×
24 Februarie

24 Februarie is die 55ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 310 dae in die res van die jaar (311 in skrikkeljare).

Inhoud

Publikasie datum: September 24, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 55ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig303, romeinse, keiser, galerius, begin, vervolging, chri. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 24 Februarie is die 55ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 310 dae in die res van die jaar 311 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig303 Romeinse keiser Galerius begin die vervolging van die Christene 1303 In die veldslag van Roslin tydens die Skotse onafhanklikheidsoorloe word die Engelse weermag deur die Skotte oorwin 1386 Koning Karel II van Ongarye ook Koning Karel III van Neapel word in Visegrad deur adellikes vermooor 1389 Die troepe van die Deens Noorweegse koningin Margarethe I oorwin in die veldslag van Asle die weermag van koning Albrecht von Mecklenburg Die koning word gevange geneem en eers ses jaar later vrygelaat nadat hy afstand doen van sy aanspraak op die troon 1510 Pous Julius II hef die interdik op teen die Republiek van Venesiee wat hy uitgevaardig het op 27 April 1509 Die oorlog van die Liga van Cambrai teen Venisie word daarmee beeindig Frankryk word in die ban geplaas 1510 Pous Julius II hef die interdik teen Venesie op en plaas Frankryk in die ban 1525 Slag van Pavia Die weermag van die Rooms Duitse Koning Karel V onder die bevel van Georg von Frundsberg seevier teen die weermag van die Franse koning Frans I wat ook gevange geneem word 1527 Ferdinand I van Habsburg word as opvolger van die Jagiellone tot koning van Bohemie gekroon 1530 Pous Clemens VII kroon keiser Karel V die laaste Keiser van die Heilige Romeinse ryk in Bologna 1582 Pous Gregorius XIII vaardig die papal bull Inter gravissimas uit om die Gregoriaanse kalender te promulgeer n aanpassing van die Juliaanse kalender in gebruik sedert 45 v C 1671 Vincenzo Maria Orsini voorheen Pietro Francesco Orsini en later Pous Benedictus XIII word priester gewy 1753 Pous Benedictus XIV verklaar Joseph Giuseppi van Cupertino salig 1848 Louis Philippe die Orleanis Koning van die Franse abdikeer en vlug na Engeland 1851 Die NG gemeente Fraserburg gestig op die plaas Ayesfontein in die Wes Nuwelveld wyk van die NG gemeente Beaufort Wes 1894 Olive Schreiner trou met Samuel Cronwright haar latere biograaf op Middelburg Kaap 1946 Kolonel Juan Peron word vir sy eerste termyn as President van Argentinie verkies 2013 Graeme Smith word die eerste krieket toetskaptein wat 50 toets seges behaal Geboortes Wysig1103 Toba 74ste Tennō van Japan 1304 Ibn Battuta Arabiese ontdekkingsreisiger 1360 Amadeus VII die rooi hertog hertog van Savoje 1463 Giovanni Pico della Mirandola Italiaanse humanis 1497 Sebastian Froschel Duitse Lutherse teoloog 1500 Karel V Keiser van die Heilige Romeinse ryk 1501 Sixtus Birck Duitse dramaturg en digter van kerkliedere 1503 Johannes Gropper Duitse Katolieke teoloog regsgeleerde en kerkpolitikus 1535 Eleonorede Roye Hertogin van Conde 1536 Ippolito Aldobrandini later Pous Clemens VIII die 231ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1605 1547 Juan de Austria bevelvoerder van die Spaanse vloot en die Goewerneur van die Habsburgse Nederland die seun van Karel V 1557 Matthias die Heilige Romeinse keiser aartshertog van Oostenryk 1567 Heinrich Matthias von Thurn die belangrikste leier van die Boheemse opstand 1580 Matthias Hoe von Hoenegg Duitse Lutherse teoloog 1587 Johann Bergius Duitse gereformeerde teoloog 1619 Charles Lebrun Franse skilder 1679 Johann Reinhard Rus Duitse Protestantse teoloog 1705 Hieronymus David Gaub Duitse dokter en apteker 1707 Sven Lagerbring Sweedse historikus 1709 Jacques de Vaucanson Franse ingenieur uitvinder en lugvaartpionier 1815 Henry Barkly goewerneur van verskeie Britse kolonies waaronder die Kaapkolonie 1898 1879 Herman Teirlinck Vlaamse skrywer 1885 Chester W Nimitz vlootadmiraal in die Amerikaanse Vloot 1966 1890 Marjorie Main Amerikaanse aktrise 1975 1919 S J A de Villiers skrywer van die bekendste kookboek in Suid Afrika Kook en Geniet 2010 1955 Steve Jobs Amerikaanse sakeman en medestigter van Apple Inc 2011 1971 Pedro de la Rosa Spaanse Formule Een renjaer 1976 Yuval Noah Harari Israeli geskiedkundige en skrywer 1980 Janko de Beer Suid Afrikaanse visuele kunstenaar advokaat en natuurbewaarder 1981 Jean de Villiers Suid Afrika se vier en vyftigste Springbokkaptein 1994 Kang Seul gi Koreaanse popsangeres Sterftes Wysig1815 Robert Fulton Amerikaanse skilder ingenieur en uitvinder 1765 1918 Adam Jende Lettiese protestantse martelaar 1861 1944 Paul Charles Edouard Bertrand Franse paleobotanis 1879 1953 Gerd von Rundstedt Nazi Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wereldoorlog 1875 1994 Dinah Shore Amerikaanse sangeres 1916 2001 Claude Shannon Amerikaanse wiskundige en kriptograaf 1916 2016 Leon Rousseau Afrikaanse skrywer en uitgewer 1931 2018 Sridevi Indiese aktrise 1963 2020 Katherine Johnson Amerikaanse wiskundige en wentelbaan meganika kenner by NASA 1918 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 24 February Onafhanklikheidsdag in Estland 1918 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 24 Februarie amp ol,