slag van Carabobo Simon Bolivar verslaan die Spanjaarde 1859 In die Slag van die Drie Heersers in Solferino verslaan Sardinie en Frankryk vir Oostenryk in die noorde van Italie 1861 Tennessee word die 11de staat om van die VSA af te skei 1880 Eerste uitvoering van O Canada later die volkslied van Kanada by die Congres national des Canadiens Francais 1894 Die Internasionale Olimpiese komitee besluit om die Olimpiese spele elke vier jaar te hou 1901 Eerste vertoning van Pablo Picasso se werk 1913 Griekeland en Serwie herroep hul alliansie met Bulgarye 1915 800 mense sterf nadat die stoomskip Eastland in Chicago omkantel 1916 Mary Pickford word die eerste filmster om n kontrak van n miljoen VSA dollar te kry 1932 n Militere staatsgreep beeindig die mag van die koning van Siam Thailand 1940 Tweede Wereldoorlog Frankryk en Italie teken n wapenstilstand 1941 Tweede Wereldoorlog Duitse magte verower Vilnius Litaue Brest Litovsk en Kaunas 1948 Die Sowjet Unie begin die Berlynse blokkade deur oorlandse beweging na Wes Berlyn te keer 1963 Zanzibar ontvang interne selfregering van die Verenigde Koninkryk 1995 Die Springbokke wen die William Webb Ellis beker Rugbywereldbeker op Ellispark in Suid Afrika Geboortes Wysig1519 Theodore Beza teoloog opvolger van Johannes Calvyn as leier van die Protestante in Geneve 1777 John Ross ontdekkingsreisiger 1856 1795 Ernst Heinrich Weber fisioloog 1878 1803 George James Webb komponis 1842 Ambrose Bierce skrywer 1914 1888 Gerrit Rietveld Nederlandse meubelontwerper en argitek 1964 1895 Jack Dempsey bokser 1983 1901 Harry Partch komponis 1974 1904 Phil Harris Amerikaanse sanger liedjieskrywer en akteur 1995 1908 Alfons Rebane Estlandse kolonel 1976 1909 David Rose komponis 1990 1911 Juan Manuel Fangio Argentynse motorrenjaer 1995 1915 Fred Hoyle kosmoloog en skrywer 2001 1916 John Ciardi Amerikaanse digter vertaler en etimoloog 1986 1917 David Easton Kanadeesgebore Amerikaanse politieke wetenskaplike 2014 1939 Brigitte Fontaine Franse sangeres 1941 Julia Kristeva Franse psigoanalis en skrywer 1947 Peter Weller Amerikaanse akteur en vervaardiger 1958 Jean Charest Kanadese prokureur en politikus 5de adjunkpremier van Kanada 1965 Richard Lumsden Engelse akteur skrywer musikant 1966 Adrienne Shelly Amerikaanse aktrise skryfster en regisseuse 2006 1978 Shunsuke Nakamura Japannese sokkerspeler 1979 Mindy Kaling Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1980 Minka Kelly Amerikaanse aktrise 1985 Vernon Philander Suid Afrikaanse krieketspeler 1987 Lionel Messi Argentynse sokkerspeler Sterftes Wysig1637 Nicolas Claude Fabri de Peiresc Franse sterrekundige oudhedekenner en geleerde 1580 1712 Simon van der Stel Nederlandse ontdekkingsreisiger en goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1639 1795 William Smellie opsteller van die eerste Encyclopaedia Britannica 1740 1846 Jan Frans Willems Vlaamse skrywer digter en vader van die Vlaamse Beweging 1793 1908 Grover Cleveland 22ste en 24ste President van die Verenigde State 1837 1968 Eric Louw diplomaat en politikus 1890 1984 Eitemal Afrikaanse skrywer digter redenaar en vertaler 1901 1990 Pierre de Wet Afrikaanse rolprentregisseur vervaardiger en skrywer 1909 2002 Jurie Ferreira Afrikaanse sanger 1921 2020 Hermie Hendriks joernalis redakteur van Die Transvaler en hoofbestuurder vir koerante van Perskor 1925 2020 Nigel Weiss Suid Afrikaanse sterrekundige en wiskundige 1936 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigKatolieke feesdag van Johannes die Doper Fete nationale du Quebec Bannockburndag in Skotland Baha i geloof se fees van Rahmat Betaaldag in Engeland Wikimedia Commons bevat media in verband met 24 Junie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 24 Junie amp oldid 2293451,