×
23 September

23 September is die 266ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (267ste in skrikkeljare). Daar volg nog 99 dae tot die einde van die jaar. Gewoonlik val die September-ewening op hierdie datum, wat die begin van die herfs in die Noordelike Halfrond en die begin van lente in die Suidelike Halfrond aandui, wanneer beide die dag en nag ewe lank is.

Inhoud

Ramón Emeterio Betances

Publikasie datum: September 03, 2021

september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 266ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 267ste, skrikkeljare, daar, volg, einde, jaar, gewoonlik, september, ewening, hierdie, datum, begin, herfs, noordelike, halfrond, begin, lente, suidelike, halfrond, aandu. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae 23 September is die 266ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 267ste in skrikkeljare Daar volg nog 99 dae tot die einde van die jaar Gewoonlik val die September ewening op hierdie datum wat die begin van die herfs in die Noordelike Halfrond en die begin van lente in die Suidelike Halfrond aandui wanneer beide die dag en nag ewe lank is Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Ramon Emeterio Betances 1122 Konkordaat van Worms Einde van die Investituurstryd 1227 Sinibaldo de Fieschi later Pous Innocentius IV word kardinaal priester van St Lorenzo in Lucina 1459 In Staffordshire Engeland behaal magte lojaal aan die Huis van York onder leiding van Richard Neville n oorwinning by die Slag van Blore Heath die eerste grootskaalse geveg in die Oorlog van die Rose 1513 Pous Leo X stel vier nuwe kardinale aan waaronder sy neef Giulio de Medici later Pous Clemens VII en nog n familielid Innocenzo Cibo 1632 Pous Urbanus VIII begin die proses teen Galileo oor die heliosentriese stelsel 1771 Pous Clemens XIV stel Innocenzo Conti tituler aartsbiskop van Tiro aan as kardinaal 1816 Pous Pius VII stel vier nuwe kardinale aan waaronder Francisco Antonio Cebrian y Valda patriarg van Wes Indie 1846 Die planeet Neptunus word deur die sterrekundiges Urbain Le Verrier Johann Gottfried Galle en John Couch Adams ontdek 1868 Ramon Emeterio Betances lei die Grito de Lares opstand teen Spaanse oorheersing van Puerto Rico 1874 n Span Franse sterrekundiges kom op Sint Pauleiland in die Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede in die Indiese Oseaan aan om die Venusoorgang waar te neem 1914 Eerste Wereldoorlog die duikboot U 19 sink drie Britse kruisers 1932 Hejaz en Nejd smelt saam om die Koninkryk van Saoedi Arabie te vorm met Ibn Saud as die eerste monarg en Riaad as die hoofstad 1943 Tweede Wereldoorlog Amerikaanse lugaanvalle verwoes die sentrale deel van die stad Nantes Frankryk en naastenby 1 500 inwoners sterf 1983 Gerrie Coetzee van Suid Afrika word die eerste swaargewig bokskampioen uit AfrikaGeboortes Wysig63 v C Augustus Romeinse keiser 14 1215 Kublai Khan kleinseun van Genghis Khan asook Mongoolse leier en stigter van die Chinese Yuan dinastie 1294 1854 Cornelis Lely Nederlandse ingenieur en politikus 1929 1928 Fanus Rautenbach Suid Afrikaanse radio omroeper skrywer en mediapersoonlikheid 2011 1929 Johan Claassen Suid Afrika se ses en twintigste Springbokkaptein 2019 1948 Eileen Davies Engelse aktrise 1974 Misuzulu Zulu koning van die Zoeloenasie Sterftes Wysig1828 Richard Parkes Bonington Waterverfskilder 1802 1835 Vincenzo Bellini Italiaanse opera komponis 1801 1838 Gerrit Maritz Voortrekkerpionier en leier 1798 1877 Urbain Le Verrier n Franse sterrekundige wat die ontdekking van Neptunus voorspel het 1811 1913 Sir Walter Francis Hely Hutchinson die laaste goewerneur van die Kaapkolonie 1849 1939 Sigmund Freud Oostenrykse sielkundige 1856 1980 Jim Fouche Suid Afrikaanse politikus en tweede Staatspresident van Suid Afrika 1968 1975 1898 2007 Dr Jan van Elfen n skrywer van mediese boeke onder andere Dokter in die huis 1929 2012 Corrie Sanders Suid Afrikaanse swaargewigbokskampioen 1966 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigIn die Rooms Katolieke Kerk die feesdag van die heilige Linus die tweede pous en opvolger van Petrus Wikimedia Commons bevat media in verband met 23 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 23 September amp ol,