×
22 Mei

22 Mei is die 142ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (143ste in skrikkeljare). Daar volg nog 223 dae.

Inhoud

  • Wêreld biodiversiteit Dag

Publikasie datum: September 03, 2021

2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 142ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 143ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig896, pous, stefanus, volg, pous, bonifatius, pous, benedictus, volg, pous, viii, 1176, po. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 22 Mei is die 142ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 143ste in skrikkeljare Daar volg nog 223 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig896 Pous Stefanus VI VII volg Pous Bonifatius VI op 964 Pous Benedictus V volg Pous Leo VIII op 1176 Poging tot moord deur die Hashshashin sultan Saladin naby Aleppo 1324 Koning Lodewyk van Beiere bele n algemene konsilie in Sachsenhausen en beskuldig Pous Johannes XXII van kettery 1328 Teenpous Nicolaas V gekroon 1499 Swabiese oorlog Veldslag by Calven Die troepe van die Switserse Bondgenootskap seevier oor die Oostenrykers in die Munster vallei in Graubunden 1526 Pous Clemens VII sluit aan by die Liga van Cognac 1690 Gianfrancesco Albani later Pous Clemens XI word kardinaal diaken van S Adriano al Foro 1712 Pous Pius V word heilig verklaar deur Pous Clemens XI 1712 Pous Clemens XI verklaar Caterina dei Vigri Catherine van Bologna en Felix van Cantalice heilig 1819 Die SS Savannah verlaat die hawe van Savannah Georgia op n vaart en word die eerste stoomskip om oor die Atlantiese Oseaan te vaar Die skip arriveer by Liverpool Engeland op 20 Junie 1906 Die Olimpiese Somerspele 1906 tans nie erken as n Olimpiese Spele nie open in Athene 1939 Tweede Wereldoorlog Duitsland en Italie teken die Verdrag van Staal 1960 n Aardbewing tref Suid Chili Dit is die sterkste aardbewing wat al ooit waargeneem is 1968 Die kernkrag aangedrewe duikboot die USS Scorpion sink met 99 mense aan boord 400 myl suidwes van die Asore 1969 Apollo 10 se maan eenheid vlieg binne 15 400 m van die maan se oppervlakte verby 1972 Ceylon aanvaar n nuwe grondwet en verander sy naam na Sri Lanka 1990 Jemen verenig 1990 Windows 3 0 word deur Microsoft vrygestel 1998 In Noord Ierland keur Protestante en Katolieke n vredesverdrag goed 2003 In Fort Worth Texas word Annika Sorenstam die eerste vrou in 58 jaar om aan die PGA Tour deel te neem 2015 Die Republiek Ierland word die eerste land ter wereld wat selfdegeslaghuwelike na n referendum wettig verklaar Geboortes Wysig1724 Marc Joseph Marion du Fresne Franse ontdekkingsreisiger 1772 1813 Richard Wagner Duitse komponis 1883 1859 Sir Arthur Conan Doyle dokter skrywer 1930 1874 Daniel Francois Malan Eerste Minister van Suid Afrika 1959 1880 Ernest Oppenheimer Suid Afrikaanse mynmagnaat 25 November 1957 1907 Herge skepper van die Kuifie kinderstoriesreeks 1983 1907 Heer Laurence Olivier Britse akteur regisseur 1989 1917 Georg Tintner Oostenrykse dirigent 1999 1941 Anton Prinsloo Afrikaanse taalwetenskaplike en skrywer 2016 1942 Ted Kaczynski ook bekend as die Unabomber is n Amerikaanse binnelandse terroris anargis en voormalige professor in wiskunde 1924 Charles Aznavour Franse sanger akteur en komponis 2018 1951 Jonathan Ball Suid Afrikaanse uitgewer 2021 1963 Jolande Sap Nederlandse politikus 1970 Naomi Campbell Britse model en aktrise 1970 Nikolaj Lie Kaas Deense akteur regisseur en skrywer Sterftes Wysig337 Konstantyn die Grote Romeinse keiser 272 1067 Konstantyn X keiser van die Bisantynse Ryk 1006 1355 Humbert II van Viennois Dauphin van die Viennois 1312 1667 Pous Alexander VII 237ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1599 1885 Victor Hugo Franse skrywer digter en dramaturg 1802 1939 Willem de Merode Nederlandse digter 1887 1972 Cecil Day Lewis Iers Britse digter en skrywer 1904 1975 Sarah Goldblatt Suid Afrikaanse joernalis en onderwyser 1889 1972 Margaret Rutherford Britse aktrise 1892 1990 Rocky Graziano Amerikaanse bokser 1919 1997 Herman De Coninck Belgiese digter essayis joernalis en uitgewer 1944 2018 Philip Roth Amerikaanse romanskrywer 1933 2021 Yuan Longping Chinese onderwyser en landboukundige 1930 Vakansiedae WysigWereld biodiversiteit DagWikimedia Commons bevat media in verband met 22 May Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 22 Mei amp ol,