×
22 April

22 April is die 112de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (113de in skrikkeljare). Daar volg nog 253 dae in die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 112de, jaar, gregoriaanse, kalender, 113de, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, feesdaegebeure, wysig1056, waarneming, supernova, kreef, nebula, 1073, pous, gregorius, vol. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae 22 April is die 112de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 113de in skrikkeljare Daar volg nog 253 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies en FeesdaeGebeure Wysig1056 Waarneming van n supernova in die Kreef nebula 1073 Pous Gregorius VII volg Pous Alexander II op 1121 Teenpous Gregorius VIII word afgesit 1418 Die konsilie van Konstanz waarmee die Westerse Skisma beeindig is sluit af 1500 Portuguese seevaarder Pedro Alvares Cabral word die eerste Europese persoon om Brasilie te aanskou ontdek 1509 Henry VIII bestyg die troon van Engeland na die dood van sy vader 1529 Verdrag van Saragossa verdeel die westelike halfrond tussen Spanje en Portugal die verdelingslyn is 297 5 seemyl wes van die Molukke Spanje verkry monetere kompensasie van Portugal in ruil vir meer teritoriale gebied as wat gespesifiseer was in die vorige verdrag 1629 Pous Urbanus VIII verklaar Andre Corsini heilig 1754 Pous Benedictus XIV stel Antonino Sersale aartsbiskop van Napels aan as kardinaal 1819 Die Slag van Grahamstad vind plaas 1836 Texas Rewolusie n Dag na die Slag van San Jacinto neem magte van Texas generaal Sam Houston Meksikaanse Generaal Antonio Lopez de Santa Anna gevange 1864 Die Kongres van die Verenigde State bepaal met die Coinage Act of 1864 dat die woorde In God We Trust op alle munte van die VSA geldeenheid gedruk moet word 1889 Oklahoma land rush President Benjamin Harrison open Oklahoma vir wit besetting 1898 Spaans Amerikaanse Oorlog Die Amerikaanse Vloot begin n blokkade van Kubaanse hawens en die USS Nashville neem beleg van n Spaanse handelskip 1915 Eerste Wereldoorlog Tweede Slag van Ypres Duitse troepe gebruik gifgas by Ypres Belgie 1930 Die Verenigde Koninkryk Japan en die Verenigde State teken die London Naval Treaty wat duikbootoorlogvoering reguleer en skeepsbou beperk 1943 Albert Hofmann skryf sy eerste verslag oor die hallusinogeniese eienskappe van LSD 1954 VSA senator Joseph McCarthy begin verhore om die Amerikaanse Leer te ondersoek oor kommunisme 1970 Eerste Aardedag gevier 1978 The Blues Brothers maak hulle eerste verskyning op Saturday Night Live 1993 Die Holocaust gedenkmuseum word in Washington D C VSA ingewy 1993 Vrystelling van Mosaic weergawe 1 0Geboortes Wysig1610 Pietro Vito Ottoboni later Pous Alexander VIII 241ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1691 1724 Immanuel Kant Duitse filosoof 12 Februarie 1804 1870 N S Wladimir Lenin Russiese rewolusioner staatsleier 1924 1904 Robert Oppenheimer Amerikaanse teoretiese fisikus 1967 1905 Abraham Jonker Suid Afrikaanse politikus skrywer en joernalis 1966 1916 Yehudi Menuhin Amerikaanse violis 1999 1922 Eghard van der Hoven Suid Afrikaanse akteur en hoof van Truk 2006 1922 Charles Mingus Amerikaanse jazzmusikant en komponis 1979 1926 Charlotte Rae Amerikaanse aktrise 2018 1935 Jerry Fodor Amerikaanse filosoof 2017 1937 Jack Nicholson Amerikaanse akteur 1950 Peter Frampton Britse musikant 1952 Marilyn Chambers Amerikaanse erotiese aktrise 2009 1977 Robbie Hunter Suid Afrikaanse fietsryer 1992 Rolene Strauss die 2014 Mejuffrou Suid Afrika en Mej Wereld 1992 Schalk Bezuidenhout komediant en akteur Sterftes Wysig283 Pous Gajus die 28ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 536 Pous Agapetus I die 57ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1984 Ansel Adams Amerikaanse fotograaf 1902 1988 Irene Rich Amerikaanse aktrise 1891 1923 D F du Toit Oom Lokomotief stigterslid van die GRA 1846 1993 Dr Andries Treurnicht Suid Afrikaanse politikus kabinetsminister koerantredakteur en predikant 1921 1994 Richard Nixon 37ste President van die Verenigde State 1913 2000 Margaret Singana Suid Afrikaanse sangeres 1838 2002 Linda Lovelace Amerikaanse pornografiese aktrise 1949 2005 Gregoire Boonzaier Suid Afrikaanse kunsskilder 1909 Vakansies en Feesdae WysigAardedag Feesdag van Pous Soter van die Rooms Katolieke Kerk Feesdag van Pous Gajus van die Rooms Katolieke Kerk in die Ortodokse Kerk is dit op 11 Augustus Feesdag van Pous Dionisius in Frankryk en Ausburg die res van die Rooms Katolieke Kerk vier dit op 26 Desember Feesdag van Pous Agapetus I in die Ortodokse Kerk Die Rooms Katolieke Kerk vier dit op 20 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 22 April amp ol,