fbpx
Wikipedia

23 Maart

23 Maart is die 82ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (83ste in skrikkeljare). Daar volg nog 283 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

23 Maart
maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 82ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 83ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig752, pous, stefanus, volg, pous, sagarias, 1117, hend. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae23 Maart is die 82ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 83ste in skrikkeljare Daar volg nog 283 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig752 Pous Stefanus II volg Pous Sagarias op 1117 Hendrik V word as keiser van die Heilige Romeinse Ryk gekroon deur Maurice Bourdin later Teenpous Gregorius VIII 1153 Verdrag van Konstans Keiser Frederik I Barbarossa belowe om Pous Eugenius III te help 1281 Pous Martinus IV in Orvieto gekroon 1323 Pous Johannes XXII spreek die banvloek uit oor koning Lodewyk van Beiere 1377 Angelo Correr later Pous Gregorius XII word aangestel as diaken van die kerk in Corona 1492 Giovanni de Medici later Pous Leo X word toegelaat tot die kollege van kardinale 1729 Pous Benedictus XIII stel Camillo Cibo tituler patriarg van Konstantinopel aan as kardinaal 1743 Pous Benedictus XIV publiseer Quemadmodum preces oor gebede vir die monarg 1801 Tsaar Alexander I bestyg die Russiese troon na sy vader wreedaardig vermoor is 1919 Benito Mussolini stig die Fasciste beweging in Milaan Italie 1978 Die eerste UNIFIL troepe kom in Libanon aan op n vredesending langs die Blou Lyn 1989 Twee navorsers kondig die uitvinding van koue kernsmelting aan Die verklaring is later in twyfel getrek 1996 Lee Teng hui word verkies as President van die Republiek China in die eerste direkte presidensiele verkiesing op Taiwan 2003 Australie klop Indie in die eindstryd met 125 lopies en wen sodoende die agtste Krieketwereldbeker in Suid Afrika Kenia en Zimbabwe 2020 President Cyril Ramaphosa kondig n staat van inperking vir Suid Afrika aan wat op 27 Maart 2020 om 00 00 begin Geboortes Wysig1749 Pierre Simon Laplace Franse wiskundige fisikus en sterrekundige 1827 1852 Alfred Milner goewerneur van die Kaapkolonie en lid van die Britse kabinet 1925 1887 William Nicol predikant teoloog opvoedkundige en goewerneur van die Transvaal 1967 1887 Casparus de Wet Afrikaanse gereformeerde predikant hoogleraar in teologie aan die Potchefstroomse Universiteit vir C H O en skrywer 1958 1900 Erich Fromm Duits Amerikaanse sielkundige 1980 1915 Wasili Zaitsef bekende Sowjet sluipskutter 1991 1929 Roger Bannister voormalige Britse atleet en neuroloog 2018 1934 Martin Pelser Springbokrugbyspeler 2018 1932 Steve Mokone voormalige Suid Afrikaanse sokkerspeler 2015 1933 Norman Bailey Engelse opera sanger 1947 Ray Phiri Suid Afrikaanse sanger 2017 1957 Edna Molewa ANC politikus en Minister van Omgewingsake van Suid Afrika 2018 1964 Dozi Afrikaanse sanger 1976 Keri Russell Amerikaanse aktrise 1992 Kyrie Irving Australiese Amerikaanse basketbalspeler 1996 Alexander Albon Brits Thaise Formule Eenrenjaer Sterftes Wysig1555 Pous Julius III 221ste pous van die Rooms Katolieke Kerk van 1550 tot 1555 1487 1802 Paul van Rusland tsaar van Rusland 1754 1953 Raoul Dufy n Franse waterverfskilder 1877 1981 Claude Auchinleck Britse veldmaarskalk 1884 2011 Elizabeth Taylor n Engels Amerikaanse aktrise 1932 2013 Boris Berezovsky Russiese oligarg en invloedryke 1946 2018 Philip Kerr Britse skrywer 1956 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigNasionale Dag in Pakistan 1956 Wikimedia Commons bevat media in verband met 23 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 23 Maart amp oldid 2402017,