×
22 Desember

22 Desember is die 356ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (357ste in skrikkeljare). Daar volg nog 9 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 26, 2021

desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, 356ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 357ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1216, pous, honorius, keur, orde, dominikane,. lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae 22 Desember is die 356ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 357ste in skrikkeljare Daar volg nog 9 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1216 Pous Honorius III keur die Orde van die Dominikane goed in die bul Relegiosam vitam 1285 Pous Honorius IV maak sy nefie Giovanni Bocamazza aartsbiskop van Monreale n kardinaal 1536 Pous Paulus III stel 11 nuwe kardinale aan waaronder Gian Pietro Carafa later Pous Paulus IV en Giovanni Maria Ciocchi del Monte later Pous Julius III 1553 Pous Julius III stel nog vier nuwe kardinale aan 1670 Pous Clemens X stel drie nuwe kardinale aan waaronder Federico Borromeo 1741 Pous Benedictus XIV publiseer Immensa Pastorum principis teen die verslawing van die Amerikaanse volke 1808 Ludwig van Beethoven gee vir die eerste keer n opvoering van sy Vyfde Simfonie in Wene 1853 Gioacchino Pecci later Pous Leo XIII word kardinaal priester van San Crisogono 1907 Giacomo della Chiesa later Pous Benedictus XV word aartsbiskop van Bologna 1938 Die eerste selakant word gevind deur Marjorie Courtenay Latimer in Oos Londen 1951 Die eerste Dusi kanowedvaart vind plaas 1987 Robert Mugabe word President van Zimbabwe nadat hy sedert 1980 die Eerste Minister van Zimbabwe was 1990 Ontstaan van die outonome republiek Mari El in die Russiese Federasie 2001 Burhanuddin Rabbani van die Noordelike Alliansie handig mag in Afghanistan oor aan die tussentydse regering gelei deur Hamid Karzai Geboortes Wysig244 Diocletianus die 51ste Romeinse Keiser 311 1723 Karl Friedrich Abel Duitse komponis van die klassieke era 1787 1858 Giacomo Puccini n Italiaanse komponis van hoofsaaklik operamusiek 1924 1942 Barrie Bierman Suid Afrikaanse argitek 1991 1959 Johann de Lange Afrikaanse digter 1970 Ted Cruz Amerikaanse Republikeinse senator vir Texas Sterftes Wysig69 Vitellius was vir kort keiser van die Romeinse Ryk in die jaar van vier keisers 15 1880 George Eliot pennaam van Mary Anne Evans Engelse skrywer joernalis en vertaler 1819 1941 Leopoldo Mugnone Italiaanse dirigent van veral operamusiek 1858 1942 Harro Schulze Boysen Duitse anti Nazi weerstandaktivis 1909 1989 Samuel Beckett Ierse skrywer 1906 2014 Joe Cocker Engelse sanger 1944 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 22 December Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 22 Desember amp ol,