fbpx
Wikipedia

23 Augustus

23 Augustus is die 235ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (236ste in skrikkeljare). Daar volg nog 130 dae in die res van die jaar.

Gebeure

 
Lunar Orbiter 1

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

23 Augustus
augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 235ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 236ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, lunar, orbiter, 1268, slag, tagliacozzo, ka. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae23 Augustus is die 235ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 236ste in skrikkeljare Daar volg nog 130 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Lunar Orbiter 1 1268 Slag van Tagliacozzo Karel van Anjou verslaan Conradin en neem hom gevange 1673 Die Zoetendaal strand by Struisbaai 1783 Bartolomeo Alberto Cappellari later Pous Gregorius XVI sluit aan by die Camaldolese klooster in Murano 1820 Die South African Bible Society voorloper van die Bybelgenootskap van Suid Afrika word onder die leierskap van Rufane Donkin gestig 1833 Slawerny word in die Britse kolonies insluitend die Kaapkolonie afgeskaf 1866 Die Oostenryk Pruisiese Oorlog eindig met die ondertekening van die Verdrag van Praag 1927 Italiaanse anargiste Nicola Sacco en Bartolomeo Vanzetti word in Amerika tereggestel 1939 In Moskou word die Hitler Stalin verdrag gesluit 1944 Koning Michael van Roemenie ontslaan die pro Nazi regering van generaal Ion Antonescu 1966 NASA se Lunar Orbiter 1 neem die eerste foto van die Aarde vanaf n wentelbaan om die Maan Geboortes Wysig1696 Jan de Marre Nederlandse skrywer 1763 1740 Iwan VI van Rusland tsaar van Rusland 1764 1754 Lodewyk XVI Franse koning tydens die Franse Rewolusie 1793 1894 A A Pienaar Afrikaanse skrywer wat onder die skuilnaam Sangiro gepubliseer het 1979 1927 Dick Bruna Nederlandse grafiese ontwerper tekenaar en skrywer van kinderboeke 2017 1928 Dulsie van den Bergh Suid Afrikaanse aktrise 1997 1932 Houari Boumediene rewolusioner en tweede President van Algerie 1978 1935 Sol Kerzner Suid Afrikaanse hotelmagnaat 2020 1954 Ngconde Balfour Suid Afrikaanse kabinetsminister 1969 Tinus Linee Suid Afrikaanse rugbyspeler 2014 1986 Jeroen Dera Nederlandse letterkundige en literatuurkritikus Sterftes Wysig30 Caesarion Egiptiese koning 47 93 Gnaeus Iulius Agricola Romeinse generaal 40 1305 William Wallace Skotse ridder tereggestel deur Engelse koning 1272 1618 Gerbrand Bredero Nederlandse digter en dramaturg 1585 1806 Charles Coulomb Franse wetenskaplike uitvinder en militere ingenieur 1736 1892 Deodoro da Fonseca politikus en eerste President van Brasilie 1827 1933 Adolf Loos Oostenrykse argitek en teoretikus van moderne boustyl 1870 1944 Abdulmecid II Ottomaanse sultan en kalif 1868 1962 Hoot Gibson Amerikaanse akteur regisseur en vervaardiger 1892 1966 Francis X Bushman Amerikaanse akteur regisseur en draaiboekskrywer 1883 1966 Irma Stern Suid Afrikaanse kunsskilder 1894 1989 R D Laing Skotse psigiater en skrywer 1927 2001 Kathleen Freeman Amerikaanse aktrise 1919 2005 Brock Peters Amerikaanse akteur 1927 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Irenaeus van Lyon in die Ortodokse Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 23 August Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 23 Augustus amp oldid 2415951,