×
22 Augustus

22 Augustus is die 234ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (235ste in skrikkeljare). Daar volg nog 131 dae in die res van die jaar.

Die oorspronklike dokument van die Eerste Geneefse Konvensie

Publikasie datum: Augustus 11, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 234ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 235ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, gebeure, wysig, oorspronklike, dokument, eerste, geneefse, konvensie, romeinse, generaal, flavius, stilicho, gemengde, vandaalse, ro. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 22 Augustus is die 234ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 235ste in skrikkeljare Daar volg nog 131 dae in die res van die jaar Gebeure Wysig Die oorspronklike dokument van die Eerste Geneefse Konvensie 408 Die Wes Romeinse generaal Flavius Stilicho van gemengde Vandaalse en Romeinse afkoms word tereggestel 1485 Die Slag van Bosworth lei tot die einde van die Roosoorloe 1642 Die Engelse Burgeroorlog begin 1741 Pous Benedictus XIV publiseer In suprema Universalis oor vas 1864 Twaalf Europese lande teken die Eerste Geneefse Konvensie wat lei tot die daarstel van die Rooikruisbeweging onder Henry Dunant 1914 Eerste Wereldoorlog In Belgie raak Britse en Duitse troepe vir die eerste keer slaags 1972 Rhodesie word uit die Olimpiese Spele verban slegs vier dae voor die openingseremonie in Munchen Duitsland Geboortes Wysig1760 Annibale Sermattei della Genga later Pous Leo XII in Genga 1829 1849 Sir Walter Francis Hely Hutchinson laaste goewerneur van die Kaapkolonie 1913 1853 Ds Bernard Petrus Jacobus Marchand predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en een van die stigters van die arbeidskolonie op Kakamas 1917 1862 Claude Debussy Franse komponis 1918 1874 Max Scheler Duitse filosoof en outeur 1928 1890 Cecil Kellaway Suid Afrikaanse akteur 1973 1902 Leni Riefenstahl Duitse fotograaf aktrise en regisseur 2002 1904 Deng Xiaoping leier van die Volksrepubliek China 1976 1983 1908 Henri Cartier Bresson Franse fotograaf en skilder 2004 1909 Pierre de Wet Afrikaanse rolprentregisseur vervaardiger en skrywer 1990 1920 Ray Bradbury Amerikaanse skrywer 2012 1925 Honor Blackman Engelse aktrise 2020 1932 Gerald P Carr Amerikaanse ingenieur kolonel en ruimtevaarder 2020 1939 Valerie Harper Amerikaanse aktrise 2019 1943 Nahas Angula Namibiese politikus 1947 Ian Scheckter Suid Afrikaanse Formule Eenrenjaer 1947 Cindy Williams Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1958 Colm Feore Amerikaans Kanadese akteur 1963 Tori Amos Amerikaanse sanger liedjieskrywer pianis en vervaardiger 1967 Ty Burrell Amerikaanse akteur en komediant 1968 Casper Christensen Deense komediant akteur en skrywer Sterftes Wysig1241 Pous Gregorius IX 178ste pous van die Rooms Katolieke Kerk circa 1145 1280 Pous Nicolaas III 188ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1216 1485 Richard III koning van Engeland 1452 1976 Juscelino Kubitschek Brasiliaanse politikus 21ste President van Brasilie 1902 1978 Jomo Kenyatta Kenia se eerste president sterf op 89 jarige ouderdom in Mombasa Hy word opgevolg deur Daniel Toroitich arap Moi 1986 Celal Bayar Turkse prokureur en politikus 3de President van Turkye 1883 1991 Colleen Dewhurst Kanadees Amerikaanse aktrise 1924 2012 Jeffrey Stone Amerikaanse akteur skrywer en regisseur 1926 2016 Toots Thielemans Belgiese jazz musikant komponis en kitaarspeler 1922 Wikimedia Commons bevat media in verband met 22 August Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 22 Augustus amp ol,