fbpx
Wikipedia

22 September

22 September is die 265ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (266ste in skrikkeljare). Daar volg nog 100 dae tot die einde van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

22 September
september, september, 2020, 1213, 1920, 2627, 30al, 265ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 266ste, skrikkeljare, daar, volg, einde, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig530, pous, bonifatius, volg, pous, f. lt lt September 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30Al die dae22 September is die 265ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 266ste in skrikkeljare Daar volg nog 100 dae tot die einde van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig530 Pous Bonifatius II volg Pous Felix IV op 972 Pous Benedictus VI word verkies as pous maar moet tot die volgende jaar wag op keiserlike goedkeuring om gekroon te word 1368 Pous Urbanus V stel Arnoldo Bernardi of Bertrandi Philippe de Cabasolle Simon Langham Bernard du Bosquet Jean de Dormans Etienne de Poissy of Paris Pierre de Chinac of de Bagnac en Francesco Thebaldeschi aan as kardinaal 1499 Vredesverdrag van Basel Keiser Maximilian beeindig die Swabiese oorlog tussen Oostenryk en die Switserse Bondgenootskap Die onafhanklikheid van die Switserse Bondgenootskap word erken en die Switserse Bondgenootskap word van belastings aan die Duitse ryk vrygeskeld 1503 Pous Pius III volg Pous Alexander VI op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1531 Pous Clemens VII stel Antonio Pucci aan as kardinaal 1606 Pous Paulus V verbied katolieke in Engeland om die eed van getrouheid aan koning James I af te le 1609 Koning van Spanje set die voormalig gekerstende moslems die Moriscos uit 1681 Antonio Pignatelli Later Pous Innocentius XII word kardinaal priester van S Pancrazio 1741 Pous Benedictus XIV verklaar Alvarez van Cordova salig 1830 Venezuela skei af van Colombia 1862 President Abraham Lincoln van die VSA stel die Emansipasie Proklamasie in wat alle slawerny in die Konfederale state afskaf teen 1 Januarie 1863 1869 Das Rheingold die eerste vier operas in Der Ring des Nibelungen deur die Duitse komponis Richard Wagner maak sy debuut te Munchen 1902 Krygswet in die Kaapkolonie word herroep 1921 Estland Letland en Litaue word lede van die Volkebond 1927 Gene Tunney wen die wereldtitelgeveg teen Jack Dempsey in die geveg wat onthou word vir die lang tellery 1960 Frans Soedan verkry onafhanklikheid van Frankryk as die Republiek van Mali 1980 Irak loods n inval op Iran wat die Iran Irakse Oorlog ontketen 1998 Militere magte van Suid Afrika en Botswana ruk op na die koninklike paleis in Maseru Lesotho 2014 Na n tog van 10 maande plaas MAVEN homself in n wentelbaan om die planeet Mars Geboortes Wysig129 Claudius Galenus Romeinse medikus 210 1515 Anna van Kleef die vierde vrou van Hendrik VIII van Engeland 1557 1791 Michael Faraday Britse fisikus 1867 1882 Wilhelm Keitel Duitse veldmaarskalk 1946 1906 Ilse Koch die vrou van Karl Otto Koch en bekend as die Heks van Buchenwald 1967 1932 Algirdas Brazauskas Litause politikus en staatsman President van Litaue 2010 1953 Marie Segolene Royal Franse politikus 1960 Isaac Herzog advokaat en politikus Israelse president sedert 2021 1979 Bakkies Botha Springbokrugbyspeler 1984 Godfrey Gao Kanadese akteur 2019 Sterftes Wysig530 Pous Felix IV die 54ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1408 Johannes VII Palaiologos keiser van die Bisantynse Ryk 1370 1539 Ghoeroe Nanak Dev die stigter van die Sikhgeloof 1469 1774 Pous Clemens XIV die 249ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1705 1890 Joanna Courtmans Vlaamse skryfster 1811 1940 Istvan Thoman Hongaarse klaviervirtuoos en musiekonderwyser 1862 1948 Paul Roos Suid Afrika se negende Springbokkaptein 1878 1985 D J Opperman Afrikaanse digter en akademikus 1914 1989 Irving Berlin Amerikaanse komponis 1888 2014 Taffie Kikillus Suid Afrikaanse akteur musikant en komponis ca 1927 2018 Edna Molewa ANC politikus en Minister van Omgewingsake van Suid Afrika 1957 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigDag en nag ewening 22 23 UTC Onafhanklikheidsdag in Bulgarye 1908 en Mali 1960 Motor vrye dag in Europa en Kanada Feesdag van Pous Felix IV in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 22 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 22 September amp oldid 2410828,