×
22 Maart

22 Maart is die 81ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (82ste in skrikkeljare). Daar volg nog 284 dae in die jaar.

Inhoud

  • Wêreldwaterdag

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 81ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 82ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, daegebeure, wysig238, gordianus, gordianus, word, romeinse, keisers, verklaar, 1209, ryksdag. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 22 Maart is die 81ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 82ste in skrikkeljare Daar volg nog 284 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie daeGebeure Wysig238 Gordianus I en Gordianus II word as Romeinse Keisers verklaar 1209 Ryksdag in Speyer Otto IV herhaal sy voorneme om kettery te bestry 1312 Pous Clemens V publiseer sy bul Vox in Excelso waarmee hy die Tempeliers ontbind 1585 Pous Gregorius XIII ontvang vier ambassadeurs uit Japan 1607 Pous Paulus V hef die interdik teen Venesie op 1765 Die parlement van die Verenigde Koninkryk neem die Seelwet aan wat die groeiende separatiste beweging in koloniale Amerika verder aanblaas 1888 William McGregor direkteur van Aston Villa F C in Birmingham Engeland stig die Football League 1945 Die Arabiese Liga word deur Egipte Irak Jordanie Libanon Saoedi Arabie en Sirie in Kairo gestig 1995 Russiese ruimtevaarder Waleri Poljakof van die Sojoes program keer terug van die Mir ruimtestasie na 437 dae in die buitenste ruimte en stel daarmee n nuwe wereldrekord op vir die langste ruimtevlug Geboortes Wysig1459 Maksimiliaan I Heilige Romeinse Keiser 1519 1584 Gregoire de Saint Vincent Jesuiet en wiskundige wat die Mercatorreeks ontdek het 1667 1768 Joachim Lelewel Poolse geskiedkundige muntkundige en vryheidsvegter 1861 1797 Wilhelm I van Duitsland koning van Pruise en keiser van Duitsland 1888 1868 Edwin Cheere Andersen Afrikaanse leraar van die NG Kerk en veldprediker tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1947 1869 Emilio Aguinaldo Filippynse politikus en staatsman President van die Filippyne 1964 1908 Louis L Amour n Amerikaanse skrywer 1988 1944 Phil du Plessis Afrikaanse digter 2011 1963 Francesco Quinn Italiaans Amerikaanse akteur 2021 1971 Keegan Michael Key Amerikaanse akteur 1980 Kandyse McClure Kanadese aktrise Sterftes Wysig1832 Johann Wolfgang von Goethe n Duitse skrywer digter dramaturg skilder regsgeleerde en filosoof 1749 1950 Emmanuel Mounier n Franse filosoof 1905 2016 Eli Louw Suid Afrikaanse minister van vervoer en tot 1994 Suid Afrika se laaste wit speaker 1927 2020 Julie Felix n Amerikaanse folk sangeres 1938 2021 Elgin Baylor Amerikaanse basketbalspeler 1934 Vakansie dae WysigWereldwaterdagWikimedia Commons bevat media in verband met 22 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 22 Maart amp ol,