fbpx
Wikipedia

24 April

24 April is die 114de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (115de in skrikkeljare). Daar volg nog 251 dae in die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansiedae

24 April
april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 114de, jaar, gregoriaanse, kalender, 115de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig1478, toetmoses, word, onder, regentskap, koningin, hatsjepsoet, gekroon, far. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae24 April is die 114de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 115de in skrikkeljare Daar volg nog 251 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig1478 v C Toetmoses III word onder die regentskap van koningin Hatsjepsoet gekroon tot farao van Egipte 1184 v C Die Grieke dring die stad Troje binne deur gebruik te maak van die Trojaanse perd 858 Pous Nicolaas I volg Pous Benedictus III op 1061 Halley se Komeet word gesien 1546 Keiser Karel V wen die slag van Muhlberg teen die Schmalkaldiese Liga 1585 Kardinaal Felice Peretti Montalto word verkies tot Pous Sixtus V Pous Sixtus V volg Pous Gregorius XIII op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1613 Irokese en Nederlanders Jacob Eelckens en Hendrick Christiaenssen sluit in Nieuw Amsterdam n handelsverdrag Die Nederlanders oorhandig n silwer ketting en die Irokese n wampum 1704 Die eerste gereelde koerant in die Verenigde State die Boston New Letter word gepubliseer 1736 Pous Clemens XII verklaar Pous Benedictus XI salig 1775 Pous Pius VI stel Leonardo Antonelli assessor van die Inkwisisie en Bernardino de Vecchi dekaan van die priesters van die Apostoliese Kamer aan as kardinale 1800 Die VSA kongresbiblioteek word gestig 1814 Britse troepe verbrand Washington DC 1817 Huwelik van kroonprins Jozef van Saksen Altenburg en prinses Amelie van Wurttemberg in Kirchheim unter Teck 1846 Die begin van die Mexikaans Amerikaanse Oorlog 1854 In Wene vind die huwelik plaas tussen Elisabeth van Oostenryk Hongarye en Frans Jozef I van Oostenryk 1863 Die Keyesville menseslagting vind plaas in Keyesville Kalifornie VSA 1898 Spaans Amerikaanse Oorlog Spanje verklaar oorlog teen die Verenigde State 1913 Woolworthsgebou se openingseremonie 1915 Die Armeense volksmoord begin 1916 Die Paasopstand Easter Uprising in Ierland 1925 John Scopes verkondig Darwin se teorie van ewolusie wat lei tot die Scopes monkey saak 1940 Tweede Wereldoorlog Operation Demon die Verenigde Koninkryk begin om Griekeland te ontruim 1961 As deel van die Deltaplan word die Veerse Gat n rivierarm in die Nederlande gesluit 1963 Huwelik van Prinses Alexandra van Kent en Angus James Bruce Ogilvy by Westminster Abdy in Londen 1961 Die berging van die Sweedse skip Vasa 1967 Ruimtevaarder Vladimir Komarov sterf in Soyuz 1 1968 Mauritius word n lidstaat van die Verenigde Nasies 1970 Die Volksrepubliek China lanseer sy eerste satelliet 1970 Gambie word n republiek 1975 Die Rote Armee Fraktion verantwoordelik vir die besetting en opblaas van die Wes Duitse ambassade in Stockholm 1981 Vrystelling van die eerste IBM persoonlike rekenaar 1984 Apple Computer onthul die Apple IIc draagbare rekenaar 1990 Die Hubble Ruimteteleskoop word gelanseer deur Ruimtependeltuig Discovery 1990 Gruinard eiland amptelik vry verklaar van antraks na 48 jaar van kwarentyn 1990 Mobutu Sese Seko kondig aan dat n veelpartystelsel in Zaire ingevoer gaan word In die eerste fase word drie politieke partye toegelaat 1993 n IRL bom ontplof in Londen se middestad 1996 In die VSA word die Antiterrorisme en effektiewe doodsvonniswet ingedien 2005 Kardinaal Joseph Ratzinger word as die 265de pous van die Rooms Katolieke Kerk ingehuldig met die naam Pous Benedictus XVI Geboortes Wysig1533 Willem van Oranje Prins van Oranje en die hoofleier van die Nederlandse Opstand teen die Spaanse Habsburgs 1584 1876 Erich Raeder admiraal en bevelvoerder van die Duitse Vloot 1960 1880 Gideon Sundback Sweedse uitvinder word geassosieer met sy werk in die ontwikkeling van die ritssluiter 1954 1882 Hugh Dowding Skotse vegvlieenier 1970 1908 Jozef Goslawski Poolse beeldhouer en medaljeur 1963 1909 Bernhard Grzimek Duitse outeur en dierebeskermer 1987 1930 Jose Sarney Brasiliaanse President 1934 Shirley MacLaine Amerikaanse aktrise en outeur 1936 Jill Ireland Britse aktrise 1990 1942 Barbra Streisand Amerikaanse sangeres aktrise 1945 Larry Tesler Amerikaanse rekenaarwetenskaplike 2020 1953 Kallie Knoetze Suid Afrikaanse swaargewigbokser 1986 Jacques Potgieter Suid Afrikaanse rugbyspeler Sterftes Wysig1342 Pous Benedictus XII die 197ste pous van die Rooms Katolieke Kerk in Avignon Frankryk 1285 1731 Daniel Defoe Engelse skrywer 1660 1864 Franz Wilhelm Junghuhn Duits Nederlandse plantkundige en geoloog 1809 1890 Richard Wocke die eerste argitek in die Oranje Vrystaat 1831 1963 Rino Corso Fougier Italiaanse lugmaggeneraal tydens die Tweede Wereldoorlog 1894 1965 Louise Dresser Amerikaanse aktrise 1878 1967 Vladimir Komarov Russiese ruimtevaarder op Soyuz 1 1927 1974 Bud Abbott Amerikaanse akteur en komediant 1897 1980 W E G Louw Afrikaanse digter 1913 1993 Oliver Tambo ANC president vryheidsvegter en politikus 1917 1994 Margot Trooger Duitse aktrise 1923 2012 Annake de Villiers Suid Afrikaanse violis 1975 2013 Laurie Kay Suid Afrikaanse vlieenier Vakansiedae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 24 April Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 24 April amp oldid 2410778,