×
23 Julie

23 Julie is die 204de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (205de in skrikkeljare). Daar volg nog 161 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

julie, julie, 2021, 1011, 1718, 2425, 31al, 204de, jaar, gregoriaanse, kalender, 205de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig685, pous, johannes, volg, pous, benedictus, 1164, ke. lt lt Julie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 23 Julie is die 204de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 205de in skrikkeljare Daar volg nog 161 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig685 Pous Johannes V volg Pous Benedictus II op 1164 Keulen ontwikkel tot een van die belangrikste bedevaartsoorde in die Heilige Romeinse Ryk na die relikwiee van die Drie wyse Manne uit die Ooste daarheen gebring is 1431 Die konsilie van Basel word geopen Bywoning is swak 1750 Pous Benedictus XIV verklaar Henry van Treviso salig 1853 Die Voortrekkerleier Andries Pretorius sterf en sy seun Marthinus Wessel Pretorius volg hom op as Kommandant generaal van die distrikte Potchefstroom en Rustenburg 1914 Die ultimatum van Oostenryk Hongarye aan Serwie lei tot die begin van die Eerste Wereldoorlog 1926 Fox Filmmaatskappy koop die patente vir die Movietone klankstelsel vir die opneem van klank op film 1952 Farouk van Egipte abdikeer na n staatsgreep wat die Muhammad Ali Dinastie tot n einde bring 1962 Telstar versend die eerste lewendige transatlantiese televisiesein 1967 Die 12th Street Onluste begin in die hoofsaaklik Swart Amerikaanse binnegedeelte van Detroit Michigan se hoofstad 1983 Air Canada vlug 143 die Gimli Glider doen n noodlanding in Gimli Manitoba sonder enige lewensverlies 1985 Die Amiga tuisrekenaar met vir sy tyd gevorderde grafiese vermoe word openbaar gemaak 1992 Abchasie verklaar eensydig sy onafhanklikheid van Georgie 1997 Laos en Mianmar sluit by die ASEAN aan Geboortes Wysig1635 Adam Dollard des Ormeaux die kommandant van die fort in Ville Marie die huidige Montreal Nieu Frankryk 1660 1649 Gianfrancesco Albani Pous Clemens XI 243ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1721 1781 William John Burchell Engelse ontdekkingsreisiger natuurkundige botanikus kunstenaar en skrywer 1863 1777 Philipp Otto Runge Duitse Romantiese skilder 1810 1884 Emil Jannings Duitse Oostenrykse en Amerikaanse akteur en die eerste persoon wat n Oscar gewen het 1950 1922 Stefans Grove Suid Afrikaanse klassieke komponis 2014 1925 Gloria DeHaven Amerikaanse aktrise 2018 1925 Quett Masire Botswana politikus en tweede president van Botswana 1980 1998 2017 1949 Clive Rice Suid Afrikaanse krieketspeler en Springbok krieketkaptein 2015 1950 Lochner de Kock Suid Afrikaanse musikant en akteur 1956 Amanda Strydom Suid Afrikaanse kabaretsanger 1989 Daniel Radcliffe Britse akteur 1996 Rachel G Fox Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig1757 Domenico Scarlatti Italiaanse komponis 1685 1853 Andries Pretorius n Voortrekkerleier 1798 1885 Ulysses S Grant 18de President van die Verenigde State 1822 1909 Zygmunt Noskowski Poolse komponis en dirigent 1846 1916 William Ramsay Skotse chemikus en Nobelpryswenner 1852 1951 Robert J Flaherty Amerikaanse rolprentmaker en regisseur 1884 1966 Montgomery Clift Amerikaanse rolprent en teaterakteur 1920 2007 Ernst Otto Fischer Duitse chemikus en Nobelprys wenner 1918 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 23 July Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 23 Julie amp ol,