×
23 Oktober

23 Oktober is die 296ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (297ste in skrikkeljare). Daar volg nog 69 dae in die res van die jaar.

Inhoud

’n Gedenksteen vir die Hongaarse Opstand (1956).

Publikasie datum: Augustus 26, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 296ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 297ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, gedenksteen, hongaarse, opstand, 1956, theodo. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 23 Oktober is die 296ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 297ste in skrikkeljare Daar volg nog 69 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig n Gedenksteen vir die Hongaarse Opstand 1956 502 Theodoric se sinode vind plaas wat Pous Simmachus van sy pligte ontneem 1911 n Italiaanse vliegtuig vlieg vanaf Libie om Turkse linies te verken tydens die Italo Turksoorlog dit is die eerste gebruik van n vliegtuig in oorlogvoering 1956 Die Hongaarse Opstand begin in Boedapest Hongarye 1958 Die Belgiese strokiesprenttekenaar Peyo stel die strokiesprentkarakters The Smurfs bekend 1983 Libanese Burgeroorlog Selfmoordbomaanvallers vernietig twee barrakke in Beirut Libanon 241 Amerikaanse vlootsoldate en 58 Franse valskermsoldate van die internasionale vredesmag sterf 2002 Tsjetsjniese rebelle beset n stampvol teater in Moskou en neem ongeveer 700 teatergangers en verhoogkunstenaars as krygsgevangenes in die Moskou teaterkrygsgevangenekrisis 2011 Nieu Seeland klop Frankryk in die eindstryd met 8 7 en wen sodoende die sewende Rugbywereldbeker in Nieu Seeland Geboortes Wysig1715 Pieter II van Rusland 1730 1756 Francois Chabot n radikale politikus tydens die Franse Rewolusie 1794 1873 Jacobus du Plessis Afrikaanse professor in teologie aan die Potchefstroomse Universiteit vir C H O 1935 1905 Anna Boeseken kenner van die geskiedenis van die Nederlandse bewind aan die Kaap die Goeie Hoop en skryfster 1997 1907 Karl Kielblock Afrikaanse skrywer 1991 1929 Johan Nieuwoudt geneesheer generaal en bevelvoerder van die Suid Afrikaanse Geneeskundige Diens van 1977 tot 1988 1989 1941 Mel Winkler Amerikaanse akteur 2020 1952 Antjie Krog Suid Afrikaanse digter akademikus en skrywer 1970 Grant Imahara was n Amerikaanse elektroniese ingenieur en televisie aanbieder 2020 Sterftes Wysig42 v C Marcus Junius Brutus Romeinse senator 85 1897 Georges de Layens Franse plantkundige en byeboer 1834 1930 Jens Friis bevelvoerder van die Skandinawiese Korps in die Tweede Vryheidsoorlog 1858 1933 Cor Delfos baanbreker in die Suid Afrikaanse yster en staalbedryf 1868 1950 Al Jolson Amerikaanse sanger en akteur 1886 1963 Ave Duthie Suid Afrikaanse plantkundige 1881 1994 Cornelis Pama Suid Afrikaanse heraldikus en genealoog 1916 2004 Robert Merrill Amerikaanse operasanger 1917 2014 Abie Malan Suid Afrika se 30ste Springbokkaptein 1935 2018 James Karen Amerikaanse akteur 1923 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigNasionale Dag in Hongarye 1956 Wikimedia Commons bevat media in verband met 23 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 23 Oktober amp ol,