×
24 Augustus

24 Augustus is die 236ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (237ste in skrikkeljare). Daar volg nog 129 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 05, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 236ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 237ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig79, uitbarsting, vulkaan, vesuvius, verwoes, . lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 24 Augustus is die 236ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 237ste in skrikkeljare Daar volg nog 129 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig79 n Uitbarsting van die vulkaan Vesuvius verwoes die Romeinse stede Pompeji en Herculaneum 394 Laaste datum van n opskrif in hierogliewe Dit staan op die poort van Hadrianus in Philae 410 Die Wesgote onder leiding van Alarik I verower Rome 1572 Sint Bartolomeusnag massamoord op die Franse Hugenote 1653 Eerste doop in NG gemeente Kaapstad bedien 1671 Pous Clemens X stel drie nuwe kardinale aan waaronder Johann Eberhard Nidhard 1690 Pous Alexander VIII veroordeel die leer van die filosofiese sondes 1807 Pous Pius VII stel Francesco Guidobono Cavalchini goewerneur van Rome aan as kardinaal 1814 Washington D C word afgebrand tydens die Anglo Amerikaanse Oorlog van 1812 Die mure van die Withuis word daarna wit geverf om die rookskade te bedek 1991 Oekraine en Rusland word van die Sowjetunie onafhanklik 2006 Die Internasionale Astronomiese Unie besluit finaal dat Pluto nie aan die nuwe definisie van n planeet voldoen nie en nou as n dwergplaneet beskou word 2013 Rugby Die All Blacks is weer 2013 se Bledisloebekerwenner na hulle die Wallabies van Australie met 2 0 toetse verslaan het in Wellington Nieu Seeland Dit is die elfde agtereenvolgende jaar wat hulle dit vermag Geboortes Wysig1552 Lavinia Fontana Italiaanse skilderes 1614 1664 Willem Adriaan van der Stel goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1733 1772 Willem I van Nederland Prins van Oranje en die eerste koning van Nederland 1843 1801 Eerw Daniel Lindley eerste leraar van die NG gemeente Pietermaritzburg 1880 1809 Philip Blommaert Vlaamse skrywer 1871 1879 D G Conradie joernalis redakteur van Die Volksblad politikus en administrateur generaal van Suidwes Afrika 1966 1894 Elisha Scott Noord Ierse sokkerdoelwagter en afrigter 1959 1936 Mof Myburgh Springbokrugbyspeler 2012 1946 Ray Moore voormalige Suid Afrikaanse tennisspeler 1957 Stephen Fry Britse akteur 1958 Steve Guttenberg Amerikaanse akteur 1961 Jared Harris Britse akteur 1973 Dave Chappelle Amerikaanse komediant 1976 Alex O Loughlin Australiese akteurSterftes Wysig1042 Michael V keiser van die Bisantynse Ryk 1015 1572 Gaspard de Coligny admiraal van Frankryk en Protestantse leier 1519 1803 Gregorio Fontana n Italiaanse wiskundige 1735 1929 Karel van de Woestijne Vlaamse skrywer en digter 1878 1958 Johannes Gerhardus Strijdom Eerste Minister van Suid Afrika 1893 2013 Julie Harris Amerikaanse aktrise 1925 2020 Pascal Lissouba politikus en president van die Republiek die Kongo 1931 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 24 Augustus amp ol,