×
22 Februarie

22 Februarie is die 53ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 312 dae in die res van die jaar (313 in skrikkeljare).

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 53ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1198, pous, innocentius, word, gekroon, 1265, pous, clem. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 22 Februarie is die 53ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 312 dae in die res van die jaar 313 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1198 Pous Innocentius III word gekroon 1265 Pous Clemens IV word gekroon 1266 Slag van Benevento Karel van Anjou verslaan en maak Manfred dood 1281 Pous Martinus IV volg Pous Nicolaas III op 1386 Moordnag van Weesen In die nag dring die Oostenrykers die stad Weesen by die Walensee binne en vermoor die slapende Switsers 1494 6000 Switserse huursoldate verower die Koninkryk van Napels vir Koning Karl VIII van Frankryk 1531 Pous Clemens VII stel twee Spaanse kardinale aan 1550 Pous Julius III word gekroon deur kardinaal Innocenzo Cibo 1664 Pous Alexander VII en die Franse koning Lodewyk XIV sluit die verdrag van Pisa 1672 Pous Clemens X stel twee nuwe kardinale aan waaronder Vincenzo Maria Orsini later Pous Benedictus XIII 1775 Pous Pius VI word gekroon deur kardinaal Alessandro Albani 1819 Tydens die Adams Onis verdrag verkoop Spanje Florida aan die VSA vir vyf miljoen VSA dollar 1886 Die eerste goud 61 onse word van Kromdraai aan die Witwatersrand na die Standard Bank in Pretoria gestuur 1943 Tweede Wereldoorlog Lede van die White Rose Society word skuldig bevind aan hoogverraad en word per guillotine deur die Nazi regering in Duitsland tereggestel 1944 Tweede Wereldoorlog Nijmegen word per ongeluk gebombardeer deur die geallieerde magte Byna 800 mense sterf en groot dele van die ou binnestad is verwoes 1956 Elvis Presley bereik met Heartbreak Hotel die Top 40 1979 St Lucia word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1980 Die VSA verslaan die Sowjetunie in Olimpiese yshokkie in n onwaarskynlike oorwinning wat die Miracle on Ice gedoop is 1992 Die vyfde Krieketwereldbeker begin in Australie en Nieu Seeland 1994 Die Merriespruit slikdam ramp vind plaas te Virginia 1997 Wetenskaplikes by die Roslin Instituut in Skotland kondig die geboorte van n gekloonde skaap genaamd Dolly aan Geboortes Wysig1161 Lotario di Segni later Pous Innocentius III 1216 1732 George Washington eerste President van die Verenigde State 1799 1788 Arthur Schopenhauer Duitse filosoof 1860 1821 Jan van Beers Vlaamse digter 1888 1857 Heinrich Hertz Duitse fisikus 1894 1858 Sir Thomas Smartt leier van die Unionisteparty en kabinetsminister 1929 1871 John Langalibalele Dube Suid Afrikaanse essayis filosoof opvoedkundige politikus uitgewer redakteur skrywer en digter 1946 1896 Paul van Ostaijen Vlaamse digter 1928 1921 Jean Bedel Bokassa president van die Sentraal Afrikaanse Republiek 1996 1921 Daan Retief Suid Afrikaanse akteur radio omroeper rolprentregisseur Bekend as Staal Burger in sy vervolgreekse 1990 1929 Dolf van Niekerk Afrikaanse skrywer 1936 Jans Rautenbach Suid Afrikaanse draaiboekskrywer film vervaardiger en regisseur 2016 1949 Niki Lauda Oostenrykse Formule Een renjaer driemalige wereldkampioen 2019 1950 Julie Walters Britse aktrise en skrywer 1956 Philip Kerr Britse skrywer 2018 1962 Steve Irwin Australiese wildkenner TV persoonlikheid en omgewingsbewaarder 2006 1975 Drew Barrymore Amerikaanse aktrise 1980 Jaco Jacobs Suid Afrikaanse kinderboekskrywer 1987 Dewald Potgieter Suid Afrikaanse rugbyspeler Sterftes Wysig606 Pous Sabinianus 65ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1512 Amerigo Vespucci Italiaanse ontdekkingsreisiger 1454 1830 Dawid Stuurman n Khoi opperhoof en politieke aktivis wat teen die Nederlandse en Britse koloniale regering in opstand gekom het 1773 1943 Sophie Scholl weerstandsvegter van die Wit Roos in Nazi Duitsland 1921 1957 Jochem van Bruggen Afrikaanse skrywer 1881 1984 David Vetter Amerikaanse Bubble Boy 1971 1987 Andy Warhol Amerikaanse kunstenaar 1928 1990 Thomas Ochse Honiball Suid Afrikaanse spot en strokiesprentkunstenaar 1905 2000 Paula Styger Suid Afrikaanse aktrise 1913 2002 Jonas Savimbi leier van UNITA in Angola 1934 2002 Tilana Hanekom Suid Afrikaanse aktrise 1921 2016 Dr Annique Theron Suid Afrikaanse sakevrou en stigter van Annique 1929 2016 Kupido Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 1953 2019 Tjaart van der Walt oud rektor van die Potchefstroomse Universiteit 1934 2021 Aleksander Doba Poolse kajakvaarder wat veral bekend was vir sy lang reise wat oseane oorsteek 1946 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 22 Februarie amp ol,