fbpx
Wikipedia

23 Mei

23 Mei is die 143ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (144ste inskrikkeljare). Daar volg nog 222 dae.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansiedae

23 Mei
2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 143ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 144ste, inskrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig1430, johanna, arkel, word, deur, boergondiërs, gevange, geneem, 1474, giuliano, della,. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae23 Mei is die 143ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 144ste inskrikkeljare Daar volg nog 222 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig1430 Johanna van Arkel word deur die Boergondiers gevange geneem 1474 Giuliano della Rovere later Pous Julius II word aartsbiskop van Avignon 1498 Die hervormer Girolamo Savonarola word in Florence tereggestel 1533 Die huwelik van Catharina van Aragon en Henry VIII van Engeland word nietig verklaar 1555 Pous Paulus IV volg Pous Marcellus II op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1568 Die Tagtigjarige Oorlog breek uit toe Nederlandse rebelle onder leiding van Lodewyk van Nassau Friesland in die Slag van Heiligerlee binneval 1697 Die Oosterland strand in Kaapstad 1788 Suid Carolina word die 8ste deelstaat van die Verenigde State 1842 Die Beleg van Congella begin 1844 Samuel Morse verstuur die eerste telegram via sy elektriese telegraaf 1895 Die Republiek van Formosa word gestig 1934 Die Amerikaanse bankrowers Bonnie en Clyde word deur die polisie in n lokval gelei en doodgeskiet in Black Lake Louisiana 1949 Stigting van die Bondsrepubliek Duitsland 1960 Die stadjie Hilo aan die ooskus van Hawaii word deur n aardbewing getref 1969 Britse rockgroep The Who stel die rockopera Tommy vry 1995 Die Java programmeertaal word amptelik deur die ontwikkelaar James Gosling en sy kollegas aangekondig 2007 Johanna Stoffels voormalige ANC burgemeester van Saldanhabaai verslaan haar voormalige party in n tussenverkiesing op Hopefield en die raad word deur die opposisie oorgeneem 2021 Irvette van Zyl stel n nuwe wereldrekord op in n 50km wedloop in Port Elizabeth met n tyd van 3 07 26 Geboortes Wysig1707 Carolus Linnaeus Sweedse predikant en natuurkundige vader van Carolus Linnaeus die dokter plantkundige en bioloog 1778 1827 Lord Henry Loch n Britse goewerneur van die Kaapkolonie 1900 1888 Adriaan Roland Holst Nederlandse digter 1976 1896 Felix Steiner Duitse generaal 1966 1923 Alicia de Larrocha n Spaanse pianis en komponis 2009 1926 Joe Slovo Suid Afrikaanse politikus leier van die Suid Afrikaanse Kommunistiese Party en lid van die ANC 1995 1929 Joe Modise Suid Afrikaanse ANC politikus en kabinetsminster 2001 1935 Francois van Heyningen Suid Afrikaanse akteur sanger skrywer en radio omroeper 2015 1950 Martin McGuinness Noord Ierse republikeinse politikus 2017 1958 Drew Carey Amerikaanse akteur Price Is Right 1965 Tom Tykwer Duitse regisseur 1969 Kobie van Rensburg Suid Afrikaanse tenoor en operadirekteur 1972 Rubens Barrichello Brasiliaanse Formule Een renjaer 1982 Malene Mortensen Deense sangeresSterftes Wysig230 Pous Urbanus I sewentiende pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 779 Dai Zong 52 Chinese keiser 962 Guibert 62 Belgiese soldaat en monnik 1423 Teenpous Benedictus XIII 1328 1498 Girolamo Savonarola 45 Florentynse Dominikaanse hervormer 1568 Adolf van Nassau 27 graaf van Nassau 1812 Jose Antonio Torres Mexikaanse onafhanklikheidsstryder 1838 Jan Willem Janssens laaste Nederlandse goewerneur van die Kaap 1762 1857 Augustin Louis Cauchy Franse wis en natuurkundige 1789 1873 Pierre Jean De Smet 72 Vlaamse missionaris ontdekkingsreisiger en pionier 1906 Henrik Ibsen Noorse dramaturg en kritikus 1828 1926 Hans von Koessler Duitse komponis dirigent en musiekonderwyser 1853 1944 Grete Berger Duitse aktrise 1883 1992 Joyce Barker Suid Afrikaanse sopraan 1931 2017 Roger Moore Engelse akteur 1927 2021 Lorrae Desmond Australiese aktrise 1929 Vakansiedae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 23 May Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 23 Mei amp oldid 2398755,